02.05.2013 Views

NUWE Landbouwetenskap Vraestel 1... - sacai

NUWE Landbouwetenskap Vraestel 1... - sacai

NUWE Landbouwetenskap Vraestel 1... - sacai

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Landbouwetenskap Vr 1 Rekordeksamen September 2012

3.2.1 Watter maande van die jaar het weiding sy laagste voedingswaarde bereik?

Deur na klimaatstoestande te verwys gee ten minste DRIE redes hiervoor. (4)

3.2.2 Van wanneer (maand) tot wanneer sal die voedingswaarde afneem? (2)

3.2.3 Tydens watter maande sal die boer mineraallekke moet begin uitsit? Motiveer

jou antwoord. (4)

3.2.4 Wanneer sal die boer sy aanteel kan bemark? Wanneer is die geskikste tyd

om „n veiling te hou? Motiveer jou antwoord. (3)

3.3 Paul Botha is ‘n jong boer wat ‘n plaas van sy oupa geërf het. Sy oupa was al

oud en het die weikampe baie verwaarloos. Paul moes weikampe van voor af

beplan. Paul kon glad nie vasstel waar die verskillende weikampe was nie.

3.3.1 Noem ten minste SES maniere waarvolgens Paul die verdeling van sy

weikampe moet beplan. (6)

3.3.2 Hoe sal die kampstelsel vir Paul voordelig wees? (4)

3.3.3 Waardeur word weiveldrotasie bepaal? (4)

VRAAG 4: DIEREPRODUKSIE, - BESKERMING EN –BEHEER [35]

4.1 Bosluise veroorsaak ernstige probleme in enige veeboerderybedryf. Dis

belangrik om veesiektes te ken en te beheer.

4.1.1 In watter DRIE groepe word bosluise verdeel en gee EEN voorbeeld van

elkeen. (6)

4.1.2 Op watter manier dra bosluise siektes oor op diere? (4)

4.13 Watter beheermaatreëls is die effektiefste teen bosluise? (3)

4.2 Bestudeer die volgende skets:

Kopiereg Voorbehou Bladsy 8

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!