05.05.2013 Views

Veldvoorbereiding van velle en maskers - Bowhunter

Veldvoorbereiding van velle en maskers - Bowhunter

Veldvoorbereiding van velle en maskers - Bowhunter

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Die bylae vir die boogskutters van Suid-Afrika

Volume 2 Nr 3 / MAART 2006 / RSA

Veldvoorbereiding

van velle en maskers

Deur Kobus Potgieter

Met die jagseisoen wat weer vinnig nader en drome wat op die punt staan om

waar te word, het ek gevoel dit is dalk nou die regte tyd om al ons jagters, veral

trofeejagters, iets te gee om oor na te dink.

Dit is nie nodig om te noem hoe duur dit is om te jag of te praat oor hoe duur wildsbokke

is nie. Het jy al daaraan gedink, dat nadat jy so duur betaal het, daar dalk nog so bietjie

geld oor is om hierdie jag van jou te verewig deur ’n skouermontering te laat maak of dalk

net jou prooi se vel te laat looi.

Dit bring my by hierdie baie belangrike onderwerp: Veldvoorbereiding!

Baie jagters bestee ure op soek na sy bok, en vanaand as die dag se jag verby is, is “wat

gaan van die dier se vel word?” van die laaste dinge waaroor hy hom wil bekommer. Die

slegte nuus is egter dat indien jy eers die volgende oggend daaraan aandag gaan gee, dit baie

negatiewe gevolge kan hê.

Ek reken dat jy as jagter vir die jag en die bok betaal, en daarom behoort die eienaar toe

te sien dat daar opgeleide personeel is, wat toesien dat jou trofee reg hanteer word, sodat

jy saam met jou vriende die aand om die kampvuur kan geniet en jou storie in die fynste

besonderhede kan vertel. Ongelukkig lyk die saak in die praktyk effens anders.

Die meerderheid trofees van plaaslike jagters kom by ons aan in die volgende formaat:

vel netjies afgeslag tot agter die kop, die stuk nekvel gesout, toegerol en saam met die kop,

onafgeslag, binne in ’n plastieksak. Sondagmiddag en selfs Maandag deur die dag voel jy

dalk skuldig? Moenie, want jou taksidermis is iemand wat wondere kan verrig. Hy kan hare

terug sit, vrot gedeeltes vervang ens. Dit is van alle waarheid ontbloot! Jou taksidermis is net

’n mens en die resultaat van sy werk hang af van hoe jy jou trofee voor die tyd behandel het.

Baie jagters reken indien hy die stuk nekvel gesout het, is alles reg. Wat van die gesig? Is

dit nie juis die belangrikste deel van die bok nie? Jy kan dalk vir my sê, ek het dit al voorheen

só gedoen en my trofee lyk nie sleg nie. Het jy al daaraan gedink dat jou vel die taksidermis

gedwing het om ’n vel wat hy byderhand gehad het te gebruik. Wat gebeur as hy nie so ’n

vel het nie?

Daar is soveel faktore wat die gehalte van jou vel kan beïnvloed. Daarom dat ek graag,

sonder om te tegnies te raak, ’n paar punte wil uitlig:

1. Temperatuur: Moontlik een van die belangrikste punte! Hoe laer die temperatuur, hoe

langer tyd het jy om die vel ongeskonde by jou taksidermis te kry. Onthou verrotting

begin intree vanaf ses ure nadat die dier dood is. Hoe warmer, hoe vinniger.

2. Sonlig: Kry jou bok so gou moontlik uit die son uit. Moet dit nie toegooi met ’n plastiekseil

nie. Kry die bok in die koelte.

3. Bloed op die haarkant van die vel: Indien moontlik en water beskikbaar is, was bloed

wat op die haarkant gekom het, so gou moontlik af om te verhoed dat bakterieë begin

vermeerder.

Z bladsy ii

MAART 2006 PYL EN BOOG

In hierdie uitgawe

i Veldvoorbereiding van velle en

maskers

ii Nuwe tradisionele boogskietterme

iii Etiese boogjag in die kollig

iv Die Sterkrivier-sage

v Kry die boog in die hand

vi SA Nasionale

Veldkampioenskappe

vii Skoolgeld in die jagveld

viii 2006 SANIFAA kalender

Pyl & Boog is ’n amptelike bylae tot Africa’s

Bowhunter and Archer

Uitgewer

Rean Steenkamp

Tel: (012) 335 1998

Faks: (012) 335 5066

E-pos: editor@africanarcher.com

Redakteur

Tom Cairncross

Tel: (012) 335 1998

Faks: (012) 335 5066

E-pos: tom@africasbowhunter.co.za

Ontwerp en uitleg

Andre van Schaik

E-pos: repro@africasbowhunter.co.za

Repoduksie en druk

KagisoBM

Advertensies

Tom Cairncross / Surina Oberholzer

Tel: (012) 335 1998

Faks: (012) 335 5066

E-pos: editor@africasbowhunter.co.za

Posadres

Sewende laan 759,

Wonderboom-Suid. 0084

Webwerf

www.africasbowhunter.co.za

Lesers het nou die gulde

geleentheid om van PYL

& BOOG gebruik te

maak om interessante

gebeurlik hede, ervarings

en prestasies rondom

boogskiet vir publikasie

deur te gee. Laat van

julle hoor!

