05.05.2013 Views

1. STRUKTUUR VAN DIE DIENS 1.2 NASIONALE VLAK - SAPS

1. STRUKTUUR VAN DIE DIENS 1.2 NASIONALE VLAK - SAPS

1. STRUKTUUR VAN DIE DIENS 1.2 NASIONALE VLAK - SAPS

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

-22-

Die lewering van 'n effektiewe duikdiens by die voorkoming, bestryding en ondersoek

van misdaad

(6) GEMEENSKAPSPOLISIËRING

Die behoud van gemeenskapsamewerking in die stryd teen misdaad deur middel van 'n

gestruktureerde benadering, met inbegrip van die bestuur van gemeenskapspolisieforums

(GPF’s)

(7) GRENSPOLISIËRING

• Die bestuur van grensoperasies (in verband met misdaadbestryding)

• Die voorsiening van operasionele ondersteuningsdienste (in verband met

misdaadbestryding)

(8) HONDE-EENHEID

Gebruik honde effektief by die voorkoming, bestryding en ondersoek van misdaad

(9) LUGVLEUEL

Die lewering van 'n lugwetstoepassingsdiens om misdaad te voorkom, beveg en te

ondersoek.

(10) MISDAADVOORKOMING

• Die lewering van basiese misdaadvoorkomingsfunksies soos patrollies,

padversperrings, kordonne en soekoperasies

• Die bevordering van vennootskappe met instellings, organisasies, individue en

die gemeenskap oor die algemeen ten einde misdaad te voorkom

(11) ONGELUKEENHEID

Die lewering van 'n polisiëringsdiens rakende padongelukke, soos die ondersoek van

ernstige ongelukke en samewerking met ander wetstoepassingsagentskappe betreffende

die voorkoming van padongelukke en die verbetering van padveiligheid.

(12) OPENBAREORDEPOLISIËRING

• Die polisiëring van openbare byeenkomste

• Die stabilisering van plofbare situasies

(13) POLISIELYKSHUISE

Die bestuur en administrasie van die bewaring van lyke wat na die polisielykshuise

verwys is (gewoonlik sterftes aan onnatuurlike oorsake)

(14) RADIOBEHEER

Die onderhou van 'n operasionele sentrum in metropolitaanse gebiede ten einde die

ontvangs en reaksie op klagtes oor misdaad te hanteer

(15) SPESIALE TAAKMAG

Die hantering van hoë-risiko operasies

(16) VOORKOMING VAN MAATSKAPLIKE MISDADE

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!