05.05.2013 Views

1. STRUKTUUR VAN DIE DIENS 1.2 NASIONALE VLAK - SAPS

1. STRUKTUUR VAN DIE DIENS 1.2 NASIONALE VLAK - SAPS

1. STRUKTUUR VAN DIE DIENS 1.2 NASIONALE VLAK - SAPS

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

-26-

(20) SUID-AFRIKAANSE NARKOTIKABURO (SANAB)

• Die doeltreffende voorkoming en ondersoek van dwelmverwante misdade

• Die doeltreffende insameling, bestuur, gebruik en verspreiding van inligting oor dwelmverwante misdade om die wetlike

verpligting van SANAB na te kom

• Die lewering van kundige getuienis in die hof

(21) TAXI-GEWELDONDERSOEKEENHEID

Die doeltreffende voorkoming en ondersoek van misdade wat verband hou met taxi-geweld

(22) TRANSITODIEFSTALONDERSOEKEENHEID

Die doeltreffende voorkoming en ondersoek van misdade wat verband hou met transitodiefstal

(23) VEEDIEFSTALEENHEID

Die doeltreffende voorkoming en ondersoek van van die volgende sake:

Veediefstal, diefstal van wild en diefstal van pluimvee (slegs in groot getalle)

(24) VOERTUIGDIEFSTALONDERSOEKEENHEID

• Die doeltreffende voorkoming en ondersoek van voertuigverwante misdade

• Die doeltreffende insameling, bestuur, gebruik en verspreiding van inligting oor voertuigverwante misdade, ten einde die wetlike

verpligting van die eenheid na te kom

2.5 ONDERSTEUNINGSEENHEDE OF KOMPONENTE

(5) ARBEIDS- EN NYWERHEIDSVERHOUDINGE

• Die bestuur van griewe en die fasilitering van skakeling tussen erkende werknemerorganisasies en die Diens se bestuur

• Ondersoeke na diskriminerende optrede van die Diens se personneel

(2) DOELMATIGHEIDSDIENSTE

• Die ontwikkeling en instandhouding van effektiewe funksionele strukture (hulpbron toewysingsmodelle ingesluit) gebaseer op

die beginsel van strukture volg strategie

• Die ontwikkeling van effektiewe prosedure en metodes (die ontwerp van vorms en registers ingesluit)

• Die fasilitering van organisatoriese ontwikkeling deur middel van aktiwiteite soos die identifisering van betrokke organisatoriese

disfunksies, ontwikkeling van uitvoerbare oplossings en die fasilitering van prosesverhoging

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!