03.05.2013 Views

Plaasbesoeke • Lamhokkies • Genomic selection ... - SA Stamboek

Plaasbesoeke • Lamhokkies • Genomic selection ... - SA Stamboek

Plaasbesoeke • Lamhokkies • Genomic selection ... - SA Stamboek

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Bernice Mostert

Helena Theron

Delia Jordaan

40

KEN ONS MENSE

Ek is gebore en het grootgeword in Pretoria.

Ek het aan die Hoërskool Verwoerdburg

gematrikuleer (met vyf onderskeidings).

Ek wou altyd graag met diere werk,

maar gesonde diere – dis hoekom ek

nie veeartsenykunde gaan swot het nie!

Genetika het my altyd gefassineer, vandaar

die keuse om BSc (Agric) Dieregenetika by

Tukkies te studeer.

Ek het na my derde jaar besluit ek

wil meer toegepaste genetika doen en

oorgeskakel veekunde toe. Toe verwerf

ek my veekundegraad met ’n sterk dosis

diereteling in 1989 (cum laude). Ek het

’n staatsdiensbeurs gehad en werk gekry

by die destydse NIVS op Irene, in ’n

pluimveetelingspos.

Ek het toe in 1990 my BSc (Agric) Hons

graad (cum laude) in Pluimveeteling gedoen

en my MSc-graad (cum laude) in

1993 gekry met navorsing op die Allometriese

Autoregressiewe Groeimodelle met

data vanuit ’n seleksie-eksperiment wat

My laerskooljare was ek hoofsaaklik

in Carletonville in die Wes-Transvaal.

Ons was ook twee jaar in die destydse

Suidwes-Afrika en ek het gematrikuleer in

Randburg. Ek het BSc (Agric) Dieregenetika

op Tukkies geswot, en later ook my MSc

(Agric) en PhD daar voltooi. Ek het hierdie

rigting geswot omdat ek nog altyd belanggestel

het in die natuurwetenskappe, veral

diere en die natuur.

Ek het aanvanklik by die NIVS op Irene

begin werk, wat later die LNR geword

het. Die laaste klompie jare was ek veral

betrokke by die genetiese ontledings van

Ek is vanaf 1 Februarie vanjaar SA

Stamboek se nuwe bemarkings- en

promosiebeampte. Ek het in Jeffreysbaai

grootgeword en gematrikuleer, waarna ek

in Bloemfontein by die Universiteit van die

Vrystaat my bemarkingsgraad voltooi het.

My eerste kontak met landbou was toe

ek by Media24 as hoof van reklame vir die

Volksblad se landboupublikasie aangestel

is. In hierdie hoedanigheid het ek die

implementering van bemarkingstrategieë

vir twaalf jaar op rotte gedoen is.

In 1994 is ek gekies op ’n span wat

saamgestel is vir die ontwikkeling van genetiese

ontledings vir die vleisbeesbedryf.

Tot in 1999 was ek betrokke by Vleisbees

Genetiese Ontledings en in 2000 het ek

die Melkbees Genetiese Ontledings oorgeneem.

In 2004 het ek vir my PhD ingeskryf

(ook by UP) en toetsdag modelle ontwikkel

vir genetiese ontleding van produksie-

eienskappe en somatiese seltellings vir die

melkbeesbedryf en in 2007 graad gevang.

Ek is sedert Augustus 2012 werksaam

by SA Stamboek en is verantwoordelik vir

genetiese ontledings van alle melkrasse

wat aan LogixMelk deelneem. Ons het

splinternuwe hoë tegnologiese modelle

ontwikkel vir al die ekonomies belangrike

eienskappe van melkbeeste, bio-ekonomiese

indekse ontwikkel en neem ook

deel aan internasionale genetiese ontledings

wat deur Interbull in Swede gedoen

word.

vleisbeeste en melkbeeste.

Ek het in November 2011 by SA

Stamboek begin werk. Ek en my vyf ander

SA Stamboek-kollegas het kantore in

Pretoria by Tukkies. Ek is meestal betrokke

by die vleisbees BLUP-analises, maar ook

gedeeltelik by die melk- en in die toekoms

die varkontledings. Ons werk nou saam met

die telersgenootskappe en ook individuele

telers. Ek is besig om nuwe BLUP-kursusse

te ontwikkel, doen tussendeur navorsing

en is ook by nagraadse studente opleiding

betrokke. Die werk en geleenthede is oop,

en ek geniet dit baie.

vir verskeie landbougerigte organisasies

hanteer. Ek het ook fokusse hanteer oor

belangrike landbou-aangeleenthede en

ander landbougerigte onderwerpe.

Ek sien vreeslik uit daarna om deel te

wees van die SA Stamboekspan en om SA

Stamboek se profiel te ontwikkel saam

met sy bestuur en lede. My uitgangspunt

in die lewe is dat niks ooit te moeilik is

om te bemeester nie. Jy moet net jou hart

daarin sit!

SB

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!