01.05.2013 Views

PWL Geskrifte.pdf - Pad van Waarheid tot die lewe

PWL Geskrifte.pdf - Pad van Waarheid tot die lewe

PWL Geskrifte.pdf - Pad van Waarheid tot die lewe

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Psalms - Tehillim 31-33

23 Ek het in my haas gesê: “Ek is verlore van voor U oë.” Nogtans het U na die stem

van my smekinge geluister toe ek uitgeroep het na U.

24 Julle moet liefhê, al sy getroues! bewaar die getroues en vergeld die

trotses ten volle.

25 Almal wat in versekerde verwagting op wag, wees dapper en Hy sal julle

verstand, wil en emosie versterk!

32 1 ’n Onderiggewende gedig van Dawid.

Geseënd is hy wie se oortreding van die wet vergewe en wie se sonde uitgevee is.

2 Geseënd is die mens aan wie sy onregverdigheid nie toereken nie en in wie se

888

gees geen bedrog is nie.

Rom 4:8

3 Omdat ek die hele dag lank in stilte gely het, het my gebeente oud geword in my

diepe slaap,

4 want U hand was dag en nag swaar op my; intense pyn het in my hart ontwikkel,

genoeg om my dood te maak.

5 Ek het my sonde teenoor U erken en my onregverdigheid het ek nie vir U weggesteek

nie. Ek het gesê: “Ek sal al my wetsoortredinge aan bely” en U het al my

sondes vergewe;

6 daarom, laat elke getroue nou tot U bid; sekerlik sal selfs die vloede van baie waters

nie naby hom kom nie.

7 U is my Skuilplek; U beskerm my teen my vyande; U sal my omring met ’n lied

van bevryding.

8 “Ek wil jou onderrig en jou leer aangaande die pad wat jy moet gaan; Ek wil aan jou

raad gee en My oog op jou hou.”

9 Moenie soos ’n perd of ’n muil wees wat geen begrip het nie, wat ’n mens van kleins

af moet tem met toom en teuel nie; niemand kom naby hulle nie.

10 Die wetsoortreders het baie smarte, maar hy wat op vertrou, sal deur liefdevolle

goedheid omring word.

11 Verheug jou in en swaai in die rondte van vreugde, regverdiges! Sing van

vreugde, almal wat opreg van verstand, wil en emosie is!

33 1 Sing van vreugde in , o regverdiges! Lofprysing is toepaslik vir die

opregtes.

2 Loof en dank met die harp en siter; sing en maak musiek vir Hom met die

tiensnarige harp.

3 Sing vir Hom ’n nuwe lied; speel bekwaam met vreugdevolle klanke,

4 want die Boodskap van is opreg en al Sy dade word in waarheid gedoen.

5 Hy het onpartydige opregtheid en regverdige oordeel lief; die aarde is vol van die

goedheid van .

6 Deur die Woord van is die hemele gemaak en deur die asem van Sy mond hulle

hele leërmag.

Gen 1; Yog 1

7 Hy maak die waters van die seë bymekaar soos in ’n hoop watersakke; Hy bêre die

waterdieptes weg in stoorkamers.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!