02.05.2013 Views

NUWE Landbouwetenskap Vraestel 1... - sacai

NUWE Landbouwetenskap Vraestel 1... - sacai

NUWE Landbouwetenskap Vraestel 1... - sacai

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Landbouwetenskap Vr 1 Rekordeksamen September 2012

LANDBOUWETENSKAP

TOTAAL: 150

TYD: 2 UUR

VRAESTEL 1

REKORDEKSAMEN

2012

Kopiereg Voorbehou Bladsy 1

Landbouwetenskap Vr 1 Rekordeksamen September 2012

TOTAAL: 150

TYD: 2½ UUR

INSTRUKSIES EN INLIGTING:

1. Beantwoord AL die vrae.

LANDBOUWETENSKAP V1

REKORDEKSAMEN

2012

2. AFDELING A (VRAAG 1) moet op die aangehegte ANTWOORDBLAD

beantwoord word.

3. AFDELING B (VRAAG 2 TOT 4) moet in die ANTWOORDEBOEK

beantwoord word.

4. Begin elke vraag uit AFDELING B op ‘n NUWE bladsy.

5. Lees AL die vrae aandagtig deur en beantwoord slegs dit wat gevra

word.

6. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in

hierdie vraestel gebruik word.

7. Plaas jou ANTWOORDBOEK vir AFDELING A (VRAAG 1) binne-in jou

ANTWOORDBOEK.

8. Skryf asb netjies en leesbaar.

Kopiereg Voorbehou Bladsy 2

Landbouwetenskap Vr 1 Rekordeksamen September 2012

AFDELING A:

1.1 Verskeie opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende vrae gegee.

Kies die antwoord en maak „n kruisie (x) in die blokkie (A – D) langs die

vraagnommer (1.1.1 – 1.1.10) op die aangehegte ANTWOORDBLAD. GEEN

punte sal toegeken word as meer as een kruisie (x) by die antwoord verskyn

nie.

1.1.1 By „n winterlek word „n bestanddeel ingevoeg om die inname hoeveelheid

daarvan deur herkouers te beheer. Die bestanddeel is:

A. sout

B. beenmeel

C. mieliemeel

D. vismeel

1.1.2 Die doel van enting by diere is om:

A. siektes te behandel

B. parasiete te voorkom

C. siektes te voorkom

D. parasiete te beheer

1.1.3 Die eindproduk van vertering wat in die rumen van herkouers geabsorbeer

word, is:

A. vlugtige sure

B. suikers

C. vette

D. aminosure

1.1.4 Emulsifisering is die afbreek van vette tot klein druppeltjies om „n groter

oppervlak beskikbaar te maak waarop die ________-ensieme kan werk.

A. liptose

B. lipase

C. pepsien

D. soutsuur

1.1.5 Meganiese spysvertering van die kos vind plaas in die ______

A. rumen

B. omasum

C. abomasum

D. retikulum

1.1.6 Die liggaam van die dier bestaan uit _______water.

A. een derde

B. die helfte

Kopiereg Voorbehou Bladsy 3

Landbouwetenskap Vr 1 Rekordeksamen September 2012

C. twee derdes

D. drie kwart

1.1.7 Die proteïen met die hoogste biologiese waarde wat in dierevoer aangetref

word, is _______

A. lusernproteïene

B. eierproteïen

C. visproteïen

D. grondbone-oliekoekproteïen

1.1.8 Mielies bevat omtrent ______ ru-vesel.

A. 2.1%

B. 2.3%

C. 2.5%

D. 2.7%

1.1.9 Die Pearson-vierkant word gebruik om __________te balanseer.

A. rantsoene

B. melkproduksie

C. bottervetinhoud

D. liggaamsmassa

1.1.10 Kriptorgidisme is „n toestand wat ontstaan as die _________van die bul nie

uit buikholte beweeg nie.

A. spermselle

B. penis

C. testus

D. skrotum

1.2 Kies in kolom B die gedeelte wat die beste pas by die deel in Kolom A. Skryf

slegs die regte simbool (A - G) langs die ooreenstemmende nommer op die

ANTWOORDBLAD.

KOLOM A KOLOM B

1.2.1 Testosteroon A. Varke, hoenders, volstruise

1.2.2 Proteïene B. Dien hoofsaaklik as energiebron vir

metaboliese prosesse.

