02.05.2013 Views

NUWE Landbouwetenskap Vraestel 1... - sacai

NUWE Landbouwetenskap Vraestel 1... - sacai

NUWE Landbouwetenskap Vraestel 1... - sacai

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Landbouwetenskap Vr 1 Rekordeksamen September 2012

AFDELING A:

1.1 Verskeie opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende vrae gegee.

Kies die antwoord en maak „n kruisie (x) in die blokkie (A – D) langs die

vraagnommer (1.1.1 – 1.1.10) op die aangehegte ANTWOORDBLAD. GEEN

punte sal toegeken word as meer as een kruisie (x) by die antwoord verskyn

nie.

1.1.1 By „n winterlek word „n bestanddeel ingevoeg om die inname hoeveelheid

daarvan deur herkouers te beheer. Die bestanddeel is:

A. sout

B. beenmeel

C. mieliemeel

D. vismeel

1.1.2 Die doel van enting by diere is om:

A. siektes te behandel

B. parasiete te voorkom

C. siektes te voorkom

D. parasiete te beheer

1.1.3 Die eindproduk van vertering wat in die rumen van herkouers geabsorbeer

word, is:

A. vlugtige sure

B. suikers

C. vette

D. aminosure

1.1.4 Emulsifisering is die afbreek van vette tot klein druppeltjies om „n groter

oppervlak beskikbaar te maak waarop die ________-ensieme kan werk.

A. liptose

B. lipase

C. pepsien

D. soutsuur

1.1.5 Meganiese spysvertering van die kos vind plaas in die ______

A. rumen

B. omasum

C. abomasum

D. retikulum

1.1.6 Die liggaam van die dier bestaan uit _______water.

A. een derde

B. die helfte

Kopiereg Voorbehou Bladsy 3

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!