Tom Cairncross

i

ii

Nuwe tradisionele boogskietterme

Deur Tom Cairncross

In die eerste aflewering

oor Afrikaanse boogterme,

is dalk te gou uit

die blokke weggespring.

Dit moet sekerlik eers

verduidelik word dat met

die “geboorte” van Pyl &

Boog skielik probleme ontstaan oor Afrikaanse terminologie.

Dit is ’n veld wat braak lê, en bied heelwat uitdagings.

Die woordelys wat hier geskep word, is suiwer om

minstens erens tot voordeel van Afrikaans en boogskiet

’n begin te maak. Positiewe voorstelle en bydraes uit

alle oorde sal hoog op prys gestel word, en sal uiteraard

die nodige erkenning geniet.

Spanafstand/hoogte: die afstand wat gewoonlik gemeet word

tussen die snaar en die diepste deel van die greep nadat die boog

gespan is. (Brace height)

Teikenpunt/veldpunt: ’n smal ronde skerp punt wat van staal

gemaak is waarmee teiken geskiet word. (Field point)

Veerplak: natuurlike vere of plastiek wat aan die agterkant

van die pylskag geplak word om die pyl in vlug te stabiliseer.

(Fletching)

Vere: word aan die agterkant van die pylskag geplak om die pylvlug

te beheer. (Vains)

Floe-floe: ’n pyl met groot vere om die vlug van die pyl te vertraag

sonder om akkuraatheid in te boet. (Flu flu)

Greep: die deel van die boog se handvatsel waar jy jou hand

plaas om die boog te skiet. (Grip)

H bladsy i – Veldvoorbereiding van velle en maskers

4. Sleep oor die grond: Maak seker dat die gedeelte van die vel

wat benodig word vir jou trofee, nie gesleep word nie. Lig

die voorkant van die dier van die grond af as dit verplaas

moet word.

5. Op die voertuig: Maak seker dat die bok nie onnodig beweeg

as dit vervoer word nie. Skaafmerke is ’n probleem.

6. By die slagplek: Hanteer die dier met sorg en verhinder dat

dit oor die vloer gesleep word, of selfs hardhandig van die

voertuig afgegooi word.

Nou het ons eers by die afslagproses gekom, en ek is oortuig jy

voel reeds beswaard. Vir skouermonterings doen soos volg:

1. Maak ’n snit rondom die dier agter die voorpote ongeveer

100 tot 150mm agter die voorpote, want jy mag dalk bes-

Vergewing: die vermoë van ’n boog om in verskillende

omstandighede steeds nie akkuraatheid in te boet nie.

(Forgiveness)

Handskok: die vibrasie wat veroorsaak word nadat met die boog

geskiet is. (Hand shock)

Slagvere: die twee dele van die boog wat weerskante van die

sentrale deel na die punte strek. (Limbs)

Pylnok/pylhaak: ’n plastiekdeel met ’n gleuf wat aan die agterkant

van die pyl geheg word waarin die boogsnaar gehou word.

(Nock, arrow)

Selfnok/selfhaak: ’n gleuf wat in ’n primitiewe gewoonlik

houtpyl gekerf word om die snaar te hou voordat geskiet word.

(Nock, self)

Nokpunt/haakpunt: die presiese plek waar die pyl aan die

snaar genok of gahaak moet word voor die skoot geskiet word.

(Nocking point)

Vingerskerm/vingervel: ’n klein stukkie materiaal – gewoonlik

sagte leer – wat aan die punte van die vingers gehou word om

beskerming te bied wanneer geskiet word. (Tab)

Treklengte: die afstand wat die boog getrek kan word deur ’n

persoon met ’n sekere armlengte. (Draw length)

Veerdraai/veerverdraaing: ’n geval waar die slagvere beskadig

word deur foutiewe hantering, byvoorbeeld wanneer die boog

gespan word. (Limb twist)

Spankrag: dit is die ponde waarteen die boog in staat is om

getrek te word wat kan wissel van byvoorbeeld 25 pond tot 80

pond en selfs meer. (Draw weight)

k

luit op ’n skuinsmontering, wat dan genoeg vel toelaat. As

jy seker is dat jy slegs ’n gewone skouermontering wil hê, is

direk agter die voorpote ook reg.

