02.05.2013 Views

dramatiese kunste riglyne vir praktiese assesseringstake 2010

dramatiese kunste riglyne vir praktiese assesseringstake 2010

dramatiese kunste riglyne vir praktiese assesseringstake 2010

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Dramatiese Kunste 24 DoE/PAT 2010

NSS

MATRIKS 6: PROSA

PROSA-AANBIEDING:

KRETERIA 5 4 3 2 1

Voorbereiding

Begrip van prosa-uittreksel

Oordrag van betekenis

Vokale uitdrukkingsvermoë

Vokale suiwerheid

Fisiese werk

Dramatisering as aanbieding

Gebruik van vertellingstegnieke

Skep van gepaste atmosfeer, genre, styl

Impak van prosa-uittreksel

TOTAAL [30]

KRITERIA Voldoen ten volle (2)

PROSA

Voldoen gedeeltelik (1) Voldoen glad nie (0)

Voorbereiding Die leerder ken die woorde van die Die leerder ken die woorde, maar daar is Die leerder ken nie die woorde van die

prosa-uittreksel en lewer bewys van tekens van onsekerheid of 'n gebrek aan prosa-uittreksel nie en lewer nie bewys

besinning, beplanning en repetisie. repetisie.

van oordenking, beplanning en repetisie

nie.

Begrip van prosa- Die leerder demonstreer 'n begrip van Die leerder demonstreer 'n gedeeltelike Die leerder toon geen begrip van die

uittreksel

die prosa-uittreksel en sy/haar

begrip van die prosa-uittreksel en die prosa-uittreksel nie en die interpretasie

interpretasie is gepas en gemotiveerd. interpretasie is meestal gepas en

gemotiveerd.

is onvanpas en nie gemotiveerd nie.

Uittdrukking van Die leerder dra betekenis suksesvol oor Die leerder is slegs gedeeltelik suksesvol Die leerder slaag nie daarin om die

betekenis

deur die gebruik van elemente soos om die betekenis van die prosa-uittreksel betekenis van die prosa-uittreksel oor te

frasering, pouses, beklemtoning en oor te dra. Die betekenis is nie altyd dra nie. Die betekenis is onduidelik of

vokale toon (kwaliteit). Hy/Sy is in staat heeltemal duidelik of ekspressief nie. word op 'n niksseggende wyse

om 'n teks te interpreteer deur hierdie

elemente te gebruik en kommunikeer

die betekenis van die teks duidelik en

betekenisvol.

oorgedra.

Vokale

Die leerder gebruik 'n gebalanseerde, Die leerder se stem is nie heeltyd

Die leerder se stem is nie gebalanseer

uitdrukkings- aangename stemkwaliteit wat uniek en gebalanseer of aangenaam om na te of aangenaam om na te luister nie, of

vermoë

gepas is en geen tekens van ooreising luister nie, of daar is tekens van vokale daar is bewyse van vokale ooreising.

toon nie. Hy/Sy verken en benut die ooreising. Hy/Sy is nie heeltemal suksesvol Hy/Sy is nie suksesvol in die verkenning

ekspressiewe, interpretatiewe en in die verkenning en benutting van die en benutting van die ekspressiewe,

musikale aspekte van spraakklanke om ekspressiewe, interpretatiewe en musikale interpretatiewe en musikale aspekte van

sodoende subtiele betekenis en aspekte van spraakklanke om subtiele spraakklanke om subtiele betekenis en

toon/atmosfeer oor te dra.

betekenis en toon/atmosfeer oor te dra nie. toon/atmosfeer oor te dra nie.

Vokale duidelikheid Die leerder is in staat om duidelik en Die leerder slaag gedeeltelik daarin om Die leerder slaag nie daarin om duidelik

hoorbaar te praat vir duidelike

duidelik en hoorbaar te praat vir duidelike en hoorbaar vir duidelike kommunikasie

kommunikasie. Hy/Sy is in staat om kommunikasie. Daar is momentele te praat nie. Volume kan slegs met

(binne sekere perke) die gepaste insinkings, of daar is oomblikke van vokale ooreising verkry word.

volume vir 'n ruime te gebruik sonder

vokale ooreising.

ooreising.

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!