24.12.2012 Views

saba “broadhead” kompetisie in ellisras - Bowhunter

saba “broadhead” kompetisie in ellisras - Bowhunter

saba “broadhead” kompetisie in ellisras - Bowhunter

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Die bylae vir die boogskutters van Suid-Afrika

Volume 2 Nr 6 / JUNIE 2006 / RSA

BOOGSKIET BY LAERSKOOL

GROBLERSHOOP

GROBLERSHOOP Deur Dawie Olivier

Ek wens ek het geweet hoekom pyle en boë klein seuntjies so “aantrek”. Feitlik

alle seuntjies wil op die een-of-ander stadium in sy lewe ´n pyl-en-boog hê.

Of dit nou ´n gekoopte bogie met vassuigpunte is of sommer net ´n slap tak

met ´n stuk winkeltou en reguit stokkies vir pyle, maar ´n boog moet hy hê!

Daar waar die boog se vermoë kortkom, neem die verbeelding oor. Selfs die

ma’s speel saam: by kinderpartytjies waar die kleintjies karakters voorstel, is die

Indiane baie gewild. En ´n Indiaan met ´n hooftooisel van vere en ´n pyl en

boog is altyd ´n treffer!

Hier by die plattelandse skool, waar ek die skoolhoof is, is ketties en pyle en boë (selfgemaak)

meer gewild as windbukse. Ek is self ´n entoesiastiese boogjagter en wanneer

ek naweke oefen, is die klein seuntjies eintlik lastig van nuuskierigheid. Verlede jaar

in November kom klein Josef Botes (10 jaar) by my aan en vra of hy ´n boog vir R600 (sy

spaargeld) sal kan koop. Of die boog net so “hard” soos myne sal skiet en en en… So ´n klein

mannetjie se oë maak ´n man se hart sag.

Z bladsy ii

Deur Adriaan Rall

Terwyl die “Frottie” die kilometers onder sy pens oprol,

het ek baie tyd om te dink en te dagdroom. My

ge dagtes draai maar telkemale terug na Groblershoop

en wat ek daar te wagte kan wees. Soms word ‘n storie

opgeblaas om aandag te trek en ons ou volkie is

mos maar geneig om soms so effentjies aan te dik…

Dit kan egter ‘n duur foutjie wees as ek daar aankom

en moet uitvind dat die eintlike rede waarom ek moes

JUNIE 2006 PYL EN BOOG

In hierdie uitgawe

i Boogskiet by Laerskool

Groblershoop

i Die skool met ´n verskil

v Kommentaar

v Skoleliga-rubriek

vi SABA-nuus

vii Boogskietwoordelys

Pyl & Boog is ’n amptelike bylae tot Africa’s

Bowhunter and Archer

Uitgewer

Rean Steenkamp

Tel: (012) 335 1998

Faks: (012) 335 5066

E-pos: editor@africanarcher.com

Redakteur

Tom Cairncross

Tel: (012) 335 1998

Faks: (012) 335 5066

E-pos: tom@africasbowhunter.co.za

Ontwerp en uitleg

Andre van Schaik

E-pos: repro@africasbowhunter.co.za

Repoduksie en druk

KagisoBM

Advertensies

Tom Cairncross / Surina Oberholzer

Tel: (012) 335 1998

Faks: (012) 335 5066

E-pos: editor@africasbowhunter.co.za

Posadres

Sewende laan 759,

Wonderboom-Suid. 0084

Webwerf

www.africasbowhunter.co.za

Die skool kool met ‘n verskil…

gaan is om ouers se ego’s te streel - die swart kraai se

eiers is mos skitterwit!

Die Kalahari is vanjaar besonder mooi en van die rooi duine

is daar bitter min te sien. Die goeie reëns het die gras so

geil laat groei dat daar net hier en daar ‘n rooi kolletjie sigbaar

is.

Hierdie hele storie het begin nadat ‘n leser teen my uitgevaar

het deur te sê dat géén normale boogjagter ‘n golfbal-

Z bladsy iii

i

H bladsy i – Boogskiet by Laerskool Groblersdal

Ek ken gelukkig nog ´n man met ´n sagte hart vir boogjagters:

Evert Louw van Ever Tru Archery. Daardie aand bel ek vir

Evert en drie dae later het ons twee Browning Midas kragbogies

en 14 pyle. Die seuntjies, 10 van hulle, help uitpak en hulle oë

blink.

