04.05.2013 Views

Spysvertering en voeding

Spysvertering en voeding

Spysvertering en voeding

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

LIFE 211 Klasaantekeninge 24 September 2011 Bladsy 11

Spysvertering en voeding

Aktiwiteite van die spysverteringskanaal (Ross & Wilson, bladsy 282)

Ingestie

Voortstuwing (beweging deur peristalse)

Vertering

Absorbsie

Eliminering (defekasie)

Makrostruktuur van die spysverteringstelsel (Ross & Wilson, bladsy 282)

Julle moet in staat wees om al die organe in die figuur te kan benaam, en die funksies van al

die organe te kan beskryf.

Organe van die spysverteringskanaal (Ross & Wilson, bladsy 283)

Julle moet in staat wees om die organe van die spysverteringstelsel te kan noem en die

funksies van elke orgaan te kan beskryf.

Hulporgane van die spysverteringstelsel (Ross & Wilson, bladsy 283)

Julle moet in staat wees om die hulporgane van die spysverteringstelsel te kan noem en die

funksies van elke orgaan te kan beskryf.

Basiese struktuur van die spysverteringskanaal (Ross & Wilson, bladsy 283)

Julle moet in staat wees om die tekening wat die vier lagies van die spysverteringskanaal

verduidelik te kan benoem, en ook om die funksies van elke lagie te kan beskryf.

Aantekeninge vir verduideliking

Van die binnekant van die dermkanaal (lumen) na buite word daar vyf lae genoem:

1. Intestinale mukosa (somtyds net die “mukosa” genoem)

2. Submukosa

3. Kringspierlaag

4. Lengtespierlaag

5. Peritoneum

Mukosa

Die mukosa bestaan uit drie lae (van binne na buite) naamlik:

• Slymvlies.

• Lamina propria. Hoofsaaklik los bindweefsel wat die bloedvaatjies wat die epiteel

voorsien ondersteun. Bevat ook limfoïede weefsel wat 'n immunologiese funksie het.

• Muscularis mucosa. 'n Dun spierlagie wat die involusie (invouings) in die mukosa

veroorsaak (gastriese kliertjies, mikrovilli).

Slymvlies

• Hoofsaaklik eenlagige silindriese epiteel met bekerselle vir slymafskeiding.

• Gedeeltes van die ingewande waar baie beskadiging voorkom bestaan dit uit

meerlagige plaveiselepiteel (ook met bekerselle).

• Kliertjies kom voor in die gebiede van eenlagige silindriese epiteel.

Afskeidings van die kliertjies van die slymvlies

• Speeksel (uit die speekselkliere).

• Maagsap (uit die gastriese kliere (maagkliere)).

• Dundermsap (intestinale sap) (uit die dundermkliere (intestinale kliere)).

• Pankreasap (uit die pankreas).

• Gal (uit die lewer).

Hierdie afskeidings is verteringsappe en bevat gewoonlik verteringsensieme.

LIFE 211 Klasaantekeninge 24 September 2011 Bladsy 22

Verteringsappe en die funksies daarvan

Speeksel

Bestaan uit die afskeidings van die speekselkliere (parotiedkliere) en van die klein

slymkliertjies van die orale mukosa. Ongeveer 1.5 liter speeksel word per dag afgeskei. Die

pH van speeksel is ongeveer 5.8 tot 7.4. Die samestelling van speeksel is die volgende:

• Water

• Minerale soute

• Speekselamilase ('n ensiem)

• Slym

• Lisosiem ('n ensiem)

• Immunoglobuliene (teenliggame)

• Bloedstollingsfaktore

Funksies van speeksel

• Amilase verteer stysel en dekstriene na die disakkaried maltose. Hierdie vertering

begin in die mond en gaan aan nadat die kos ingesluk is. Die lae pH van maagsap stop

die werking van hierdie ensiem.

• Smering van voedsel. Droë kos word deur die speeksel benat en glad gemaak voordat

dat in 'n bolus gevorm word en ingesluk word.

• Smering en skoonmaak van die mond. Genoeg speeksel is nodig om die mond te smeer,

sag te hou en skoon te maak. Speeksel help om die mond teen growwe kosdeeltjies te

beskerm.

• Beskerming van die mond teen infeksie. Die lisosiem breek (liseer) bakterieë, en die

immunoglobuliene neutraliseer toksiene en virusse, en saam met

komplementkomponente inaktiveer dit bakterieë.

• Proe-funksie. Kos kan slegs geproe word nadat komponente daarvan in die speeksel

opgelos het en dan die smaakpapille bereik.

Maagsap

Ongeveer twee liter maagsap word per dag deur die kliertjies in die maag gevorm. Maagsap

het die volgende samestelling:

• Water (afgeskei deur gastriese kliere).

