03.05.2013 Views

GOS en NPOD

GOS en NPOD

GOS en NPOD

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

OO.4.4 EKSAMINERING

OO.4.4.1 Toelating tot die eksamen

Toelating tot enige module waarin eksamen geskryf word geskied deur

(i) die verwerwing van ’n deelnamebewys wat uitgereik word nadat die

leerder die onderrigleeropdragte ooreenkomstig die voorskrifte vir ’n

bepaalde module uitgevoer het; en

(ii) ’n deelnamepunt van ten minste 40% in ’n module behaal het.

OO.4.4.2 Deelnamepunt

Die deelnamepunt vir ’n module word saamgestel uit die opdragte en

onderrigleeraktiwiteite ooreenkomstig die studiegids.

OO.4.4.3 Modulepunt

Die verhouding van die deelnamepunt tot die eksamenpunt is 50:50.

OO.4.4.4 Slaagvereistes

(i) Die subminimum vir alle modules waarin eksamen geskryf word, is 40%.

(ii) Die slaagvereiste vir ’n module waarin eksamen geskryf is, is ’n

modulepunt van ten minste 50%.

(iii) ’n Kurrikulum word geslaag deur al die modules waaruit die kurrikulum

saamgestel is afsonderlik soos aangedui in A.8.5 te slaag.

OO.4.4.5 Herhaling van modules

Ooreenkomstig A.10.3 geld die volgende reëls:

i) 'n Leerder het binne die 12 maande vanaf die datum van eerste registrasie

van 'n bepaalde module twee geleenthede om 'n eksamen in die betrokke

module af te lê.

ii) 'n Leerder wat na afloop van die twee eksamengeleenthede, ongeag of

een of albei die geleenthede benut is nie in 'n module slaag nie, moet die

betrokke module herhaal.

iii) Enige leerder wat modules herhaal moet herregistreer vir hierdie modules

en moet van vooraf kwalifiseer deur die verwerwing van 'n deelnamebewys

(OO.2.5.1).

OO.4.4.6 Terminering van studies

(i) Die studies van enige leerder kan ingevolge A.9 getermineer word indien

'n leerder die maksimum duur van die studie oorskry.

(ii) Aan die einde van twee opeenvolgende studiejare nie minstens die helfte

van die krediete vir die kurrikulum verwerf het nie.

67

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!