02.05.2013 Views

NUWE Landbouwetenskap Vraestel 1... - sacai

NUWE Landbouwetenskap Vraestel 1... - sacai

NUWE Landbouwetenskap Vraestel 1... - sacai

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Landbouwetenskap Vr 1 Rekordeksamen September 2012

2.3 Bestudeer die volgende spysverteringskanaal:

2.3.1 Identifiseer hierdie spysverteringskanaal. (1)

2.3.2 Tot watter plaasdier behoort dit? (1)

2.3.3 Dui aan waarom jy hierdie klassifikasie so identifiseer. Gee redes vir jou

keuse. (5)

2.3.4 Noem VIER toestande wat in die maag bestaan wat ideale leeftoestande skep

vir mikro-organismes. (4)

2.4. Johan Grobler bestuur „n proefplaas. Hy het „n toets gedoen met boerbokke

om „n nuwe lusernkultivar te beproef. Tydens die toetstydperk is die

boerbokke se massa van voerinname gemeet, asook die massa van die

uitskeidings. Die tabel hieronder dui die data aan.

VOERKOMPONENT LUSERNVOER (%) MIS (%)

Vog 9 6

Droë materiaal 91 94

Die totale voerinname van „n bok was 8 kg lusern en die massa van die mis

uitgeskei,was 3 kg.

2.4.1 Bereken die koëffisiënt van verteerbaarheid van hierdie eksperimentele

lusernhooi. Toon AL jou berekeninge. (6)

2.4.2 Slegs lusernhooi is gebruik om die voedingsbehoeftes van die boerbokke te

voorsien. Gee enige DRIE redes waarom lusernhooi geskik is vir hierdie

navorsing. (3)

Kopiereg Voorbehou Bladsy 6

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!