2. Slag nou verder op die bokant van die rug, of in die geval

van ’n dier met maanhare, net langs die maanhare, tot sowat

50mm vanaf die horings. Vanaf hierdie punt maak ’n v-vormige

snit na die horings. Skei die vel van die horings, deur so

na aan horings as moontlik te sny.

3. Slag nou die res van die kopvel los van die skedel, sonder om

die ooglede, neus en lippe te beskadig. Sny teen die been.

4. Skei nou die vel van die ore met die kraakbeen, slegs aan

die agterkant. Gebruik ’n stomp voorwerp en maak seker jy

maak nie gate in die oor nie. Indien die trofee binne ’n dag of

twee by die taksidermis gaan uitkom het jy nie nodig om die

Z bladsy iv

PYL EN BOOG MAART 2006

JC Botha

MAART 2006 PYL EN BOOG

Deur Susan Botha

Jag was nog altyd ’n integrale

deel van die mistiek

van Afrika. Boogjag in die

André Theron

besonder lok die misterieuse

van ’n uitdaging; die gevaar

van die onbekende en die afgesonderdheid van die

omgewing. Hoe meer ru en ongerep die omgewing,

hoe meer intens is die sensasie van die boogjag.

Etiese boogjag in Suid-Afrika het egter ’n netelige kwessie

geword wat al meer aandag geniet. Omdat enige vorm van

etiese optrede so kontroversieel geraak het, is dit van kardinale

belang dat boogjagters fyner ingestel moet wees oor hul optrede

tydens ’n jag.

Boogjagters sal noukeurig moet aandag gee aan hóé hulle

hulself in die veld gedra, omdat jagters deesdae met valkoë

dopgehou en met agterdog bejeën word. ’n Mens hoef maar net

na die vele insette op TV te kyk en in die media te lees en te

luister. Té dikwels word jag aan onverantwoordelike en onetiese

gedrag gekoppel, en soms met goeie rede. In hierdie omstandighede

begin jagters al meer voel hulle beweeg op dun ys.

Dit het daarom nodig geword dat ’n groter poging aangewend

moet word om etiese boogjag te ondersteun en aan te

moedig. Boogjagters moet intens daarop ingestel wees om die

nodige respek teenoor ons uitsonderlike wild en omgewing te

toon. Die idee rondom boogjag is nie om te poog om ’n dier

op enige moontlike manier dood te maak en vir ’n spogfoto te

poseer nie, maar inderdaad ’n ware soeke na die uiteindelike jagondervinding,

wat boogjag bo enige ander jagsituasie laat uitstaan.

Met boogjag word die jagter en sy omgewing een. Niks is

so bevredigend soos om saam met die omgewing te smelt en tot

so na as moontlik aan jou prooi te kom om sodoende die perfekte

skoot te plaas. En indien die ideale skoot nie moontlik is nie,

geduldig te wag en die dier in sy omgewing te beleef, te ervaar

en te waardeer.

Etiese gedrag is deel van die wese van alle mense. Hoe ’n

persoon in enige situasie optree, spreek dikwels boekdele. Dit

Etiese boogjag

in die kollig

is egter ook een van daardie grys gebiede waaroor menige

geskilpunte al ontstaan het. Volgens die woordeboek beteken

“eties” enige gedrag wat moreel korrek is; eerlik en eerbaar

optree, of wanneer ’n persoon deur middel van sy beginsels

respek afdwing. Volgens JC Botha van JC’s Archery sou dit goed

wees indien ’n boogjagter homself telkemale sou afvra of sy

optrede in die veld aan dié standaarde voldoen.

JC, wat ’n kursus in etiese boogjag aanbied, is al vir die afgelope

15 jaar ’n toegewyde en passievolle boogentoesias. Jag, en

veral boogjag, is in sy bloed sedert hy as ’n jong seun van 7 jaar

op ’n wildsplaas in die Mica omgewing in die Limpopo provinsie

grootgeword het. Dit is sy grootste begeerte dat boogjag

behoue bly en nie dieselfde pad as vuurwapenjag moet volg nie.

JC beoog om deur sy program boogjagters bewus te maak van

hul optrede tydens jagtogte en só te verseker dat boogjag geen

negatiewe blootstelling kry nie.