Nou, vyf maande later, kyk ons terug op baie aande en baie

naweke se harde werk om die regte vorm aan te leer, konsentrasie

in te skerp en te leer dat aanhouer wen.

Intussen het drie klein manne hulle eie boë by “Oom Evert”

aangeskaf. Almal skiet met snellers, die regte pyle is stuk-stuk

aangeskaf en die dogters staan met seer gesiggies en vra wanneer

hulle kan begin.

Ek wonder wat “Oom Evert” gaan sê as die dogtertjies hom

begin bel! En ek moet heel voor begin met die dogtertjies! Ek het

seker nie ´n keuse nie, want ek glo aan die gesegde: kinders moet

hulle drome uitleef .

O ja, en klein Josef – hy is nou 10 jaar oud. So twee weke

gelede skiet ek en Josef die aand teen mekaar. Ons skiet op 40

tree. Ons 10-ring is 60mm in deursnee.

My eerste twee pyle is 9’s. Josef se eerste twee pyle : altwee

10e.

Ons praat nie oor ons ander drie pyle op daardie afstand

daardie aand nie!

ii

Andrea Vries

Clement Coetzee

Baré Vorster

Roche Naude

Josef Botes

Hoe begin ´n mens boogskiet met kinders onder 13 jaar?

Ek móét ongelukkig konsentreer op kragboë, want ek het nie veel

kennis van kurfboë (recurves) nie. Die seuntjies by my skool wil

jag met hulle bogies. Daarom het ons besluit op kragboë.

Slaggate:

1. Waak teen oorgeêrfde boë of tweedehandse boë – heel dikwels

is dit verouderde boë wat die aanleer van die regte vorm

benadeel.

2. Die meeste negejarige seuntjies sukkel om 30 pond kragboë

te trek.

3. Waak teen goedkoop pyle. Koop liewer net vier goeie pyle

wat die kind se treklengte en die boog se gewig pas. (Ons

skiet met Gold Tip se Ultra Light Entrada 600 pyle.)

4. Soek die regte boogwinkel uit – ´n kundige vir raad en advies

wat baie geduld het.

5. Moenie kragboë eers met die vingers skiet nie en dan later

wil oorskakel na snellers toe nie. Begin met snellers.

6. Sorg dat die afrigter vir hierdie kinders die regte vorm en styl

aanleer. ´n Verkeerde vorm is ´n doodloopstraat.

7. Veiligheid is ´n voorvereiste. Selfs by die pylvanger. Dit is

waar die meeste ongelukke (pyl in die oog by die uittrek)

plaasvind.

8. Maak ´n plan om toerusting in die hande te kry. Kry eers die

PYL EN BOOG JUNIE 2006

Marcio Vries

Die wenners van die kompetisie (van links na regs) is, Clement

Coetzee (groepering), Jan-Hendrik van Wyk (jagkompetisie) en

Josef Botes (meeste punte algeheel).

kinders se belangstelling en bewys aan hulle ouers dat dit ´n

volhoubare aktiwiteit is en gaan wees, voordat daar oor die

aankoop van die boë vir individue gepraat word.

Wenke:

1. Laat die beginner met net een pyl oefen.

2. Skiet, gaan trek uit, konsentreer, fokus skiet weer.

3. Begin op 10 tree. Sodra vyf skote (nie vyf pyle nie) binne 6

duim groepeer, gaan dan na 15 tree en algaande verder.

4. As hy sukkel op die volgende afstand, gaan weer terug na die

vorige afstand toe.

5. Moet nooit ´n skietoefening afsluit met mislukking nie. Gaan

weer terug na die verste afstand waar hy sukses het.

6. Leer hom Adriaan Rall se skietrympie aan. Laat hy aan die

begin dit hardop opsê met elke pyl. (Sien bladsy iv)

7. Waak daarteen om net te oefen, oefen, oefen. Reël skietkompetisies.

Skiet saam met hom. (Bring ´n “handicap” in vir

volwasse skiet soos by gholf.)

8. ´n Goeie pylvanger is stukke karton op mekaar. Skiet op die

kant in.

9. Betrek pa by die afrigting – hy is die persoon wat uiteindelik

die finale aanmoediging en afrigting moet doen. Dalk steek

hy self aan!

