03.05.2013 Views

GOS en NPOD

GOS en NPOD

GOS en NPOD

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Prakties: Inleiding tot kartografie - soorte kaarte, kenmerke en gebruike van kaarte, rigting,

peiling, skaal, afstande en oppervlakte word bespreek en bereken.

GFPN 325 GEOMORFOLOGIE EN OMGEWINGSGEOGRAFIE (8 krediete)

1½ uur 40:60

Na die voltooiing van hierdie module behoort die onderwysstudente te demonstreer dat hulle

die nodige kennis, vaardighede, gesindhede en waardes bemeester het om die interne bou van

die aarde, die hoofgesteentetipes, interne kragte (verskynsels soos isostasie, kontinentale

drywing, vulkanisme en aardbewings) asook eksterne kragte wat die aarde verander asook

erosie-agente en denudasie kan beskryf en bespreek. By omgewingsgeografie moet die

studente in staat wees om die funksionering van ’n ekosisteem, die rol van die mens in die

ekosisteem as ook besoedeling en omgewingsbewaring te beskryf.

Prakties: Studente moet kan demonstreer dat hulle voorstelling van reliëfkenmerke,

deursneesketse en berekening van gradiënt op kaarte asook hoogte bepalings op lugfoto’s kan

toepas en bereken

GFXN 125 VAKMETODIEK VAN GEOGRAFIE (16 krediete)

3 uur 40:60

Na die voltooiing van hierdie module behoort die onderwysstudente te kan demonstreer dat

hulle die nodige kennis, vaardighede, gesindhede en waardes bemeester het om die

Uitkomsgebaseerde benadering vir Geografie te kan toepas met verwysing na

assesseringstrategieë en –metodes, koöperatiewe leer, die beplanning van ’n les/leerervaring

en aktiwiteite, asook die gebruik van atlasse (skale, rigting, berekening van afstande en

liggings op kaarte), onderrighulpmiddele, ekskursies en werkskaarte in Geografie te kan

bespreek.

GFXN 325 VAKMETODIEK VAN GEOGRAFIE (16 krediete)

3 uur 40:60

Na die voltooiing van hierdie module behoort die onderwysstudente te kan demonstreer dat

hulle die nodige kennis, vaardighede, gesindhede en waardes bemeester het ten opsigte van

die toepassing van UGO in kaartwerk en lugfoto’s met verwysing na assesseringstrategieë en

–metodes, koöperatiewe leer, die beplanning van ’n leerervaring en aktiwiteite. Studente moet

ook demonstreer dat hulle die werklike probleemoplossingsbenadering in

omgewingsopvoeding bemeester het.

GSAN 125 GESKIEDENIS: TUSSENGROEPVERHOUDINGS IN SUID-AFRIKA (1652-

1854) (8 krediete)

1½ uur 40:60

By voltooiing van hierdie module moet die leerders in staat wees om die historiese verloop van

politieke, ekonomiese en sosiale intergroepverhoudings tussen die Blankes, Koisan en Swart

gemeenskappe te kan beoordeel vir die tydperk 1652- 1854.

96

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!