Nog ’n ware kampvegter op die gebied van etiese boogjag

is André Theron, Voorsitter van SA Boogjagtersvereniging

(SABA). André dwing respek in boogkringe af juis vanweë sy

passie, eerlikheid en verantwoordelikheidsin. Hy glo dat die

boogjagter belas is met ’n reuse verantwoordelikheid om eties te

jag. “Indien die jagter sy respek vir die dier in sy visier verloor,

is hy ’n “killer” en nie ’n boogjagter nie,” sê André. Regoor die

wêreld is anti-jaggroepe finansieël geweldig sterk. André meen

dat net een negatiewe optrede van ’n boogjagter nodig is om dié

groepe in hul veldtog te sterk.

Volgens André moet alle pogings aangewend word om etiese

boogjag te bevorder en te ondersteun. Dit is die rede waarom

SABA die kursus van JC’s Archery sedert 2005 onderskryf.

Hierdie kursus bied groot waarde vir enige boogjagter om ’n

groter insae in verantwoordelike jag te verkry. André reken die

meeste jagters, wat reeds jare lank met ’n geweer jag en nou

’n boog aankoop, nie die vaagste benul het hoeveel moeite en

oefening dit verg om met ’n boog te jag nie. Hy sê dat boogjag

nie net skiet oor ’n bepaalde afstand is nie. “Dit is ’n uitdaging

om in die sintuiglike gebied van die dier te kom; hom te ruik; te

beleef, en te streef na die perfekte skootplasing.”

Die kursus in etiese boogjag is tans die enigste boogkursus

in Suid-Afrika wat deur SABA onderskryf word. JC Botha, wat

reeds in 1996 die IBEP (International Bowhunter Education

Program) kursus met lof geslaag het, wou vanuit die staanspoor

in die besonder SABA se goedkeuring en ondersteuning

vir hierdie kursus verkry, juis omdat SABA in die eerste plek

die land se grootste organisasie vir boogjagters is en by die SA

Jagtersvereniging geaffilieer is. Tweedens, omdat SABA se hoofdoelwit

die behoud en beskerming van die regte van boogjagters

is en hom verál daarop toespits om te verhoed dat boogjag nie

Z bladsy v

iii

iv

Die Sterkrivier-sage

Deur Johan Smit

Ek reken ek kan met sekerheid sê

dat die meerderheid stokboogmanne

met my sal saamstem

dat die Sterkrivier Tradisionele

Boogskietkompetisie sinnoniem

is met tradisionele boogskiet. Dit

is hier waar jy jouself teen ander

tradisionele boogkskutters kan

meet. En indien jy dink jy is

onder die voorste boogskutters,

of selfs glo jy kan dalk die beste wees, is die byeenkoms

die geleentheid om jou merk te maak.

Die Sterkrivier-sage is nou al ’n geruime tyd deel van tradisionele

boogskiet. Die eerste byeenkoms is in 1997 gehou

en het sederdien ’n jaarlikse instelling geword. Tradisionaliste

vanuit al die provinsies trek jaarliks by Sterkrivier saam om

hulle staal te wys. Soos dit by tradisionele boogskiet hoort, is

die kampterrein opgestel vir die wat graag van die stadsgeraas

en spanning wil ontsnap. ’n Woonwa en tent is hier net so gepas

soos floe-floe-pyle in ’n tradisionele koker. Alle basiese geriewe

is ook opgegradeer sodat dit nie nodig sal wees om jou slingervel

saam te bring nie. Selfboë (stokke) is steeds baie welkom – net

soos judo-punte aan houtpyle.

Ek weet tradisionele boogskiet met langboë en gekurfde boë

mag na ’n brokkie geskiedenis uit ons baie ver verlede klink,

maar diegene wat nog nie by ’n tradisionele byeenkoms was nie,

sal verbaas staan oor hoe akkuraat party van dié boogskutters

skiet. Afstande is realisties, maar tog uitdagend, so los maar die

“rangefinder” by die huis. Ek dink dit sal dalk net ’n beslommernis

vir jou wees. Sou jy sukkel om jou pad terug kamp toe

te vind, is ek seker van die ander manne sal nie omgee om jou

die nodige aanwysings te gee nie. Hulle is meer behulpsaam as

wat jy dink.

Ek is verbaas oor die groei in die vroue-afdeling. Ek wil

graag die dames aanspoor om ook aan die byeenkoms deel te

neem. Indien jy iewers al met ’n tradisionele boog geskiet het,

H bladsy ii – Veldvoorbereiding van velle en maskers

lippe te skei of die kraakbeen uit die neus te verwyder nie. As

jy egter die vel wil droogmaak, moet die lippe van die tandvleiskant

geskei word, en die neus versigtig oopgesny word

vanaf die neusholtekant.