Z bladsy iv

JUNIE 2006 PYL EN BOOG

H bladsy i – Die skool met ‘n verskil

groepering op 20 tree kan skiet soos wat ek in ‘n vorige artikel

beweer het nie. Die storie doen toe die rondte dat ‘n groepie

tienjarige leerlinge van Groblershoop wel kan! Ek kom in die

middel van die nag by Groblershoop aan en wie wag my in?

Niemand anders nie as die skoolhoof Dawie Olivier. Dis nou

die man wat Groblershoop met die boog brand gesteek het. Ek

en Dawie het oor die foon vriende geraak en nou was dit dik

stukke kuier. Een ding lei tot die volgende en die boë word eers

3-uur daardie oggend neergelê. Nog nooit het ek sulke toewyding

en entoesiasme by ‘n mens, wat nog te sê ‘n skoolhoof,

teëgekom nie – sowaar enig in sy soort. In my dae moes ek sak

vir ses en “Polisiekar” die res! Die volgende oggend was al die

boogskuttertjies bymekaar vergader – nodeloos om te sê het

hulle die dag afgekry én kon hulle met ‘sivvies’ skool toe kom.

Ongehoord! Onderwysers, ouers en kinders almal ewe opgewonde

oor ons sport. Hulle entoesiasme en meelewing was

aangrypend. Kinders wat op ‘n volwasse vlak kan skiet en praat

en hulself kan handhaaf oor enigiets te doen met boogskiet.

Hier word vele aande tot elfuur boog geskiet en niemand raak

verveeld of moeg nie. Nog nooit het ek ondervind dat ‘n tienjarige

deur ‘n sport só geboei word vir soveel ure aaneen nie.

Die konsentrasie en tegniek van hierdie kinders is ongekend.

Vir dié ongelowige Tomas – gaan Groblershoop toe, om te

sien hoe boog geskiet moet word – hierdie kinders wéét van

“pitbulls” skiet! Ek is op die hande gedra, en vir geen ander

rede nie as dat hierdie mense boogmal is en nie genoeg kan kry

van enigiets wat oor boogsport gaan nie. Die boeregasvryheid

van hierdie mense laat jou wonder oor jou wêreld. Dis mos

onse mense hierdie!

In Groblershoop moes ek toe

kom leer van Ghaap en Kobba –

Kalahari veldkos wat ek nog nooit

van gehoor het nie. Die droom wat

ek gehad het toe ons die tydskrif

begin het – om Suid-Afrika aan die

skiet te kry met pyl en boog – is hier

in Groblershoop bewaarheid. k

Jan Hendrik van Wyk besig om aan te lê onder die wakende oog

van die skrywer.

iii

H bladsy iii – Boogskiet by Laerskool Groblersdal

10. Wanneer stop die afrigting van ´n kind? Dit stop nooit nie!

Solank hy by my in die laerskool is, en hy is in die afrigtingspan,

kom skiet hy een maal per week sodat ek sy styl en

vorm kan monitor.

11. Kry kundiges in om jou as afrigter te help. Hulle sien dalk

foute raak wat jy nie raaksien nie. Die skool is plus minus

800 km van Adriaan Rall af en hy het die afrigting hier kom

monitor. Skakel met iemand soos Adriaan, hy help graag en

hy weet hoe.

k

iv

Die skrywer besig om sy liefde vir boogskiet uit te leef.

Adriaan Rall se

boogskietrympie

Reguit lyn deur tone na teiken.

Voete skouerbreedte uit mekaar en staan op

balle van voete.

Knieë effens gebuig (effens).

Heupe ontspanne.

Bolyf ontspanne en regop (nie vorentoe of

agtertoe nie).

Voorste arm effens gebuig.

Voorste hand mikstok swaai effens uit.

Trek boog uit rugspiere (nie arms nie).

Reguit lyn deur pyl, hand en elmboog.

Trek vas teen muur.

Snaar baie liggies op ankerpunt (neus, mond,

ens.)

Tweede lid van vinger vas teen sneller.

Nie trek nie - skiet uit rugspiere.

‘n Ouer se brief oor boogskiet

Laerskool Groblershoop het nie nog ‘n nuwe

sportsoort bygekry nie. Nee, ons het iets anders

gekry! Ons hoof, mnr Dawie Olivier (jagter en

baanbreker) bied boogskiet aan! Kleiner skole

se moontlikhede tot mededingende kompetisie in

tradisionele sportsoorte is dikwels beperk.

