02.05.2013 Views

dramatiese kunste riglyne vir praktiese assesseringstake 2010

dramatiese kunste riglyne vir praktiese assesseringstake 2010

dramatiese kunste riglyne vir praktiese assesseringstake 2010

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Dramatiese Kunste 14 DoE/PAT 2010

NSS

NAVORSING: GRADERINGSKAAL

Die leerder het:

1. 'n Duidelik navorsingsonderwerp of –stelling vir ondersoek geformuleer en toon 'n

goeie begrip van die taak.

2. 'n Verskeidenheid materiaal vir navorsing geraadpleeg

3. Die navorsing in 'n logiese, insigewende formaat aangebied met bygaande visuele

materiaal deur gespesialiseerde woordeskat te gebruik om begrip te demonstreer

4. Die navorsing neergepen in 'n opstel of artikel wat duidelik, goed gestruktureer en

maklik is om te lees

5. Goeie voorbeelde, aanhalings en waarnemings gegee om die onderwerp te

ondersteun

PUNTE

1 2 3 4 5

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!