5. Was alle bloed en pensmis van die vel af.

6. Indien moontlik, lê die vel in ’n soutoplossing van een deel

sout en tien dele water vir ongeveer een en ’n half uur.

7. Haal die vel uit die water en vryf ’n goeie gehalte sout in die

vel aan die vleiskant. Strooi genoeg reserwe sout nadat sout

ingevryf is en sorg dat genoeg sout in die oor en gesigsdele

geplaas word. Vou nou die vel toe met die vleiskant na binne.

Bewaar vir ’n dag of twee in die koelkamer. Moet asse-

of dalk na ’n prentjie van só ’n boog gekyk het, is jy gereed vir

Sterkrivier. Moenie jou bekommer nie, daar is die wat al agt jaar

lank skiet en nog steeds sukkel.

Julle sal onthou dat ek in my vorige artikel genoem het hoe

belangrik dit is om in vorm te wees veral met die oog op die

jagseisoen. Wel, aangesien die byeenkoms 13 tot 14 Mei gehou

word is dit net die regte geleentheid om jou self te toets en te

vergewis of jy gereed is om dié jagseisoen maksimale suskes

te behaal. Sou jy dalk heel laaste kom, maak dit nie van jou ’n

minderwaardige tradisionalis nie. Dit beteken miskien jy is nie

gereed vir die jagseisoen nie, maar dit maak nie saak nie – wat

meer van belang is is dat jy ’n tradisionele boogskutter is.

Al gewonder waarom party boogskutters die kragboë opgee

en hulle by die tradisionaliste skaar? Het jy al “archery golf”

gespeel of teen tyd na houers gevul met water geskiet – om te

kyk wie se houer loop eerste leeg? Om pyle na bewegende teikens,

hetsy op die grond of in die lug, los te laat kan eenvoudig

net nie so maklik met ’n kragboog gedoen word nie.

Net die groei in die verkope van tradisionele toerusting is vir

my ’n aanduiding dat die meerderheid boogskutters nie gereeld

aan kompetisies deelneem nie. Daar is niks fout daarmee om jou

tegniek in jou agterplaas te beoefen nie, maar ek is daarvan oortuig

daar is boogskutters wat sukkel met “snapshooting”, korttrek,

swak “release” en om nie eers te praat van teikenangs en

bokkoors nie. By só ’n byeenkoms is dit ideaal om jou ervaring

met ander te deel en wenke te kry oor hoe om te verbeter. Hou

van die meesters dop (as jy nie self een is nie) en leer waar jy

kan. Die verskaffers van tradisionele toerusting (Derek Nourse)

is gereelde besoekers. Nie net kan jy hier kry wat jy benodig nie,

maar kan jy ook waardevolle inligting bekom oor wat die regte

bybehore vir jou boog is.

Hou asseblief die volgende uitgawes van Africa’s Bowhunter

& Archer dop om seker te maak jy mis nie die volgende

Sterkrivier-kompetisie nie. Ons dra geen verantwoordelikheid

vir enige nagevolge sou jy die kompetisie mis nie. Bel gerus vir

Henk du Plessis by 082 948 2428 vir meer inligting.

Mag die suiwerheid van tradisionele boogskiet jou aanspoor

om by dié jaar se Sterkrivier-byeenkoms selfs groter sukses te

behaal.

k

blief nie die vel in ’n plastieksak sit nie! Gebruik ’n materiaal-

of selfs ’n nie-digte papiersak vir die vervoer daarvan.

Bedompigheid kan skade veroorsaak. Kry die vel nou so gou

as moontlik by jou taksidermis. Hierdie proses laat jou darem

toe om jou naweek verder te geniet.

Indien jy nie die geriewe het om bogenoemde proses te handhaaf

nie, kan die kop met die nekvel dadelik gevries (nie verkoel)

word en dan bevrore by jou taksidermis afgelewer word.

Ek wil beklemtoon dat hierdie net ’n riglyn is om die risiko

van skade met jou trofee te verminder.

Vir nadere inligting of advies kan Kobus gekontak word by

(012) 277 1500 (tel/faks) of 082 822 0850.

k

PYL EN BOOG MAART 2006

Deur Ria Kaal

Dagsê aan al die boogskutters. Julle is almal seker al

hard aan die werk met skoolwerk en so aan. Die meeste

leerlinge wat ek ken, is reeds bedrywig met buite muurse

bedrywighede soos atletiek, swem en nog meer …

maar onthou om nie boogskiet af te skeep nie!

