01.05.2013 Views

PWL Geskrifte.pdf - Pad van Waarheid tot die lewe

PWL Geskrifte.pdf - Pad van Waarheid tot die lewe

PWL Geskrifte.pdf - Pad van Waarheid tot die lewe

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Psalms - Tehillim 9-10

11 en hulle wat U Naam (Karakter en Outoriteit) ken, sal hulle vertroue in U plaas

omdat U, o , dié wat U soek, nie in die steek laat nie!

12 Sing en maak musiek tot eer van wat in Tziyon bly; verkondig Sy dade onder

die volke,

13 want Hy het onthou om hulle bloed te vergeld; Hy vergeet nie die geroep van die

geteisterdes nie.

14 Betoon onverdiende guns aan my, , sien my pyniging deur hulle wat my haat,

U wat my oplig uit die poorte van die dood

15 sodat ek kan vertel van al U lofprysinge in die poorte van die dogter van Tziyon;

kan juig oor U verlossing.

16 Die nasies het gesink in die put wat hulle gemaak het; hulle eie voete is gevang in

die net wat hulle gespan het.

17 maak die oordeel bekend wat Hy uitvoer. Die wetsoortreder is verstrik in die

werk van sy eie hande. Higgajon (Oordink dit).

18 Die wetsoortreder en al die volke wat God vergeet, sal na Sh’ol gedraai word,

19 want die behoeftige sal nie vir altyd vergeet word, die versekerde verwagting van

die geteisterdes nie vir ewig verlore gaan nie.

20 Staan op, , laat die mens nie seëvier nie; laat die nasies in U Teenwoordigheid

geoordeel word!

21 Stel vir hulle ’n wetgewer aan, ; dat die nasies kan weet dat hulle maar net

mense is!

10 1 O , waarom staan U so ver weg en hou U omgee terug in tye van

moeilikheid?

2 In trots vervolg die wetsoortreder die geteisterde. Laat hulle vasgevang word in die

komplotte wat hulle uitgedink het,

3 want die wetsoortreder praat groot oor die begeerte van sy verstand, wil en emosie

en die gierige vloek en verag .

4 Die wetsoortreder, in sy hoogmoed, soek Hom nie en daar is geen god in al sy

gedagtes nie.

5 Sy lewenswyses is altyd voorspoedig; U oordele is daar bo, buite sy sig; wat al sy

teëstanders betref: hy verag hulle.

6 Hy sê vir homself: “Ek sal nie beweeg word nie; deur alle geslagte sal ek nie in

teëspoed wees nie.”

7 Sy mond is vol vloeke, misleiding en onderdrukking; Rom 3:14 onder sy tong is streke

874

en boosheid.

Ya’a 3:8-9

8 Hy sit in die hinderlae by die dorpe; in skuilplekke maak hy die onskuldige dood; sy

oë loer skelm vir die ongelukkige.

9 Hy wag in ’n skuilplek om die geteisterde te vang; hy vang die geteisterde wanneer

hy hom in sy net intrek.

10 Hy sal verneder en omvergewerp word en in sy bene sal daar siekte en pyn wees.

11 Hy sê vir homself: “God het vergeet; Hy verberg Sy gesig; Hy sal dit nooit sien

nie.”

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!