01.05.2013 Views

PWL Geskrifte.pdf - Pad van Waarheid tot die lewe

PWL Geskrifte.pdf - Pad van Waarheid tot die lewe

PWL Geskrifte.pdf - Pad van Waarheid tot die lewe

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Psalms - Tehillim 28-30

7 is my Helper en my Skild; my verstand, wil en emosie vertrou op Hom en ek

is gehelp; daarom sal ek spring van vreugde en Hom loof en dank met my hande

uitgestrek.

8 is die Sterkte vir Sy volk en Hy is die Beskerming van die verlossing van Sy

gesalfde.

9 Red U volk, seën U erfenis en wees vir hulle ’n Herder en versorg hulle vir ewig.

29 1 ’n Gedig van Dawid, met instrumentale musiek.

Gee aan , o seuns van magtiges, gee aan eer, lof en aanbidding!

2 Gee aan die eer, lof en aanbidding waardig aan Sy Karakter en Outoriteit; val

neer voor in die hof van Sy Afgesonderde tempel!

3 Die stem van is oor die waters, die God van eer, lof en aanbidding donder;

is oor baie waters.

4 Die stem van is kragtig; die stem van is vol majesteit.

5 Die stem van breek die seders; ja, verbreek die seders van L’vanon.

6 Hy laat L’vanon ook spring soos ’n kalf en Siryon soos ’n wilde bul (Aurogs).

7 Die stem van verdeel die vlamme van vuur.

8 Die stem van skud die wildernis; skud die wildernis van Kadesh.

9 Die stem van laat die takbokke lam en stroop die woude kaal; in Sy tempel

praat elkeen van Sy lof, eer en aanbidding!

10 beheer die vloed; ja, sit as Koning vir ewig.

11 sal krag aan Sy volk gee, sal Sy volk seën met vrede, gesondheid, vreugde,

voorspoed en vergenoegdheid.

30 1 ’n Gedig met instrumentale musiek; ’n lied by die inwyding van die huis van

Dawid.

2 Ek sal U hoog oplig, , want U het my opgetrek en nie my vyande hul oor my

laat verheug nie.

3 , my God, ek het uitgeroep na U toe en U het my gesond gemaak.

4 , U het my lewe uit Sh’ol laat opkom; U het my gered sodat ek nie saam met

hulle in die put afgaan nie.

5 Sing en maak musiek tot , o julle afgesonderdes van Hom; loof en dank Hom

met uitgestrekte hande by die onthou van Sy Afgesonderde Naam (Karakter en

Outoriteit),

6 want daar is teregwysing in Sy woede en lewe in Sy aanvaarding; gehuil mag duur

vir die nag, maar blydskap kom in die oggend.

7 Ek het in my sekuriteit gesê: “Ek sal nooit wankel nie.”

8 , in U onverdiende guns het U my stewig laat staan. U het U gesig weggedraai

en ek was benoud!

9 Ek het tot uitgeroep en tot gesmeek:

10 “Watter voordeel is daar in om my bloed te stort as ek afgaan na vernietiging? Die

stof sal U nie loof en dank of U waarheid verkondig nie.

11 Hoor en luister, en bewys onverdiende guns aan my! , wees U my Helper!

886

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!