02.05.2013 Views

dramatiese kunste riglyne vir praktiese assesseringstake 2010

dramatiese kunste riglyne vir praktiese assesseringstake 2010

dramatiese kunste riglyne vir praktiese assesseringstake 2010

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Dramatiese Kunste 20 DoE/PAT 2010

NSS

MATRIKS 4: TONEELUITTREKSEL

TONEELUITTREKSEL:

Kriteria 5 4 3 2 1

Voorbereiding

Begrip van toneel

Vokale karakterisering

Vokale suiwerheid

Fisiese karakterisering

Verhoogsin - gebruik van ruimte

Emosionele verbinding

Vertolking van subteks

Interaksie – luister

Ontwikkeling van verhouding

Geloofwaardigheid

Struktuur van toneel

Ritme/vorm van toneel

Skepping van gepaste genre, styl

Impak van toneel

TOTAAL [30]

Voldoen ten volle (2)

TONEELUITTREKSEL

Voldoen gedeeltelik (1) Voldoen glad nie (0)

Voorbereiding Die leerder ken die woorde van die Die leerder ken die woorde, maar daar is Die leerder ken nie die woorde van die

toneel en lewer bewys van oordenking, bewys van onsekerheid of 'n gebrek aan toneel nie, en lewer geen bewys van

beplanning en repetisie.

repetisie.

oordenking, beplanning en repetisie nie.

Begrip van toneel Die leerder demonstreer 'n begrip van Daar is bewys van 'n mate van begrip van Die leerder demonstreer min of geen

die toneel soos dit binne die konteks van die toneel, maar sekere aspekte is begrip van die toneel soos dit in die

die drama as 'n geheel staan. Sy/Hy oorgesien, of is nie deurlopend konsekwent konteks van die drama as 'n geheel staan

verstaan die basiese dilemma/konflik nie. Daar mag moontlik 'n verkeerde nie. Hy/Sy verstaan nie die basiese

van die toneel en die karakters en hul interpretasie van die gegewe

dilemma/konflik van die toneel, sy/haar

motivering.

omstandighede wees.

karakter en hul motiverings nie. Daar is 'n

totale misinterpretasie op grond van die

gegewe omstandighede.

Vokale

Die leerder demonstreer 'n begrip van Die leerder is gedeeltelik suksesvol in die Die leerder slaag nie daarin om 'n vokale

karakterisering hoe al die stemwerkelemente saamwerk skep en volhou van 'n vokale

karakterisering te skep en vol te hou nie,

om die persoonlikheid, agtergrond, klas, karakterisering, of daar mag moontlik of daar is deurgans vokale ooreising

ouderdom, opvoeding en status van die tekens van vokale ooreising wees. Sekere tydens die opvoering. Die volkale

spreker te kommunikeer. Hy/Sy is in aspekte van die karakterisering mag karakterisering is onvanpas vir die

staat om 'n teks te interpreteer, gepaste moontlik onvanpas wees vir die betrokke spesifieke karakter of konteks.

keuses vir karakterisering te maak en

die gekose eienskappe te gebruik

sonder vokale ooreising. Hierdie

eienskappe kan insluit toonhoogte,

intonasie, omvang, ritme, aksent, toon

en kwaliteit sodat dit die stem van die

karakter suksesvol en gepas oordra.

karakter of konteks.

Vokale suiwerheid Die leerder is in staat om duidelik en Die leerder slaag gedeeltelik daarin om Die leerder slaag nie daarin om duidelik

hoorbaar vir duidelike kommunikasie te duidelik en hoorbaar te praat vir duidelike en hoorbaar vir duidelike kommunikasie

praat. Hy/Sy is in staat om (binne sekere kommunikasie. Daar is momentele te praat nie. Volume kan slegs met vokale

beperkings) die gepaste volume vir 'n insinkings, of daar is oomblikke van ooreising verkry word.

ruimte te gebruik sonder vokale

ooreising.

ooreising.

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!