1.2.3 Enkelmaagdiere C. Bevorder die produksie van wol,

melk,eiers.

1.2.4 Jodium D. Word afgebreek tot aminosure

1.2.5 Kragvoere E. Bevat „n hoër persentasie verteerbare

voedingstowwe en min ruvesel.

F. Stimuleer spermproduksie

G. Aanvullende voeding voor paring.

(5 X 2 = 10)

(20)

Kopiereg Voorbehou Bladsy 4

Landbouwetenskap Vr 1 Rekordeksamen September 2012

1.3 Gee EEN woord/term vir elk van die volgende beskrywings. Skryf slegs

die woord/term langs die vraagnommer (1.3.1 – 1.3.5) op die aangehegte

ANTWOORDBLAD neer.

1.3.1 Die mikro-organisme wat bek-en klouseer by beeste veroorsaak.

1.3.2 Diere, insekte of plante wat op „n ander lewende organisme, gasheer, leef.

1.3.3 Die kunsmatige proses waardeur sperma in die vroulike dier se uterus

geplaas word.

1.3.4 Die stukke wol van die voorkop, borsstuk en skene en wol wat gevlek is deur

sweet, mis en uriene.

1.3.5 Die anus van die hoender word uitsluitlik gebruik vir ________ (10)

1.4 Verander die ONDERSTREEPTE WOORD/WOORDE in elk van die

volgende stellings om hulle WAAR te maak. Skryf die toepaslike

woord(e) langs die vraagnommer (1.4.1 – 1.4.5) op die aangehegte

ANTWOORDBLAD neer.

1.4.1 Gal word vervoer in „n buis wat in die jejunumdeel van die dunderm uitloop en

„n belangrike rol in die vertering van vet speel.

1.4.2 Die vark se pankreas is „n enkelvoudige klier.

1.4.3 Mikro-organismes sintetiseer al die vitamienes in die abomasum van die

herkouer.

1.4.4 Die merk van lammers voordat hulle tot ooie ontwikkel, maak paring makliker.

1.4.5 „n Voervloeiprogram word gebaseer op die temperatuurbehoeftes van diere in

„n kudde. (5)

AFDELING A: TOTAAL 45

AFDELING B: DIEREVOEDING (35)

BEGIN HIERDIE VRAAG OP ‘N NUWE BLADSY

2.1 Beskryf die term “absorpsie”. (5)

2.2 Voltooi die volgende tabel: (5)

VOEDINGSTOWWE EINDPRODUK

2.2.1 proteïene 2.2.1

2.2.2 vette 2.2.2

2.2.3 koolhidrate 2.2.3

2.2.4 vitamiene 2.2.4

2.2.5 sellulose 2.2.5

Kopiereg Voorbehou Bladsy 5

Landbouwetenskap Vr 1 Rekordeksamen September 2012

2.3 Bestudeer die volgende spysverteringskanaal:

2.3.1 Identifiseer hierdie spysverteringskanaal. (1)

2.3.2 Tot watter plaasdier behoort dit? (1)

2.3.3 Dui aan waarom jy hierdie klassifikasie so identifiseer. Gee redes vir jou

keuse. (5)

2.3.4 Noem VIER toestande wat in die maag bestaan wat ideale leeftoestande skep

vir mikro-organismes. (4)

2.4. Johan Grobler bestuur „n proefplaas. Hy het „n toets gedoen met boerbokke

om „n nuwe lusernkultivar te beproef. Tydens die toetstydperk is die

boerbokke se massa van voerinname gemeet, asook die massa van die

uitskeidings. Die tabel hieronder dui die data aan.

VOERKOMPONENT LUSERNVOER (%) MIS (%)

Vog 9 6

Droë materiaal 91 94

Die totale voerinname van „n bok was 8 kg lusern en die massa van die mis

uitgeskei,was 3 kg.

