23.10.2014 Views

Related Sites - Department of Labour

Related Sites - Department of Labour

Related Sites - Department of Labour

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Die volgende inligting moet vervat word in die

skriftelike besonderhede van diens:

• Volle name en adres van die werkgewer

• Naam en beroep van die plaaswerker, of ‘n kort beskrywing van die werk waarvoor die

plaaswerker in diens geneem is

• Plek van werk en waar van ‘n plaaswerker verlang word of toegelaat word om op

verskeie plekke te werk, ‘n aanduiding van die reëling

• Datum waarop indiensneming begin

• Plaaswerker se gewone werksure en dae van werk

• Plaaswerker se loon of die tarief en betalingsmetode

• Tarief vir oortydbetalings

• Enige ander kontantbetalings waarop die werker geregtig is

• Enige kos of akkomodasie-betaling waarop die plaaswerker geregtig is en die waarde

van die kos of akkomodasie, bereken volgens klousule 8

• Enige ander nie-kontant betalings wat ontvang word van die werkgewer

• Hoe dikwels die lone betaal sal word

• Aftrekkings wat vanaf die plaaswerker se lone afgetrek sal word

• Verlof waarop die plaaswerker geregtig is

• Kennisgewingsperiode vir diensbeëindiging, of indien die indiensneming van ‘n

tydelike aard is, die datum wanneer sodanige diens beëindig sal word.

bladsy 17

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!