Met die eerste kompetisie het nege seuns

deelgeneem. Leerders wat tot die finale rondte

deurgedring het om deel te neem aan “Sudden

Death” was Baré Vorster, Romeo Booysen, Josef

Botes en Jan-Hendrik van Wyk. Josef Botes was

die algehele wenner en het ‘n kosbare leersakkie

(handgemaak deur mnr Dawie) met honderd

R1 stukke ontvang. Na die strawwe kompetisie

is heerlik gekuier en gebraai. Dankie aan mnr

Wessel van Wyk van LAW wat die wors en vleis geskenk het.

Groot dank aan Evert Louw wat boë tot die skool se beskikking

gestel het. Buiten die tegniek wat die leerders inoefen,

is dit veral die lewenslesse wat waardeer word. Mnr Olivier

sê: “Iemand wat nie sy drome uitleef nie, bly ‘n dromer.” Die

beheer en sukses wat agter die boog ervaar word, spoel oor na

ander terreine.

Alleenlopende man met 10 jaar ondervinding op wildplaas

as voorman, veldwagter en toergids soek dieselfde soort

werk op ‘n plaas of wildplaas in Oos-, Wes- of Noord-

Transvaal. Skakel asb 072 563 9058 – vra vir Dawie.

PYL EN BOOG JUNIE 2006

KOMMENTAAR

Aankondiging doen onnodige skade

Was die Minister van omgewingsake en toerisme totaal

onkundig of oningelig toe hy die pyl en boog in dieselfde

asem gebruik het toe hy na gif, jag met honde,

strikke en ander onaanvaarbare bydrywighede verwys

het?

Of het mnr Van Sckalkwyk en sy raadgewers nog nooit

gehoor van die miljoene rand se inkomste vir die land deur

Amerikaanse, Europese en ander buitelanders wat hier kom

boogjag nie?

In Amerika alleen is meer as drie miljoen boogjagters

waarvan 'n goeie persentasie reeds in Suid-Afrika kom boogjag

het of daarna smag om hulle dollars hier te kom bestee, terwyl

baie van hulle selfs hulle gesinne saambring wat op hulle beurt

weer die ekotoerisme en ander bedrywighede se koffers vul.

Jag met ‘n pyl en boog kan gewis nie naastenby onder dieselfde

kam geskeer word as gif, strikke of jag met honde nie. Daar

is tog geen twyfel nie dat ‘n dier wat korrek met ‘n pyl geskiet

is, vinnig en met min trauma sterf. Hoeveel keer het ons nie al

gesien dat ‘n dier tussen ander diere met die boog geskiet word

en doodgaan sonder dat die ander diere in die nabye omgewing

Skoleliga-rubriek

Deur Ria Kaal

Ek is tans in Phoenix, Arizone. En wanneer julle die artikel

lees is ek waarskynlik by Hilton Head in Carolina.

In die vorige artikel het ek gesê ek sal almal wat vir die liga

registreer nader met meer inligting. Sedert 18 April het baie

van hierdie mense waarskynlik probeer om op alle moontlike

manier met my in aanraking te kom – sonder sukses. Ek vra om

verskoning! Ek moes dringend Nederland toe om ‘n siek tante

in Velp te gaan bystaan wat in die hospitaal opgeneem is. Na 17

dae in Velp moes ek na die VSA vlieg waar ek verskeie familiebyeenkomste

moes bywoon. Indien sake reg verloop behoort ek

teen 15 Junie terug in Suid-Afrika te wees.

Die boogskutters wat as beginners deel geword het van die

skole se posliga moet asseblief die gegewens volg soos geskryf

in die vorige uitgawe van die Pyl en Boog – en hulle moet oefen.

Wanneer julle gereed is, sluit by die ander boogskuts aan deur

aan ‘n ligabyeenkoms deel te neem, onder die nodige toesig en

met ‘n getuie. Stuur dan die volledige puntekaart na my toe.

Moenie vergeet om die datum en die afstande wat geskiet is en

ook die getuie se naam en handtekening daarop aan te bring nie.

Jou volle naam, ouderdom, adres en kontaknommers moet ook

daarop geskryf wees.

Hou asseblief aan om by jul onderskeie skole se sportkoördineerders

uit te vind of hulle nog nie bereid is om julle toe

te laat om ‘n kennisgewing op die skool se kennisgewingbord

te kan plaas om deelname aan boogskiet te bevorder nie en om

selfs ‘n boogskiet-afdeling te begin nie. Sodra julle ‘n paar name

JUNIE 2006 PYL EN BOOG

weghardloop of onsteld lyk.

