Universiteit van die Oranje-Vrystaat - SAMJ Archive Browser
Universiteit van die Oranje-Vrystaat - SAMJ Archive Browser
Universiteit van die Oranje-Vrystaat - SAMJ Archive Browser
Create successful ePaper yourself
Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.
610 SAMJ VOL. 80 7DES 1991

Depastement Fnidogie, CBemiese Patobgie. PSigiatrie. Universiteit van die

OVS, Bloemfontem en Departement Urdogie, Universiteit van Pretork,

Pretoria

Beperkte inligting be~taan met betrekking tot sekresie van Sendortien tydem

elektrokonvulsiewe terapie in die mens Geen sodanige inligting is vb

leusienenlref~lien k&kbar nie. Die doe1 van die studie was US om die

invloed van elektrohvulsiewe terapie op die sekresiepatr~ne van Bendortien

asook leusienenkefalien te evalueer-

Spdkke ~uitjngs- en uitsldhg&hia vir write was van toepas&&

Gestandaardiseerde algemene narkose was toegedien vir die EKT-prosedwe.

Veneuse bloedm~nsters vb die bepaling van Mnndomen asook

leusienenlrefalien is mlgem erkende materiaalinsara-Le op vier (4)

gespedkerde tye v m asook tydens elektrokonmtlsiewe terapie bekom van

drie (3) pasiMe @dfm h& reeks EKT-behande- (Pdntnornmer 1:

EKT X 2, P&-

er 2: EKT X 2, Pa&ntnommer 3: EKT X 5).

Plarmakonsenh.aSies van Bendomen asook leusieuenkeen U volgem

erkende biologiese metodes pkvmdka.

Die toename in pksmakonsentrasies van Sendorkn tydens EKT kan

waarslrynlilr verklaar word op grond van 'n verhogdde algemene simpatiese

tonns as gevolg van ~/~ stres met gevoI$ike niespesitiek

adr enoresept orstimnlasia @ega&me van fkdmkmekresie).

Elektrokonmlsiewe terapie modnleer nie pksmalrm van

leusienenkefalien gedurende dieselfde tydperk yerrekenbaar nie.

Betrokkenheii van di.5 boon by adaptasie vb cbroniese

psigiese/elektrokonvulsiegeiaduseerde stres kan nie sonder meer uitgeskakel

word nie.

GEEN EPIDEHIOLOGIESE BEWYS VAN 'A WBFWNL) TUSSEA

HIPERINSULIENEMIE EN ESSENSI~LE HIPERTW~SIE

0- 'N SWART SUID--AJ?RIKAANSE BEVOLKING NIE

WF Mollentze, A Moore, AF Steyn, K Steyn*, GM

Oosthuysen, TI Muller, G Joubert#, DJV Weich

Departemente - Interne Geneeskunde,

#Gemeenskapsgesondheid en *MNR

Die verband tussen bloeddruk, glukosetoleransie,

vastende en post-glukosebeladin? serum-

insulienvlakke is ondersoek by n lukraak

steekproef van 840 Suid Sotho persone van 25 ?r

en ouer. Hiperinsulienemie was gedefinieer as n

vastende of som van 60 en 120 minuut

insulienvlak wat die 75ste persentiel van 'n

verwysingsgroep oorskry het. Die ouderdoms- en

geslagsaangepaste prevalensie van diabetes en

belemmerde glukosetoleransie was 4.6% en 10.8%

respektiewelik. Die ouderdomsaangepaste

prevalensie van hipertensie was 29.2%. Meer

behandelde (16.8%) as onbehandelde (4.9%)

hipertensiewe persone het diabetes gehad. Die

opsommende relatiewe risiko (ORR) van

hipertensie by diabetikers i.v.m. normale

persone was 1.1 (95% V1 0.8 - 1.5) na aanpassing

vir ouderdom en liggaamsmassa-indeks. Na

soortgelyke aanpassings was die ORR van

hipertensie by individue met belemmerde

glukosetoleransie i.v.m. normale individue ook

bykans 1. Die ORR van hipertensie by persone

'met vastende hiperinsulienemie i.v.m. persone

met normo-insulinemie was 0.9 (95% V1 0.7 - 1.1)

na aanpassing vir liggaamsmassa- indeks en

glukosetoleransie. Die ORR van hipertensie by

die som-insulien hiperinsulienemiese groep

i.v.m. die normo- insulienemiese groep was 0.9

(95% V1 0.7 - l .l) na soortgelyke aanpassings.

