05.05.2013 Views

1. STRUKTUUR VAN DIE DIENS 1.2 NASIONALE VLAK - SAPS

1. STRUKTUUR VAN DIE DIENS 1.2 NASIONALE VLAK - SAPS

1. STRUKTUUR VAN DIE DIENS 1.2 NASIONALE VLAK - SAPS

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

-14-

(b) ALGEMENE OPMERKINGS:

Hierdie afdeling is verantwoordelik vir die ontwikkeling en instandhouding

van —

• ‘n strategiese plan;

• doeltreffende organisatoriese strukture, prosedure en metodes

insluitende algemene organisatoriese ontwikkeling;

• effektiewe inligting- en stelselbestuur; en

• effektiewe interne en eksterne kommunikasie en skakeling

vir die Diens.

Alhoewel daar komponente van Bestuursdienste is op area - en provinsiale

vlakke wat verslag doen aan die areakommissaris en die provinsiale

kommissaris onderskeidelik, funksioneer hierdie komponente volgens

nasionale beleide en riglyne wat deur hierdie afdeling uitgevaardig word. Die

afdeling het ‘n nasionale vermoë vir dienslewering en intervensie op nasionale

vlak.

(2) FINANSIËLE EN ADMINISTRASIEDIENSTE

(a) HOOFFUNKSIES:

• Finansiële Dienste (wat, onder meer, die begroting bestuur)

• Administrasiedienste (wat die Sentrale Vuurwapenregister insluit)

(b) ALGEMENE OPMERKINGS:

Hierdie afdeling word beskou as ‘n ondersteuningsfunksie - afdeling van die

Diens, wat spesifiek verantwoordelik is om ‘n finansiële en administratiewe

ondersteuningsdiens aan die bestuur en die Diens in geheel te lewer.

Die afdeling is verantwoordelik vir nasionale standaarde en beleid wat

verband hou met bogenoemde aangeleenthede. Alhoewel daar finansiële en

hulpkomponente op area - en provinsiale vlakke is wat aan die

areakommissaris en provinsiale kommissaris onderskeidelik verslag doen,

funksioneer hierdie komponente ooreenkomstig nasionale beleid en riglyne

wat deur hierdie afdeling uitgevaardig word. Die afdeling het ‘n nasionale

kapasiteit vir ondersteunings en intervensies op nasionale vlak. (dit sluit in die

bestuur van die nasionale begroting en die bestuur van Sentrale

Vuurwapenregister wat die administrasie van vuurwapenlisensies insluit).

(3) LOGISTIEK

(a) HOOFFUNKSIES:

• Verkrygingsbeleid en Inventarisbestuur

• Bestuur van Fasiliteite en Spesialisdienste

• Bestuur van die Voertuigvloot en Radiotegniese Dienste

(b) ALGEMENE OPMERKINGS:

Hierdie afdeling word beskou as ‘n ondersteuningsfunksie-afdeling van die

Diens wat spesifiek verantwoordelik is vir logistieke ondersteuning met

betrekking tot Vlootbestuur, Fasiliteitsbestuur en alle ander Logistieke

ondersteuning.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!