05.05.2013 Views

1. STRUKTUUR VAN DIE DIENS 1.2 NASIONALE VLAK - SAPS

1. STRUKTUUR VAN DIE DIENS 1.2 NASIONALE VLAK - SAPS

1. STRUKTUUR VAN DIE DIENS 1.2 NASIONALE VLAK - SAPS

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

(9) LOGISTIEK

• Om seker te maak dat verkrygings- en inventarisbestuur op ‘n kostedoeltreffende wyse in die Diens bestuur word

• Die bestuur van akkommodasie, radiokommunikasie, konstruksiesteun en spesialisdienste aan die Diens

• Om toe te sien dat die voertuigvloot van die Diens op ‘n kostedoeltreffende manier bestuur word

(10) LOOPBAANBESTUUR

• Die beplanning van die doeltreffende toepassing van menslike hulpbronne in die Diens

• Die voorsiening van proaktiewe professionele sorg om personeel se produktiwiteit en welsyn te verseker

• Die bestuur van menslikehulpbronprestasie

-28-

(11) OPLEIDING

• Die ontwikkeling en instandhouding van standaarde vir alle Diens-opleidingsfasiliteite

• Die lewering van ‘n professionele opleidingsdiens aan die Diens

• Die ontwikkeling van die bestuurs- en leierskapvermoë in die Diens

(12) PERSONEELDIENSTE

• Die administreer —

S van personeelwerwing en plasings

S van bevorderings en aanstellings

S en die instandhouding van diensvoordele en -voorwaardes

S en die bestuur van dissiplinêre aangeleenthede

(13) POLISIEGARAGES

Die meganiese instandhouding van voertuie van die Diens

(14) PRESTASIEBESTUUR

• Die ontwikkeling, koördinering en monitering van prestasie-aanslagstelsels

• Die vertaling van werkvereistes in vlakke van aanvaarbare of onaanvaarbare prestasie

(15) REGSDIENSTE

• Om regsadvies te verleen wat betrekking het op relevante komponente

• Om wetgewing oor die funksies van die verskillende komponente te administreer

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!