Ek moet almal wat aan die nasionale boogskiet en ander

belangrike byeenkomste deelgeneem het en goed gevaar het,

gelukwens. Daar is baie van julle op die uitslaglys wat nog nie

vir die skoolliga geregistreer het nie. Dink daaroor na en skakel

in. Dit sal die deelname van julle onderskeie skole ’n hupstoot

gee.

So tussendeur die baie reën in Pretoria en Gauteng het ek

daarin geslaag om drie baie spesiale verpligtinge na te kom. Ek

was bevoorreg om een van ons belowendste junior SANIFAAlede

af te rig. Quintin het die daaropvolgende naweek gewen.

Ek het ook op die eerste twee Dinsdae van die maand by

Courtney House Private Skool boogskiet afrigting gegee. Dié

skool het boogskiet as een van hul erkende sportsoorte ingebring.

Nie minder nie as 20 leerlinge neem deel aan boogskiet en

’n paar van hulle wys reeds aanleg daarin.

Die derde geleentheid was die naweek van 4 en 5 Februarie,

toe ek die Saterdag met die hulp van oom Dolf Kruger van

Meerhof-boogskietklub en die Sondag met Nikki Mentz, een

van my gewese leerlinge, die sport aan ses skole bekend gestel

het. Meer as 700 leerlinge was betrokke. Dit was by die

geleentheid van Nokeng Tsa-sportprojek en was gekoppel aan

die Gautengse Departement van Sport en Ontspanning. Ons was

verstom oor die entoesiasme en belangstelling. Die eerste dag

was verpligtend. Die volgende dag was vrywillig, maar na vier

ure se be drywighede moes ons halt roep toe ons besef ons het die

toegelate tyd ver oorskrei!

Ons het verlede maand riglyne gegee rakende die afstande

H bladsy iii – Etiese boogjag in die kollig

negatief deur verlammende wetgewing en heftige geskilpunte

beïnvloed word nie.

Tans stel ander booginstansies belang om by hierdie kursus

van JC’s Archery in te skakel. Die nodige besprekings sal tussen

JC Botha, SABA en die booginstansies in Mpumalanga,

MAART 2006 PYL EN BOOG

Kry die

boog in

die hand

en die aantal pyle wat beginners moet skiet om stelselmatig die

leer te klim na die werklike afstande wat hulle in hul ouderdomsgroepe

moet skiet. Almal wat tot op hede by my geregistreer

het, moet asseblief begin om in die onderafdelings en oor

die afstande wat ek hier onder noem, te skiet.

Elke deelnemer se telkaarte moet bevestig wees; afskrifte

van die telkaarte, wat nagegaan en deur die deelnemer, asook

die getuie en die koördineerder van die liga geteken is, moet aan

my gestuur word – hetsy per e-pos of per faks. Die oorspronklike

afskrifte moet vir rekord-doeleindes deur die skool bewaar

word.

Die liga sal elke maand van Maart tot Oktober gehou word.

(Net voor almal vir die eksamen begin studeer.)

Daar sal in twee kategorieë deelgeneem word, naamlik ’n

afdeling waar boogskutters individueel in hul onderskeie ouderdomgroepe

deelneem, asook ’n afdeling vir skole spanne, wat

saamgestel is uit die vier hoogste tellings per maand. Dit beteken

dat dit nie noodwendig dieselfde skuts is wie se tellings elke

maand in aanmerking geneem sal word nie. Dit is dus belangrik

dat almal wat geskiet het hul punte inhandig.

Die standaard rondes vir skoolligas is soos volg:

(36 pyle moet van elke afstand afgeskiet word, dus 72 pyle in

totaal. Die tienring-FITA-teikens moet gebruik word; 80cm vir

die langafstande en 60cm vir die kortafstande.)

Onder 18 junior seuns en meisies: 50 en 30m.

Onder 16 kadet seuns en meisies: 40 en 30m.

Onder 14 cubs seuns en meisies: 30 en 20m.

Onder 12 cubs seuns en meisies: 15 en 10m.

Onder 10 cubs seuns en meisies: 10 en 5m.

Ek sal elkeen wat tot op hede geregistreer het kontak met meer

inligting oor ligagelde, lidmaatskap en nog wat.

So laat ons begin! Geniet, ontspan en reik na goud! En groete

van jul senior boogskiettannie.

k

KwaZulu Natal en die Wes-Kaap gevoer word om hul programme

moontlik te standaardiseer.

Die doel hiervan is om logistiek vir boogentoesiaste te vergemaklik

en te verseker dat alle boogjagkursusse ook aan etiese

standaarde voldoen en deur SABA onderskryf word. (Sien kursusdatums

op blasy vi)

k

v

vi

Kursus:

Etiese

Boogjag

Datum: 10-12 Maart 2006

Plek: JC’s Archery in

Ellisras, Limpopo Provinsie

Koste: R870 per persoon

(akkommodasie, etes, handleiding & sertifikaat ingesluit).