• Minerale soute (afgeskei deur gastriese kliere).

• Slym (afgeskei deur bekerselle).

• Soutsuur (HCl – afgeskei deur die parietale selle van die gastriese kliertjies.

• Intrinsieke faktor (afgeskei deur die parietale selle van die gastriese kliertjies.

• Pepsinogeen ('n onaktiewe voorloper van die ensiem pepsien, afgeskei deur die

hoofselle van die gastriese kliertjies.

Funksies van maagsap

• Water help met die vervloeing van kos.

• Die aansuring van die kos deur soutsuur stop die werking van amilase.

• Die lae pH van die maag vernietig baie van die mikrobes wat saam met die kos

ingeneem was.

• Voorsien die lae pH (1.5 tot 3.5) wat nodig is vir die werking van pepsiene (pepsiene is

proteolitiese ensieme – dit is ensieme wat proteïene afbreek na peptiede toe).

• Intrinsieke faktor ('n proteïen) is nodig vir die opname van Vitamien B12 in die ileum.

• Die slym voorkom meganiese beskadig van die maagwand deur skerp en growwe

deeltjies. Tree ook op as 'n afskermer van die maagwand teen soutsuur en pepsien en

voorkom dus chemiese beskadiging van die maagwand.

Kontrole van maagsapafskeiding

Voor ete is daar nie juis maagsapafskeiding nie en net die vastende hoeveelheid maagsap is

teenwoordig.

Wanneer voedsel ingeneem word lei dit tot 'n toename in maagsapafskeiding om effektiewe

LIFE 211 Klasaantekeninge 24 September 2011 Bladsy 33

vertering te verseker. Ongeveer 'n uur nadat die voedsel ingeneem is bereik die maagsapafskeiding

die maksimum. Die maagsapafskeiding daal dan stadigaan todat die vlak van die vastende maagsap

weer bereik word ongeveer vier ure na voedselinname.

Hierdie proses kan ingedeel word in drie fases:

Kefaliese fase

Maagsapafskeiding neem al toe nog voordat die voedsel ingeneem is. Hierdie vroë afskeiding word

veroorsaak deur die voorkoms en die reuk van die kos, en ook die smaak van die kos. Hierdie

prikkels lei tot stimulasie van die nervus vagus wat lei tot die afskeiding van maagsap.

Wanneer die kos klaar ingeneem is, en dus nie meer gesien, geruik, of geproe word nie, eindig die

kefaliese fase van die stimulasie van maagsapafskeiding.

2. Gastriese fase

Die teenwoordigheid van kos in die maag stimuleer die entero-endokriene kliertjies in die piloriese

antrum (die gebied van die maag net voor die duodenum) en in die duodenum om die hormoon

gastrien in die bloed af te skei. Die gastrien word deur die bloed na die maag toe vervoer waar dit

die gastriese kliere stimuleer om groter volumes maagsap af te skei.

Hierdie stimulasie van afskeiding hou aan solank as wat daar kos in die maag is. Die stimulasie van

maagsapafskeiding duur dus voort al is die kefaliese fase reeds beëindig.

Die produksie van gastrien hou op wanneer die pH van die maagsap daal tot ongeveer 1.5.

3. Intestinale fase

Wanneer die chiem (gedeeltelik verteerde voedsel) uit die maag uit vrygelaat word in die dunderm

in, word twee hormone (sekretien en cholesitokinien) deur endokriene kliertjies in die slymvlies van

die dunderm vrygestel. Hierdie hormone lei tot 'n verlaagde afskeiding van maagsap, en die

vastende hoeveelheid maagsap word nou weer daar gestel.

Gal

Afgeskei deur die lewer. Ongeveer 500 tot 1000 ml per dag gevorm. pH ongeveer 8. Gestoor

in die galblaas. In die duodenum gestort wanneer die hepatopankreatiese sfinkter oopgaan.

Gal bestaan uit die volgende:

Gal bestaan uit die volgende:

• Water

• Minerale soute

• Slym

• Galsoute

• Galpigmente (hoofsaaklik billirubien)

• Cholesterol

Funksies van gal

• Galsoute emulsifiseer vette in die dunderm.

• Galsoute verhoog die oplosbaarheid van cholesterol, vetsure en vetoplosbare vitamiene

(A, D, E en K) en sorg so dat hierdie molekules maklik deur die liggaam opgeneem

word.

