23.10.2014 Views

Related Sites - Department of Labour

Related Sites - Department of Labour

Related Sites - Department of Labour

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Die ou wet wat diensvoorwaardes en lone in die plaaswerkersektor reguleer, het verander.

Hierdie dokument dek sekere van die belangrikse bepalings in die sektoralevasstelling.

Die wet skryf voor dat plaasboere met ingang vanaf 1 Maart 2013, nie minder as die

nuwe minimumloon mag betaal nie.

Hierdie dokument gee ‘n opsomming van die belangrikste bepalings soos vervat in die

sektoralevasstelling.

‘n Afskrif van die sektoralevasstellingis beskikbaar vanaf die staatsdrukker of vanaf die

Department van Arbeid. Dit is ook beskikbaar op die Departement se webwerf:

www.labour.gov.za

Wat is die doel van die sektoralevasstelling?

Dit sit die minimum lone en minimum diensvoorwaardes uiteen vir die indiensneming van

plaaswerkers.

Wie is ingesluit?

Dit is van toepassing op alle plaaswerkers in alle plaasaktiwiteite in die Republiek van

Suid-Afrika.

bladsy 9

Wie word beskou as ‘n plaaswerker in terme van

die sektoralevasstelling?

• Plaaswerkers betrokke in alle plaasaktiwiteite in Suid-Afrika

• ‘n Huiswerker wat in diens geneem word op ‘n plaas

• ‘n Sekerheidswag wat in diens geneem word om wag te hou op ‘n plaas of ander

persele waar plaasaktiwiteite onderneem word, wat nie in diens is van die privaat

sekerheidsindustrie nie.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!