Africa's Bowhunter & Archer wil regtig voorstel dat almal

in die besluitnemings- en uitvoerende magsposisies hulle eers

behoorlik vergewis alvorens ongetoetste uitsprake gemaak

word.

Onaanvaarbare praktyke moet noodwendig met wortel en tak

uitgeroei word, maar dit geld sekerlik vir die ganse jagbedryf.

Onwettighede en misdaad in die algemeen kom in Suid-

Afrika op hopeloos te veel terreine en fasette voor en moet in alle

opsigte aangespreek word.

Ek wonder of die minister al ooit daaraan gedink het hoe

boogjag en ekotoerisme in harmonie op dieselfde plaas toegepas

kan word, waar dit gewis moeilikker sal wees waar met gewere

gejag word.

Die boogjagbedryf kan dié wanpersepsies nie bekostig nie.

Dit bring onsekerheid by verskillende rolspelers mee wat sleg

inwerk op die ekonomie in die algemeen.

Weldeurdagtheid behoort die wagwoord te wees.

Tom Cairncross

Redakteur

het van mense wat aan boogskiet wil deelneem kan julle na die

sportkoördineerder gaan en vra of julle nie die skool by die ligabyeenkomste

kan verteenwoordig nie. Die koördineerder kan my

ook nader vir meer inligting. Indien almal wat belangstel beginners

is wat boogskietonderrig nodig het, maar daar is niemand

wat dit kan aanbied nie, kan ek ook gekontak word. Ek sal ‘n

plan beraam om iemand te kry om dit te doen of self die onderrig

gee.

Onthou tog om oor die regte afstande en na die korrekte

grootte teikens in julle onderskeie ouderdomsgroepe te skiet

wanneer julle oefen of vir die liga skiet. Kyk na die vorige uitgawes

van Pyl en Boog om dié inligting te bekom.

Die nodige teikens is by my beskikbaar. Ek voer dit direk van

die vervaardiger af in. Die standaard boogtoerusting en bybehore

soos opvougekurfde boë, spantoue, aluminium- of koolstof-pyle,

visiere, armskerms, vingerskerms of handskoene, boogsakke en

nog meer is ook by my beskikbaar. Indien ek nie het wat jy nodig

het nie, sal ek jou na die regte verspreider in Suid-Afrika verwys.

Ek bied afrigting vir beginners en gevorderde boogskuts

aan – maar net op afspraak en meesal by my Derdepoort- en

Moreletapark terreine, maar ek het al in die verlede verder gereis

om afrigting te gee.

Bel my om so iets te bespreek.

Laastens wil ek graag aan al die junior en senior boogskuts

in Suid-Afrika, wat binnekort aan nasionale of internasionale

byeenkomste gaan deelneem, baie voorspoed toewens. Mag julle

pyle reguit en akkuraat vlieg.

Bly kalm en hou aan om na die kol op die teiken te mik nadat

jy die pyl losgelaat het.

Ek wens julle almal God se seën toe tot volgende keer! k

v

vi

SABA NUUS Boogjag

SABA “BROADHEAD”

KOMPETISIE IN ELLISRAS

Susan Botha

Die Nyala Boogklub was die gasheer vir SABA se “broadhead”

kompetisie wat op Saterdag, 22 April 2006, by

Manketti Lodge (Ferroland), in Ellisras gehou was. Dit was

die eerste keer dat SABA ´n “broadhead” kompetisie

buite Gauteng aangebied het, wat ´n groot pluimpie

vir die Nyala Boogklub was. Nie net is SABA die grootste

boogjagtersorganisasie in die land wat hul veral toespits

om die belange van die boogjagter te bevorder

nie, maar hulle is ook die enigste boogorganisasie wat

by die SA Jagtersvereniging geaffilieer is.

Uit die vele boogentoesiaste wat ingeskryf het, was daar

deelnemers vanuit Johannesburg, Pretoria en tot sover as

Phalaborwa. Die atmosfeer was een van afwagting en opwinding,

miskien juis vanweë die feit dat deelnemers waarlik in die

hartjie van die Bosveld hul boogvaardighede kon toets.

