05.05.2013 Views

1. STRUKTUUR VAN DIE DIENS 1.2 NASIONALE VLAK - SAPS

1. STRUKTUUR VAN DIE DIENS 1.2 NASIONALE VLAK - SAPS

1. STRUKTUUR VAN DIE DIENS 1.2 NASIONALE VLAK - SAPS

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

-18-

Operasies verantwoording doen.

(9) OPLEIDING

(a) HOOFFUNKSIES:

• Opleidingsverskaffing

• Opleidingsnavorsing en -Ontwikkeling

• Opleidingstandaarde

(b) ALGEMENE OPMERKINGS:

Hierdie afdeling word beskou as ‘n ondersteuningsdiensverwante afdeling

binne die Diens wat spesifiek verantwoordelik is vir die bestuur van

programme vir opleidingsverskaffing, die uitvoering van opleidingsnavorsing,

die ontwikkeling en handhawing van opleidingprogramme en die

ontwikkeling en handhawing van opleidingstandaarde om sodoende die

opleidingsvermoë van beide die Polisiedienswet- en die

Staatsdienswetpersoneel binne die Diens te optimaliseer.

Die nasionale kantoor is verantwoordelik vir die ontwikkeling,

implementering en handhawing van nasionale standaarde en beleid wat

verband hou met bogenoemde aangeleenthede. Alhoewel daar

opleidingsvermoë is op area - en provinsiale vlakke wat verslag doen aan die

provinsiale kommissaris en die areakommissaris onderskeidelik, funksioneer

hierdie komponente volgens nasionale beleid en riglyne wat deur hierdie

afdeling uitgevaardig is. Die afdeling het ‘n nasionale vermoë om

aangeleenthede te hanteer wat vanweë praktiese oorwegings, nie na laer

vlakke gedelegeer kan word nie. Die afdeling moet verslag doen aan die

Adjunk Nasionale Kommissaris: Bestuurs- en Ondersteuningsdienste.

(10) PERSONEELDIENSTE

(a) HOOFFUNKSIES:

• Personeeladministrasie

• Arbeids- en Nywerheidsverhoudinge

(b) ALGEMENE OPMERKING:

Hierdie afdeling word beskou as ‘n afdeling wat met ondersteuningsdienste

binne die Diens verband hou en wat spesifiek verantwoordelik is vir die

bestuur van personeeladministrasie, en dienste wat met arbeids- en

nywerheidsverhoudinge verband hou om sodoende personeelbestuurdienste

binne die Diens te verbeter.

Die nasionale kantoor is verantwoordelik vir die administrasie,

implementering, koördinering, en evaluering van alle amptelike instruksies

wat met die hooffunksies verband hou. Alhoewel daar vermoë vir

personeeldienste is op area vlak en provinsiale vlak wat verslag doen aan die

areakommissaris en die provinsiale kommissaris onderskeidelik, funksioneer

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!