23.10.2014 Views

Related Sites - Department of Labour

Related Sites - Department of Labour

Related Sites - Department of Labour

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

3. Lone/vergoeding/betalings

Daar is ‘n voorgeskrewe minimum tarrief van vergoeding. Additionele betalings (soos

oortydbetalings of werk op Sondae of Publieke Vakansiedae) word bereken van die totale

vergoedingspakket in klousule 5.3 van die skriftelike besonderhede van diens. Die totale

vergoeding is die totaal van gelde ontvang deur die werknemer plus die vergoeding in

natura, maar die vergoeding in natura mag nie meer as 10% van die loon vir voedsel en

akkomodasie oorskry nie.

4. Vervoertoelae en bonusse

Die Sektoralevasstelling13: Plaaswerkersektor, Suid-Afrika reguleer nie hierdie

aangeleenthede nie en derhalwe is dit oop vir onderhandeling tussen partye.

bladsy 4

5. Werksure

5.1 Gewone werksure (uitgesluit oortyd ure)

‘n Plaaswerker mag nie toegelaat word om:

• Meer as 45 gewone werksure per week te werk nie

• Meer as 9 gewone werksure per dag in ‘n vyfdag werksweek te werk nie

• Meer as 8 gewone werksure per dag in ‘n sesdag werksweek te werk nie.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!