05.05.2013 Views

1. STRUKTUUR VAN DIE DIENS 1.2 NASIONALE VLAK - SAPS

1. STRUKTUUR VAN DIE DIENS 1.2 NASIONALE VLAK - SAPS

1. STRUKTUUR VAN DIE DIENS 1.2 NASIONALE VLAK - SAPS

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

-20-

van die Speurdiens in die area - en provinsale vlakke is wat oor

operasionele sake aan die areakommissaris en die provinsiale kommissaris

onderskeidelik verslag doen, funksioneer die komponente ooreenkomstig

nasionale beleid en riglyne wat deur die afdeling uitgevaardig word. Die

afdeling beskik oor die vermoë om sake wat met die Speurdiens verband

hou op nasionale vlak te hanteer. Die afdeling moet aan die Adjunk

Nasionale Kommissaris: Misdaadintelligensie en Misdaadopsporing verslag

doen.

2.2 PROVINSIALE VLAK

(2) PROVINSIALE KOMMISSARIS

In breë trekke is die kernfunksies van ‘n provinsiale kommissaris die volgende:

(3) Uitoefening van bevel en beheer oor die Diens onder sy of haar jurisdiksie in die

provinsie, ondergeskik aan die mag van die Nasionale Kommissaris ingevolge

wetgewing en direktiewe.

(4) Om verantwoordelik te wees vir die lewering van ‘n professionele

polisiëringsdiens in die provinsie met betrekking tot —

• die voorkoming, bekamping en ondersoek van misdaad;

• die handhawing van die openbare orde;

• die beskerming en beveiliging van die inwoners van die Republiek en

hulle eiendom; en

• wetshandhawing en -toepassing;

(c) Skakeling en koördinering met die LUR vir Veiligheid en Sekuriteit, die

Nasionale Kommissaris en die provinsiale en afdelingskommissarisse; en

(d) Behoorlike beheer, kontrole en gebruik van hulpbronne (menslik en fisies) wat

aan die provinsie toegewys is.

(2) AREAKOMMISSARIS

In breë trekke is die kernfunksies van ‘n areakommissaris die volgende:

(a) Die doelmatige en doeltreffende voorkoming, ondersoek, bekamping en bestuur

van misdaad in die area;

(b) Die handhawing van die openbare orde;

(c) Die koördinering van ‘n doeltreffende vermoë vir misdaadinligting en -

intelligensie in die area;

(d) Die ontwikkeling van gemeenskapspolisiëring;

(e) Die uitvoering van ander polisiefunksies en toepaslike funksies op areavlak, met

inbegrip van —

• koördinering van menslike hulpbronnebestuur;

• logistieke en finansiële dienste;

• kommunikasiedienste;

• regsadviesdienste;

• verliesbeheer; en

• administratiewe dienste;

(f) Koördinering van en opdraggewing aan die area-inspektoraat;

(g) Evaluering van dienslewering deur stasiekommissarisse en ander bevelvoerders;

(h) Bestuur van polisiëringsprioriteite en -doelwitte binne die area;

(i) Om te dien op die bestuursraad van die provinsie om strategieë te ontwikkel vir

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!