Slotsom: Glukose-intoleransie en

hiperinsulienemie dra nie by tot 'n verhoogde

risiko van hipertensie by hierdie swart

bevolkingsgroep nie. Die behandeling van

hipertensie het die risiko van diabetes verhoog.

DIAGNOSIIESE WAARDE VAN KLJSURDOPPLER

DIE OPSPORING VAN 'N =IN PATENTE DUKTUS

ARTERfOSUs.

T J van der M-*, A D Bruwer.

Dept. Pediatrie Afd. Kardiologie. Universiteit van die

Oranje Vrystaat.

INLEIDING:

Oor 'n tydperk vah een jaar is drie pasikte met 'n klein

patente dn)bns arteriosos (PDA) gesien, wat khies seen

tekens van 'n PDA wtoon het nie.

Kliniese o n d d het geto011:

Geval 1 Atriale septale defek

Geval2 stills geruis

Gevd 3 Biipidale aortaklep

EKG en borskas X-strale in gevalle twee en drie is normad,

tern1 veranderinge in geval een aan die atriale septale

defek toegeskryf kan word.

METODE:

'n Ultramerk 9 eggokardiograaf is gebnrik met 3 MHz en 5

MHz kleur skandeerkoppe in 'n parasternale kort-as

posisie om die vloeipatroon in die hoof pulrnonale arterie te

evalueer.

RESULTATE:

Kleurdoppler het. duidelik 'n klein aftakking deur die PDA

na die pulmonale arterie getoon en die doppler vloeipatroon

was ook eie aan die van 'n PDA vloei.

A1 die pasicnte het hartkateterisasie ondergaap om die

diagnose te bevestig en angio@e het by al drie die gevalle

'n PDA getoon.

GEVOLGTREKKING:

Kleurdoppler is 'n baie sensitiewe, nie ingrypende,

ondersoek metode om 'n baie klein patente dubs

arteriosus te diagnoseer.

THE USE OF LASER FOR PALLIATION IN ESOPHAGUS

CARCINOMA

MGL Spruyt8, GF Ferreira, U C NeL

Dept of Surgery, UOFS

To evaluate our results obtained by laser treatment of

patients with inoperable esophagus carcinoma from 1989 -

1991.

Patients were selected at the

-;he departments of Surgeq and

0MY)therapy for Esophagus carcinoma atients. Patients

chosen were those who could swallow no& or only fluids

or soft pomdge, and those selected for radiotherapy, to

prevent dysphagia due to oedema during treatment. Laser

therapy was 'ven at 80W, 03s pulses, at doses of 800 -.3OOOJ

per session 'E;. reatment was continued until an improyement

was noted in swallowing or it was found that thegatient had

total obstruction not amenable to dilatation and laser

therapy.

Resaits: 46 patients with advanced esop carcinoma

could swallow nothing before treatment %

were treated with laser therapy from 1989 - 1 18 of these

Of the total, 20 patients (43%) could swallow nody after

the treatment course.

34% reported improved swallowipg.

21,7% experienced no improvement.

There were 7 complications (IS%), of which one (2%)

necessitated operative management, and one perforation in a

terminal patient was fatal.

. Laser therapy rovides good palli?tion to

=th esopLqp carcinoma mth low

morbidity and low mortality. A prospective study is planned

to comDare laser treatment and intubatinn