R475 per persoon wat nie akkommodasie benodig (etes,

handleiding & sertifikaat ingesluit).

Vereistes:

• Persone moet oor hul eie boog beskik en dit kan gebruik.

• Persone moet ouer as 16 jaar wees.

Hierdie is nie ’n beginnerskursus nie, maar ’n kursus vir boogjagters

om die fynere aspekte rondom etiese optrede in die

jagsituasie te waardeer, te verstaan en toe te pas.

Kontak: JC of Susan Botha

Tel: (014) 763-2650

E-pos: coronatus@mweb.co.za

Bespreek NOU!

Net plek vir ’n BEPERKTE aantal inskrywings.

Olifantsboogskietklub

bied met trots

aan:

SA Nasionale

Veldkampioenskappe

18 – 20 Maart 2006

Die klub beloof om dit ’n ongelooflike

toernooi te maak. Die toernooi word

op een van die beste veldbane in die

land aangebied. Daar is ook lekker

braaigeriewe met ’n swembad en oornagfasiliteite

beskikbaar. Daar word

oor hangbrûe geloop en teen kranse

op en af geskiet. Almal word uitgenooi

na die toernooi.

Belangstellendes kan vir

Henning Benade op

013 282 8955 of

Henry Devine op

083 251 2883 skakel.

Daar gaan ook wegneemetes en

drinkgoed te koop wees.

Radio Kragbron sal ook ’n direkte

uitsending hou.

Jong man (23), met B.Tech Natuurbewaring en

ondervinding van plaaswerk sowel as boogjag, benodig

werk op wildplaas. Vir verdere inligting kontak

Duraan: 044 923 1904, 072 1789756.

Alleenlopende man met 10 jaar ondervinding op

wildplaas as voorman, veldwagter en toergids soek

dieselfde soort werk op ‘n plaas of wildplaas in Oos-,

Wes- of Noord-Transvaal. Skakel asb 072 563 9058

– vra vir Dawie.

PYL EN BOOG MAART 2006

Skoolgeld in die

jagveld

Deur Herman Brand

2006 is jou jaar. Hierdie jaar gaan jy jou eerste dier

plat trek met ’n pyl en boog. Maar glo my daar is baie

skoolgeld betaalbaar in die sport. Kom ek probeer

bietjie help om dit laag te hou.

Watter dier gaan jy jag? Die kans is 95% dat jy ’n rooibok

en/of ’n vlakvark wil plat trek. Ek het deur die jare geleer

dat buiten die jakkals en duiker, het die rooibok en vlakvark die

vinnigste reaksies in die Suid-Afrikaanse bos. Vra my, ek het

skoolgeld betaal op ’n mooi rooibok, wat my eerste dier sou

wees wat ek met my pyl en boog sou oes. Reaksies vinniger as

my bokkoorshande en die pyl trek deur die skof. Ek het die bok

betaal na ’n soek van ’n dag en ’n half… en twee jaar later skiet

iemand ’n mooi rooiboktrofee wat eintlik myne moes wees. Kies

eerder ’n ander dier soos ’n blesbok of ’n koedoekoei. Die bokke

is rustiger en het ’n groter longarea om voor te mik. Terloops,

sorg om jou pyl altyd in die onderste derde van die lyf te hou,

net agter die voorpoot. As die dier nie plankdwars staan nie maar

effens wegkyk, mik vir die oorkanste voorpoot, weer eens in

die onderste derde van die lyf. Skote reg van voor of as die dier

effens na jou gedraai is – los!. Dit kan net jou skoolgeld opjaag.

Bokkoors is ’n lelike ding. As jy besluit het om ’n spesifieke

spesie te jag, hou by jou besluit. Moenie die eerste spesie wat ’n

skoot aanbied probeer aantree nie. Dit kan weer jou skoolgeld

onnodig laat groei. Geduld en selfbeheersing is die wagwoord.

Leer die spesie ken wat jy wil jag. Vra ander jagters of die

MAART 2006 PYL EN BOOG

boer op die plaas. Leer waarna om te kyk: of die bok senuweeagtig

is, of besig is om ontspanne te raak. ’n Skoot op enige

dier wat gespanne is of wat vir jou kyk kan veroorsaak dat die

bok vinniger reageer as wat jy verwag en ’n slegte skoot kan

weer net jou skoolgeld opjaag.

