23.10.2014 Views

Related Sites - Department of Labour

Related Sites - Department of Labour

Related Sites - Department of Labour

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

• Waar die infrastruktuur op ‘n plaas bestaan, indien elektrisiteit binne-in die huis

beskikbaar is

• Indien ‘n plaaswerker egter vir sodanige elektrisiteit moet betaal, mag daar nie ‘n

addisionele 10% ten opsigte vanr akkomodasie afgetrek word nie

• Indien veilige drinkbare water binne in die huis beskikbaar is

• Indien daar ‘n spoeltoilet of put-latrine beskikbaar is binne-in of naby die huis

• Die huis is nie minder as 30 vierkante meter in grote nie.

‘n Plaasboer mag aftrekings maak vir verliese gely of beskadiging slegs in die volgende

gevalle:

• Dit was die fout van die plaaswerker

• ‘n Regverdige proses gevolg was om die werker ‘n redelike tyd te gun om te bewys

waarom die aftrekking nie gemaak behoort te word nie

• Die totale bedrag van die skade nie meer is as die werklike bedrag van die verlies of

skade nie

• Die totale aftrekking vanaf die werker se loon nie meer as een kwart van die

plaaswerker se loon oorskry nie

Ander belangrike bepalinge met betrekking tot aftrekkings

Indien goedere deur die werker aangekoop word, en afgetrek word vanaf die plaaswerker

se loon, moet die bedrag wat op die manier afgetrek word ooreenstem met die bewys

van aankope.

bladsy 11

Diensvoorwaardes

Hoeveel gewone werksure mag ‘n plaaswerker werk per week?

Plaaswerkers mag nie meer as:

• 45 gewone ure per week werk nie

• 9 ure op enige dag, indien sodanige werker werk vir 5 dae of minder per week

• 8 gewone ure per dag, indien die werker werk vir meer as 5 dae in enige week.

Hoeveel oortyd-ure mag ‘n werker werk per week?

Indien daar ‘n ooreenkoms is, mag plaaswerkers 15 ure oortyd per week werk, maar nie

meer as 12 ure per dag, insluitend oortyd nie.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!