05.05.2013 Views

Veldvoorbereiding van velle en maskers - Bowhunter

Veldvoorbereiding van velle en maskers - Bowhunter

Veldvoorbereiding van velle en maskers - Bowhunter

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

ii

Nuwe tradisionele boogskietterme

Deur Tom Cairncross

In die eerste aflewering

oor Afrikaanse boogterme,

is dalk te gou uit

die blokke weggespring.

Dit moet sekerlik eers

verduidelik word dat met

die “geboorte” van Pyl &

Boog skielik probleme ontstaan oor Afrikaanse terminologie.

Dit is ’n veld wat braak lê, en bied heelwat uitdagings.

Die woordelys wat hier geskep word, is suiwer om

minstens erens tot voordeel van Afrikaans en boogskiet

’n begin te maak. Positiewe voorstelle en bydraes uit

alle oorde sal hoog op prys gestel word, en sal uiteraard

die nodige erkenning geniet.

Spanafstand/hoogte: die afstand wat gewoonlik gemeet word

tussen die snaar en die diepste deel van die greep nadat die boog

gespan is. (Brace height)

Teikenpunt/veldpunt: ’n smal ronde skerp punt wat van staal

gemaak is waarmee teiken geskiet word. (Field point)

Veerplak: natuurlike vere of plastiek wat aan die agterkant

van die pylskag geplak word om die pyl in vlug te stabiliseer.

(Fletching)

Vere: word aan die agterkant van die pylskag geplak om die pylvlug

te beheer. (Vains)

Floe-floe: ’n pyl met groot vere om die vlug van die pyl te vertraag

sonder om akkuraatheid in te boet. (Flu flu)

Greep: die deel van die boog se handvatsel waar jy jou hand

plaas om die boog te skiet. (Grip)

H bladsy i – Veldvoorbereiding van velle en maskers

4. Sleep oor die grond: Maak seker dat die gedeelte van die vel

wat benodig word vir jou trofee, nie gesleep word nie. Lig

die voorkant van die dier van die grond af as dit verplaas

moet word.

5. Op die voertuig: Maak seker dat die bok nie onnodig beweeg

as dit vervoer word nie. Skaafmerke is ’n probleem.

6. By die slagplek: Hanteer die dier met sorg en verhinder dat

dit oor die vloer gesleep word, of selfs hardhandig van die

voertuig afgegooi word.

Nou het ons eers by die afslagproses gekom, en ek is oortuig jy

voel reeds beswaard. Vir skouermonterings doen soos volg:

1. Maak ’n snit rondom die dier agter die voorpote ongeveer

100 tot 150mm agter die voorpote, want jy mag dalk bes-

Vergewing: die vermoë van ’n boog om in verskillende

omstandighede steeds nie akkuraatheid in te boet nie.

(Forgiveness)

Handskok: die vibrasie wat veroorsaak word nadat met die boog

geskiet is. (Hand shock)

Slagvere: die twee dele van die boog wat weerskante van die

sentrale deel na die punte strek. (Limbs)

Pylnok/pylhaak: ’n plastiekdeel met ’n gleuf wat aan die agterkant

van die pyl geheg word waarin die boogsnaar gehou word.

(Nock, arrow)

Selfnok/selfhaak: ’n gleuf wat in ’n primitiewe gewoonlik

houtpyl gekerf word om die snaar te hou voordat geskiet word.

(Nock, self)

Nokpunt/haakpunt: die presiese plek waar die pyl aan die

snaar genok of gahaak moet word voor die skoot geskiet word.

(Nocking point)

Vingerskerm/vingervel: ’n klein stukkie materiaal – gewoonlik

sagte leer – wat aan die punte van die vingers gehou word om

beskerming te bied wanneer geskiet word. (Tab)

Treklengte: die afstand wat die boog getrek kan word deur ’n

persoon met ’n sekere armlengte. (Draw length)

Veerdraai/veerverdraaing: ’n geval waar die slagvere beskadig

word deur foutiewe hantering, byvoorbeeld wanneer die boog

gespan word. (Limb twist)

Spankrag: dit is die ponde waarteen die boog in staat is om

getrek te word wat kan wissel van byvoorbeeld 25 pond tot 80

pond en selfs meer. (Draw weight)

k

luit op ’n skuinsmontering, wat dan genoeg vel toelaat. As

jy seker is dat jy slegs ’n gewone skouermontering wil hê, is

direk agter die voorpote ook reg.

2. Slag nou verder op die bokant van die rug, of in die geval

van ’n dier met maanhare, net langs die maanhare, tot sowat

50mm vanaf die horings. Vanaf hierdie punt maak ’n v-vormige

snit na die horings. Skei die vel van die horings, deur so

na aan horings as moontlik te sny.

3. Slag nou die res van die kopvel los van die skedel, sonder om

die ooglede, neus en lippe te beskadig. Sny teen die been.

4. Skei nou die vel van die ore met die kraakbeen, slegs aan

die agterkant. Gebruik ’n stomp voorwerp en maak seker jy

maak nie gate in die oor nie. Indien die trofee binne ’n dag of

twee by die taksidermis gaan uitkom het jy nie nodig om die

Z bladsy iv

PYL EN BOOG MAART 2006

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!