• Bilirubien is 'n afbraakproduk van rooibloedselle wat gevorm word tydens die normale

vervanging van rooibloedselle. Bilirubien is nie oplosbaar in water nie, en kan dus nie

deur die niere uitgeskei word nie, en word daarom in die gal uitgeskei aangesien dit

oplosbaar is in die galsoute. In die dikderm word bilirubien deur bakterieë omvorm na

LIFE 211 Klasaantekeninge 24 September 2011 Bladsy 44

urobilinogeen (wateroplosbaar). 'n Deel van die urobilinogeen word geabsorbeer in die

bloed in en uitgeskei deur die niere. Die res van die urobilinogeen word deur

bakteriese werking omgeskakel na stercobilien wat deur die faeces uitgeskei word.

• Stercobilien kleur die feces en is ook 'n deodorant vir die feces.

Pankreas-afskeiding

Word in die dunderm (duodenum) gestort wanneer die hepatopankreatiese sfinkter oopgaan.

Bestaan uit die volgende:

• Water

• Minerale soute

• Amilase

• Lipase (ensiem wat vette afbreek)

• Onaktiewe voorlopers van proteolitiese ensieme

◦ Tripsinogeen (voorloper van tripsien)

◦ Chymotripsinogeen (voorloper van chymotripsien)

◦ Prokarboksipeptidase (voorloper van karboksipeptidase)

Dundermsap

Bestaan hoofsaaklik uit water, minerale soute, slym, gal en pankreas-afskeiding.

Dermvlokkies (villi) in die dunderm

Die binneoppervlak van die dunderm bevat ongeveer vyf miljoen klein uitsteekseltjies wat die

totale oppervlak daarvan baie vergroot. Dit maak dat vertering en voedselabsorbsie effektief

kan verloop. Die dermepiteel op die oppervlaktes van die dermvlokkies bevat mikrovilli wat

die oppervlak verder verhoog. Die lagie epiteelselle met die mikrovilli staan bekend as die

borselmembraan.

LIFE 211 Klasaantekeninge 24 September 2011 Bladsy 55

Vertering in die dunderm

Die meeste chemiese vertering vind plaas in die dunderm. Die ensieme betrokke by

dundermvertering is afkomstig vn die pankreas. Afskeiding van hierdie ensieme word beheer

deur die hormoon cholesitokinien wat gevorm word wanneer daar voedingstowwe in die

dunderm is. Die hormoon sekretien beheer die afskeiding van bikarbonaat in die dunderm om

die maagsuur te kan neutraliseer.

Proteïene en peptiede

Word afgebreek na aminosure. Hierdie afbraakproses begin reeds in die maag en word

voortgesit in die dunderm. Die volgende ensieme is hierby betrokke:

• Tripsien - breek proteïene af na peptiede toe.

• Chymotripsien - breek proteïene af na peptiede toe.

• Karboksipeptidase – verwyder enkelaminosure vanaf proteïene en peptiede.

• Aminopeptidase en dipeptidase – verwyder die aminosure aan die punt van proteïene

en peptiede.

Lipiede (vette, trigliseriede)

Word deur lipases afgebreek na vetsure en gliserol toe (veral deur pankreaslipase). Galsoute

is nodig vir hierdie proses aangesien hulle die lipiede (wateronoplosbaar) emulsifeer en op die

regte oriëntasie aanbied aan die lipases sodat die ensiemreaksie kan plaasvind.

Koolhidrate

Word afgebreek na monosakkariede toe (glukose, fruktose, galaktose). Die eerste deel van die

proses word uitgevoer deur pankreasamilase wat koolhidrate afbreek na oligosakkariede toe.

Borselmembraanensieme (veral glukoamilase en dekstrienase) breek die oligosakkariede

verder af na monosakkariede toe.

Suikers word deur die volgende borselmembraanensieme afgebreek:

• Maltase – maltose na glukose

• Sukrase – sukrose na glukose en fruktose

• Laktase – laktose na glukose en galaktose

Absorbsie van voedingstowwe

Na vertering word die wateroplosbare voedingstowwe opgeneem in die bloed in, en die vette

in limf in, hoofsaaklik deur die villi van die dunderm. Elke villus is voorsien van kapillêre

bloedvate en kapillêre limfate.

Die limfaatjies staan bekend as “lakteale”. Die vette wat in die limf opgeneem is, is in die

vorm van 'n emulsie (klein vetbevattende struktuurtjies) bekend as chilomikrons. Die hoë

konsentrasie chilomikrons gee 'n melkagtige voorkoms aan hierdie limf. Die chilomikrons

word uiteindelik deur die limf in die subklaviese aar in die bloed uitgestort.

Sommige voedingstowwe word nie deur die villi opgeneem nie:

• Yster – opgeneem in die duodenum.

• Vitamien B12 – bind aan intrinsieke faktor en hierdie kombinasie dan opgeneem in die

terminale deel van die ileum.

• Galsoute - opgeneem in die terminale deel van die ileum.

• Water – deur die hele dunderm opgeneem.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!