JC Botha en Petrus Janse van Rensburg, onderskeidelik voorsitter

en onder-voorsitter van die Nyala boogklub, het saam met

Grant Adams van SABA vooraf die 20-teiken 3-D baan tussen

die tamboties op die 16,000 ha van Manketti Lodge uitgelê. Uit

die aard van die saak is die hele wildsplaas nie gedek nie, maar

daar was geen opeenhoping van deelnemers nie en die voete het

dit deeglik na afloop van die kompetisie gevoel. Almal was dit

eens dat die moeilike, dog uitdagende baan, ´n getroue nabootsing

van ware jagtoestande was. Hoewel die terrein ´n plat veld

gedek het, moes deelnemers gebukkend, op hul hurke en soms

vanuit baie moeilike posisies na teikens aanlê. Die algehele

mening was dat dit tegnies die moeilikste baan nog ooit was en

vele pyle het soek geraak…!

SABA het ooreengekom dat enige deelnemer wat ´n

persentasie van 60% en hoër behaal, ´n COP (“Certificate of

Proficiency”) tydens SABA “broadhead” kompetisies kan

ontvang. Die oorwoë mening was dat persone wat dié prestasie

UITSLAE

POSISIE

Snr Mansafdeling:

WENNERS KLUB

• 1ste plek (95%) • Henk Engelbrecht • Thabazimbi

• 2de plek • Gert Pretorius • Brits

• 3de plek

Damesafdeling:

• Tjaart Scheepers • Thabazimbi

• 1ste plek • Erika Pretorius • Brits

• 2de plek • Sarah Kilbride • Ellisras

• 3de plek

Penkoppe (“Cubs”):

• Monica Steenkamp • Phalaborwa

• 1ste plek (100%) • Werdie van Staden • Ellisras

• 2de plek • Jade Pretorius • Brits

• 3de plek • Chad Pretorius • Brits

navrae: André Theron 082 909 8765

Lidmaatskap navrae: Karen of Surina (012) 335 1998

kan behaal wél bevoeg is om te jag. Vanweë die

moeilikheidsgraad van die baan tydens die Ellisras-kompetisie

was daar slegs 23 COP’s wat uitgedeel was. Daar was egter die

uitsonderlike boogentoesiaste wat meer as 80% behaal het. Henk

Engelbrecht van Thabazimbi het 95% behaal, terwyl Werdie

van Staden van die Nyala Boogklub in Ellisras weer eens die

klub se naam hoog gehou het. Hy het ´n volle 100% in sy laaste

kompetisie as ´n “cub” behaal en het die bewondering van almal

teenwoordig afgedwing.

Die moeilike baan ten spyt, kon niks egter die wonderlike

gees wat dwarsdeur die dag geheers het, demp nie. Die pragtige

grasperke, gerieflike lapa en uitstaande fasiliteite van Manketti

lodge het bygedra tot die sukses van dié opwindende dag. k

Die hoë driepoot het menige deelnemer laat les opsê en afstande

laat onderskat.

Deelnemers bespreek die volgende teikens.

PYL EN BOOG JUNIE 2006

PROMOSIE-ARTIKEL

“AS GOOD AS IT GETS”

Susan Botha

Die samewerkingsooreenkoms

tussen Echo 4X4 Link en JC’s

Archery in Ellisras is “as good

as it can get”! ‘n Meer opwindende

en gedugte kombinasie

kan mens nie kry nie. In

hierdie spog winkel kan elke

avonturier waarde vir sy geld

kry.

4X4 Link.

Ian Fourie en JC Botha is as’t

ware voëls van eenderse vere. Nie net het beide die fynere kuns

van kampering bemeester nie, maar albei is ervare en gesoute

boogjag- en buitelug entoesiaste. Ian is ‘n kranige boogjagter

en JC is een van SABA se Opleidingsdirekteure om die boogvaardighede

van boogjagters te help bevorder. Hulle het daarom

be sluit om hul ervaring en kennis in een mandjie te gooi – onder

die vaandel van Echo 4X4 Link.

Ian het saam met sy familie ‘n paar maande gelede die koue

winters van Bethlehem in die Vrystaat vir die warmte van die

Bosveld verruil. Hy het die geleentheid aangegryp om sy ervaring

in ‘n eksklusiewe winkel in Ellisras met ander buitelug

entoesiaste te deel. Echo 4X4 Link bied iets vir elke avontuurlus-

JUNIE 2006 PYL EN BOOG

JC Botha en Ian Fourie (regs) voor Echo

tige – van veelsydige

sleepwaens, daktente,

vierwiel motorfietse,

sleepwaens en kampeersleepwaens

tot gasbraaiers,

slaapsakke,

verkykers, messe en

buitelug kleredrag.