Ek stel voor dat jou eerste jag uit ’n skuiling plaasvind, Ek

weet daar is gemengde gevoelens daarbuite oor die hele kwessie

van om uit ’n skuiling te jag of nie. Daar is verkseie redes vir

my voorstel om uit ’n skuiling te jag. Die eerste is dat jy meer

tyd gaan hê om reg te maak vir die skoot, buite die sig van die

wild, veral as die bokkoors jou gaan gryp, en glo my die kans is

goed dit gaan gebeur. Die afstande is meer bekend en korter as

wanneer jy gaan loop en bekruip. Die meeste boere ken hulle

skuilings en kan jou in die regte skuiling plaas om jou kanse te

verbeter om die spesie te skiet wat jy soek. Daar is ook plek vir

iemand om saam met jou in die skuiling te sit, veral iemand wat

reeds met boog gejag het.

Die meeste van ons het nie tyd of geld om vir ’n week te

gaan jag nie. Gewoonlik moet ’n naweek of lang naweek die

ding doen. Een ding wat jou tyd kan mors en frustreer as jy uit ’n

skuling jag, is die wild wat lank neem om in te kom. Die meeste

van die spesies is baie senuweeagtig as hulle naby water kom,

omrede dit die plek is waar leeus en ander predatore vir eeue

lank hulle voorgelê het. Die meeste van ons wild het dus geleer

om van hulle vriende, die tarentale se goeie sintuie gebruik te

maak. Hulle wag om te sien wat maak die tarentale by die watergat

voor hulle in kom. As die tarentale rustig is en begin vreet en

speel dan sal hulle makliker in kom. Dus, hoekom gebruik jy ook

nie hulle sintuie nie. Vat ’n sakkie mieliepitte saam skuiling toe.

Voor jy in die skuiling klim, gooi van die pitte so 15 tree voor

die skuiling op die grond. Die tarentale sal vinniger begin vreet,

rustig raak en langer bly. Hulle skep die gevoel van sekerheid by

die wild en siedaar, alles lyk veiliger vir die wild.

Die belangrikste van alles is om seker te maak dat jou toerusting

100 persent reg is. ’n Draai by ’n goeie boogwinkel kan baie

help.

Oefening is belangrik. Dit help nie om kort voor jy gaan jag

gou ’n paar pyle te skiet nie. Goeie groepering is die wagwoord.

Maak seker om met jou jagpunte te oefen voor jy in die veld

ingaan.

Om jou skoolgeld dus so laag as moontlik te hou, praat met

ander jagters en leer uit hulle foute en ervaring. Skoolgeld sal

dan aansienlik krimp.

k

Om in Pyl en Boog te adverteer kontak:

Tom Cairncross / Surina Oberholzer

Tel: (012) 335 1998

Faks: (012) 335 5066

E-pos: editor@africasbowhunter.co.za

vii

viii

2006 SANIFAA CALENDAR

Archers are reminded to check the news letter monthly as provinces may send in changes

Date Competition Type Venue

January

28 Mpumalanga Bowhunter Champs Bowhunter UAS

February

04 Gauteng SANAA Indoor Championships Indoor Guthries

11/12 Freestate Field Championships Field Wolwehoek

25 N-Gauteng Bowhunter Champs Bowhunter Bluegum

March

18/19/20 SA National Field Championships F/H/A TBA

April

08 North West Bowhunter Bowhunter TBA

23 N Gauteng IFAA Indoor Championships Indoor JDT

May

06 Sedibeng Bowhunter Championships. Bowhunter Watunis

13/14 SA National Indoor Championships Indoor TBA

June

03/04 KZN Field Championships Hunter Kingdom

17 Gauteng Bowhunter Championships Bowhunter TBA

24/25 Sedibeng Field Championships Field Watunis

July

02 Sedibeng IFAA Indoor Indoor TBA

15/16 North-Gauteng Field Hunter Bluegum

29 Limpopo IFAA Indoor Indoor Tzaneen

August

05/06 North West Field Field Marico

27 Mpumalanga IFAA Indoor Champs Indoor Middelberg

September

10 North West IFAA Indoor Indoor TBA

16/17 Gauteng Field Championships Field TBA

23 Limpopo Bowhunter Championships Bowhunter TBA

October

08 FS Indoor Indoor Bloemfontein

14/15 Mpumalanga Field Hunter Olifantsrivier

28 Freestate Bowhunter Bowhunter Bloemfontein

29 W Cape IFAA Indoor Indoor Italian Club

November

04 KZN IFAA Indoor Indoor Durban

25/26 Western Cape Province Field Field SFAC

December

02/03 National Bowhunter 2D/3D TBA

PYL EN BOOG MAART 2006

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!