2.4.1 Bereken die koëffisiënt van verteerbaarheid van hierdie eksperimentele

lusernhooi. Toon AL jou berekeninge. (6)

2.4.2 Slegs lusernhooi is gebruik om die voedingsbehoeftes van die boerbokke te

voorsien. Gee enige DRIE redes waarom lusernhooi geskik is vir hierdie

navorsing. (3)

Kopiereg Voorbehou Bladsy 6

Landbouwetenskap Vr 1 Rekordeksamen September 2012

2.4.3 Noem enige DRIE maniere hoe jy lusernhooi se verteerbaarheid kan

verhoog. (3)

VRAAG 2: TOTAAL 35

DIEREPRODUKSIE (35)

3.1. Verhoging van produktiwiteit.

3.1.1 Watter produksiesisteem kan Thomas oorweeg as hy sy diere drasties wil

vermeerder? (2)

3.1.2 Op watter moontlike DRIE maniere kan Thomas sy produksieprestasie van sy

diere verbeter? (3)

3.1.3 Noem DRIE omgewingsfaktore wat Thomas se produksie moontlik kan

beïnvloed. (3)

3.2 Die goedkoopste vorm van dierevoeding is natuurlike weiding vir herkouers.

Voedings-

waarde

TVV

Laag

Thomas Tsonga boer in „n somerreënvalgebied. Hy het baie goeie

somerweiding maar in die winter raak dit baie koud. Die gras is dan droog

en het min voedingswaarde. Thomas het „n standhoudende fontein op sy

plaas. Hy sal baie graag sy kudde wil uitbrei en produksie wil verhoog. Hy

oorweeg die volgende opsies.

Hoog

Mrt Apr Mei Jun Jul Aug Sep Okt Nov Des Jan Feb

Tyd van die jaar

Kopiereg Voorbehou Bladsy 7

Landbouwetenskap Vr 1 Rekordeksamen September 2012

3.2.1 Watter maande van die jaar het weiding sy laagste voedingswaarde bereik?

Deur na klimaatstoestande te verwys gee ten minste DRIE redes hiervoor. (4)

3.2.2 Van wanneer (maand) tot wanneer sal die voedingswaarde afneem? (2)

3.2.3 Tydens watter maande sal die boer mineraallekke moet begin uitsit? Motiveer

jou antwoord. (4)

3.2.4 Wanneer sal die boer sy aanteel kan bemark? Wanneer is die geskikste tyd

om „n veiling te hou? Motiveer jou antwoord. (3)

3.3 Paul Botha is ‘n jong boer wat ‘n plaas van sy oupa geërf het. Sy oupa was al

oud en het die weikampe baie verwaarloos. Paul moes weikampe van voor af

beplan. Paul kon glad nie vasstel waar die verskillende weikampe was nie.

3.3.1 Noem ten minste SES maniere waarvolgens Paul die verdeling van sy

weikampe moet beplan. (6)

3.3.2 Hoe sal die kampstelsel vir Paul voordelig wees? (4)

3.3.3 Waardeur word weiveldrotasie bepaal? (4)

VRAAG 4: DIEREPRODUKSIE, - BESKERMING EN –BEHEER [35]

4.1 Bosluise veroorsaak ernstige probleme in enige veeboerderybedryf. Dis

belangrik om veesiektes te ken en te beheer.

4.1.1 In watter DRIE groepe word bosluise verdeel en gee EEN voorbeeld van

elkeen. (6)

4.1.2 Op watter manier dra bosluise siektes oor op diere? (4)

4.13 Watter beheermaatreëls is die effektiefste teen bosluise? (3)

4.2 Bestudeer die volgende skets:

Kopiereg Voorbehou Bladsy 8

Landbouwetenskap Vr 1 Rekordeksamen September 2012

4.2.1 Wat word voorgestel in die skets? (2)

4.2.2 Voorsien die skets van die nodige byskrifte. (6)

4.3 Beskryf die proses van “ovulasie” by koeie. (2)

4.4 Verduidelik hoe lyk goeie, gesonde semen. (3)

4.5 Gee die volgende korrekte persentasies in verband met semen:

4.5.1 Watter persentasie semen moet vinnige, voorwaartse beweging toon?

4.5.2 Hoeveel persent dooie sperme kan goeie semen hê?

4.5.3 Hoeveel persent afwyking kan daar wees by goeie semen? (3)

4.6 Hoeveel sperme is nodig vir bevredigende bevrugtingsresultate? (2)

4.7 Noem die VIER sekondêre geslagsorgane van die vroulike dier. (4)

AFDELING B TOTAAL: 105

GROOT TOTAAL: 150

Kopiereg Voorbehou Bladsy 9

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!