02.05.2013 Views

dramatiese kunste riglyne vir praktiese assesseringstake 2010

dramatiese kunste riglyne vir praktiese assesseringstake 2010

dramatiese kunste riglyne vir praktiese assesseringstake 2010

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Dramatiese Kunste 18 DoE/PAT 2010

NSS

KRITERIA Voldoen ten volle (2)

MONOLOOG

Voldoen gedeeltelik (1) Voldoen glad nie (0)

Voorbereiding: Die leerder ken die woorde van die

Die leerder ken die woorde, maar daar is Die leerder ken nie die woorde van die

monoloog en lewer bewys van oordenking, tekens van onsekerheid of 'n gebrek aan monoloog nie en lewer geen bewys

beplanning en repetisie

repetisie.

van oordenking, beplanning en

repetisie nie.

Begrip van Die leerder demonstreer 'n begrip van die Daar is bewyse van gedeeltelike begrip Die leerder demonstreer min of geen

monoloog: monoloog soos dit in die konteks van die van die monoloog, maar sekere aspekte is begrip van die monoloog soos dit in die

drama as 'n geheel staan. Hy/Sy verstaan oorgesien, of dit word nie deurgans konteks van die drama as 'n geheel

die basiese dilemma/konflik van die

volgehou nie. Daar kan 'n moontlike staan nie. Sy/Hy verstaan nie die

monoloog, sy/haar karakter en hul

misinterpretasie van die gegewe

basiese dilemma/konflik van die

motiverings.

omstandighede wees.

monoloog, sy/haar karakter en hul

motiverings nie. Daar is 'n totale

misinterpretasie van die gegewe

omstandighede.

Vokale

Die leerder demonstreer 'n begrip van hoe al Die leerder is gedeeltelik suksesvol in die Die leerder slaag nie daarin om 'n

karakterisering die stemelemente saamwerk om die skep en volhou van 'n vokale

vokale karakterisering te skep en vol te

persoonlikheid, agtergrond, klas, ouderdom, karakterisering, of daar is aanduidings van hou nie, or daar is vokale ooreising

opvoeding en status van die spreker te vokale ooreising. Sekere aspekte van die dwarsdeur die opvoering. Die vokale

kommunikeer. Hy/Sy is in staat om 'n teks te karakterisering mag onvanpas wees vir die karakterisering is onvanpas vir die

interpreteer, gepaste keuses vir

karakterisering te maak en hierdie gekose

karakterisering te gebruik sonder om die

stem te ooreis. Hierdie karakterisering kan

insluit: toonhoogte, intonasie, omvang,

ritme, aksent, toon en kwaliteit om die stem

van die karakter suksesvol en gepas oor te

dra.

betrokke karakter of konteks.

betrokke karakter of konteks.

Vokale suiwerheid Die leerder praat duidelik en hoorbaar vir Die leerder behaal gedeeltelike sukses in Die leerder slaag nie daarin om

duidelike kommunikasie. Hy/Sy is in staat duidelike en hoorbare spraak vir duidelike duidelik en hoorbaar vir duidelike

(binne sekere beperkings) om die gepaste kommunikasie. Daar is momentele kommunikasie te praat nie. Volume

volume vir 'n ruimte te gebruik sonder om insinkings, of daar is oomblikke van kan slegs met vokale ooreising verkry

die stem te ooreis.

ooreising.

word.

Fisiese

Die leerder demonstreer die vermoë om Die leerder is gedeeltelik suksesvol in die Die leerder slaag nie daarin om 'n

karakterisering sy/haar ligaam in terme van postuur, skep en volhou van 'n fisiese

fisiese karaterisering te skep en te

energie, gewig, grootte en kwaliteit van karakterisering, or daar is aanduidings van volhou nie, or daar is uitermatige,

gebare, fisiese ritmes en gewoontes aan te onnodige ooreising. Sekere aspekte van onnodige spanning wat dwarsdeur die

pas om sodoende die fisikaliteit van sy/haar die karakterisering is onvanpas vir die opvoering bespeur kan word. Die

karakter oor te dra.

betrokke karakter of konteks.

fisiese karakterisering is onvanpas vir

die betrokke karakter of konteks.

Verhoogsin – Die leerder demonstreer die vermoë om die Die leerder is gedeeltelik suksesvol in die Die leerder slaag nie daarin om die

gebruik van verhoogruimte gepas en interessant op so 'n gepaste en interessante gebruik van die verhoogruimte gepas en interessant te

ruimte

manier te gebruik dat die aanbieding duidelik verhoogruimte. Dit kan as gevolg van benut nie. Hy/Sy is heeltyd selfbewus,

aan die gehoor gekommunikeer word. Alle seflbewustheid, maskering en momentele 'upstage' hom-/haarself, is onseker en

bewegings is gemotiveer. (LET WEL: In 'n onsekerheid of ongemotiveerde bewegings beweeg sonder motivering.

monoloog kan min/geen beweging gepas

wees, maar die fokus moet dan val op hoe

die grootte van die speelruimte gevul moet

word sodat die gehoor deur die aanbieding

geraak word.)

wees.

Emosionele Die leerder demonstreer die vermoë om Die leerder is gedeeltelik suksesvol in Die leerder slaag nie daarin om

verbinding gepas en effektief met die emosies van terme van 'n effektiewe en gepaste effektief en gepas met die emosies van

sy/haar karakter te verbind sodat die gehoor verbinding met die emosies van sy/haar sy/haar karakter te verbind nie. Hy/Sy

oortuig word van die waarheid van die karakter. Dit is dalk nie deurlopend is nie oortuigend nie, or sy/haar

emosies.

oortuigend nie, of hy/sy reageer soms emosionele keuses is heeltemal

onvanpas.

onvanpas.

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!