02.05.2013 Views

dramatiese kunste riglyne vir praktiese assesseringstake 2010

dramatiese kunste riglyne vir praktiese assesseringstake 2010

dramatiese kunste riglyne vir praktiese assesseringstake 2010

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Dramatiese Kunste 22 DoE/PAT 2010

NSS

MATRIKS 5: POËSIE

POËSIE-AANBIEDING:

KRITERIA 5 4 3 2 1

Voorbereiding

Begrip van gedig

Uitdrukking van betekenis

Vokale uitdrukkingsvermoë

Vokale suiwerheid

Fisiese werk

Emosionele verbinding

Skep van 'n gepaste atmosfeer

Gebruik van poëtiese elemente

Impak van gedig

TOTAAL [30]

KRITERIA Voldoen volledig (2)

POËSIE

Voldoen gedeeltelik (1) Voldoen glad nie (0)

Voorbereiding Die leerder ken die woorde van die Die leerder ken die woorde, maar daar is Die leerder ken nie die woorde van die

gedig en lewer bewys van oordenking, tekens van onsekerheid of 'n gebrek aan gedig nie en lewer geen bewys van

beplanning en repetisie.

repetisie.

besinning, beplanning en repetisie nie.

Begrip van gedig Die leerder demonstreer 'n begrip van Die leerder demonstreer 'n redelike begrip Die leerder demonstreer geen begrip

die gedig en die interpretasie is gepas van die gedig en sy/haar interpretasie is van die gedig nie en sy/haar

en gemotiveerd.

meestal gepas en gemotiveerd wees. interpretasie is nie gepas of gemotiveerd

nie.

Uitdrukking van Die leerder verstaan hoe om betekenis Die leerder is net gedeeltelik suksesvol in Die leerder slaag nie daarin om die

betekenis

oor te dra deur elemente soos frasering, die oordra van die betekenis van die gedig. betekenis van die gedig suksesvol weer

pouses, beklemtoning, intonasie en Die betekenis is nie altyd duidelik of te gee nie. Die betekenis word

stemtoon (kwaliteit). Hy/Sy is in staat om

'n teks te interpreteer deur hierdie

elemente te gebruik en kommunikeer

die betekenis van die teks duidelik en

met gevoel.

ekspressief nie.

onduidelik of sonder gevoel oorgedra.

Vokale

Die leerder is in staat om 'n

Die leerder se stem is nie deurentyd Die leerder se stem is nie gebalanseer

uitdrukkings- gebalanseerde, aangename

gebalanseer en aangenaam om na te of aangenaam om na te luister nie, of

vermoë

stemkwaliteit te skep wat uniek is en luister nie, of daar is tekens van vokale daar is tekens van oormatige volkale

geen tekens van ooreising toon nie. ooreising. Hy/Sy is nie heeltemal suksesvol ooreising. Hy/Sy is glad nie sukesvol in

Sy/Hy verken en benut die

in die verkenning en benutting van die die verkenning en benutting van die

ekspressiewe, interpretatiewe en ekspressiewe, interpretatiewe en musikale ekspressiewe, interpretatiewe en

musikale aspekte van spraakklanke om aspekte van spraakklanke om sodiende musikale aspekte van spraakklank sodat

sodoende subtiele betekenis uit te druk subtiele betekenis uit te druk en

subtiele betekenis en toon/atmosfeer

en toon/atmosfeer weer te gee.

toon/atmosfeer weer te gee nie.

oorgedra kan word nie.

Vokale suiwerheid Die leerder is in staat om duidelik en Die leerder slaag deels daarin om duidelik Die leerder slaag nie daarin om duidelik

hoorbaar te praat vir duidelike

en hoorbaar te praat vir duidelike

en hoorbaar te praat vir duidelike

kommunikasie. Hy/Sy kan (binne sekere kommunikasie. Daar is momentele kommunikasie nie. Volume kan slegs

beperkings) die gepaste volume vir 'n insinkings, of daar is oomblikke van met vokale ooreising verkry word.

ruimte gebruik, sonder vokale ooreising. ooreising.

Fisiese werk Die leerder kies beweging of stilte wat Die leerder se keuse van beweging of stilte Die leerder kies beweging of stilte wat

gepas is vir die gedig en sy/haar is nie altyd gepas vir die gedig nie, of daar nie by die gedig pas nie, of daar is min

interpretasie daarvan. Hy/Sy

is 'n gebrek aan beheer oor sy/haar of geen beheer oor sy/haar fisikaliteit

demonstreer beheer oor sy/haar fisikaliteit en bewegings, of daar is by tye nie, of daar is tekens van oormatige en

liggaam om onnodige spanning te verlig tekens van onnodige spanning of die onnodige spanning, of die liggaam is

en optimale liggaamsgerigtheid en liggaam is nie volledig by die gedig glad nie by die gedig geïntegreer nie.

balans te bewerkstellig. Die liggaam

ondersteun die stem en word ten volle

geïntegreer.

geïntegreer nie.

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!