23.10.2014 Views

Related Sites - Department of Labour

Related Sites - Department of Labour

Related Sites - Department of Labour

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

5.2 Verlenging van gewone werksure

Gewone werksure mag verleng word met nie meer as vyf ure per week vir ‘n periode van

nie meer as vier maande nie en mag verkort word deur dieselfde aantal ure gedurende

‘n periode van dieselfde duur in dieselfde twaalf-maande periode, indien skriftelik

ooreengekom.

5.3 Oortyd

‘n Werknemer mag nie toegelaat word om meer as 15 ure oortyd per week te werk nie,

maar ook nie meer as 12 ure per dag, insluitend oortyd te werk nie.

Oortyd moet betaal word teen 1.5 keer die werknemer se gewone loon, of die werknemer

mag ooreenkom om betaalde tyd af te kry.

5.4 Daaglikse en weeklikse rustye:

5.4.1 ‘n Werknemer is geregtig op ’n daaglikse rusperiode van 12 opeenvolgende

ure en ’n weeklikse rusperiode van 36 opeenvolgende ure, wat, tensy anders

ooreengekom, ’n Sondag moet insluit.

5.4.2 Die daagliks rusperiode mag, met ‘n ooreenkoms, verminder word na 10 ure vir

‘n werknemer wat op die perseel woon en wat etens pouses het van ten minste

drie ure.

5.4.3 Die weeklikse rusperiode mag, met ‘n ooreenkoms, uitgebrei word na 60

opeenvolgende ure in ‘n tweeweeklikse periode of verminder word na 8 ure in

enige week indien die rusperiode in die daaropvolgende week dieselfde is.

bladsy 5

5.5 Nagwerk – na 18:00 en voor 18:00

5.5.1 Kan slegs gewerk word, indien skriftelik ooreengekom, en moet vergoed word

deur die betaling van ‘n toelae en indien die plaaswerker op die plaas woon of

vervoer beskikbaar is tussen die plaaswerker se woning en die werkplek aan die

begin en einde van die plaaswerker se skof.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!