Echo 4X4 Link dien

verder as JC’s Archery

se depot op die dorp.

Die twee gesinne het

dadelik vriende geword

nadat Ian en sy seun, Wian, by die Nyala Boogklub, waarvan JC

die voorsitter is, aangesluit het. Toe Ian vir JC nader om hom in

hierdie uitdaging te ondersteun, was dit ‘n natuurlike uitvloeisel

van gesamentlike belangstellings. By JC’s Archery se depot kan

boogjagters en –entoesiaste ‘n voorsmakie kry van die dienste

en produkte wat JC’s Archery bied. JC is te alle tye bereid om te

help – veral gedurende die jagseisoen.

‘n Uitsonderlike ervaring wag op kliënte wat Echo 4X4 Link

in Ellisras besoek. Die winkel is gerieflik op die hoofroete na

Botswana geleë – letterlik 20 m vanaf die hoofpad. Hier kan

kliënte belê in hul lewenstyl, kwaliteit diens ontvang en boonop

‘n voorsmakie kry van eg tradisionele gasvryheid.

k

Boogskietwoordelys

Deur Tom Cairncross

Armskerm / armguard

Boogkoker / bow quiver

Boogsnaar -/ - bow string

Buik -/ -belly

Droogvuur / dry fire

Dubbelkam-nok / double cam

Enkelkam-nok / single cam

Floe-floe / flu flu

Gelamineerde / laminated

Greep / grip

Haakpunt / nocking point

Handskok / hand shock

Handvatsel / riser

Jagpunt / broadhead

Korrel of loerkorrel / peep

Kragboog / compound bow

Kurfboog/kromboog / recurve

bow

Langboog / longbow

Loop-en-bekruip / walk-and-stalk

Meganiese/oopvou-jagpunt /

mechanical/expandable broadhead

Opvouboog / takedown bow

Parallelle vere / parallel limbs

Plankdwars / broadside

Professionele jagter(PJ) / (PH)

Putskuiling / pit blind

Pylplaatjie / arrow plate

Pylhaak / nock arrow

Pylrak / arrow shelf

Pylrus / arrow rest

Pylskag / arrow shaft

Rugkant / back of bow

Rug-pylkoker / back quiver

Selfhaak / nock self

Skuiling / hide/blind

Skuinsaan / quartering on

Skuinsweg / quartering away

Slagvere / limbs

Sneller / release

Spanafstand/hoogte / brace height

Spankrag / draw weight

Spantou / bow stringer

Span van die boog / brace

Stabiliseerder / stabiliser

Stomp punte / blunts

Teiken of veldpunt / field point

Treklengte / draw length

Veerdraai/verdaaing / limb twist

Veerplak / fletching

Vere / vains

Vergewing/ forgiveness

Vingerskerm/vel/ / tab

Visier -/ - sight

Om in Pyl en Boog te adverteer kontak:

Tom Cairncross / Surina Oberholzer

Tel: (012) 335 1998

Faks: (012) 335 5066

E-pos: editor@africasbowhunter.co.za

vii

viii

TROPHY TAKER * GOLD TIP * TRUE FIRE

COBRA * SIMS * EASTON * CARBON - EXPRESS * MONTEC

BOWS:

PSE

Bowtech

Browning

Mathews

Parker

Pro-line

Diamond

Genisis

SIGHTS:

Tru-Glo

Cobra

Spothog

RELEASE AIDS:

Tru-fire

Cobra

Scott

RESTS:

Nap

Trophytaker

Cap

Cavalier

STABILIZERS:

Vibracheck

Sims,

Doinker

SHAFTS:

Gold-tip

Easton

Garbon - Express

Carbon Force.

*Plano Bowcases

BROADHEADS:

Thunderhead

Wasp

Muzzy

Montech

Razorcaps

Rocket

Steelforce

Seclusion-3D Camo clothing- leafy suits , netting siuts. • Special-PSE bruin kit from R3697-00

PRICES SUBJECT TO FLUCTUATION IN THE RAND/DOLLAR EXCHANGE RATE

PSE * REFLEX * MATHEWS * PARKER * BROWNING* PLANO

NAP * WASP * MUZZY * THUNDERHEAD

PYL EN BOOG JUNIE 2006

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!