02.05.2013 Views

T2IB03355 Clover_S1.indd

T2IB03355 Clover_S1.indd

T2IB03355 Clover_S1.indd

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Notes to the consolidated financial statements / Aantekeninge tot die gekonsolideerde finansiële state

for the year ended/vir die jaar geëindig 30.6.2012

The standards must be implemented for annual periods beginning on or after the effective

date.

The Directors are of the opinion that the impact of the application of the standards will be as

follows:

• IAS 1 Financial Statement Presentation – Presentation of Items of Other Comprehensive

Income (OCI) (amendment)

The amendments to IAS 1 change the grouping of items presented in OCI. Items that

could be reclassified (or ‘recycled’) to profit or loss at a future point in time (for example,

upon derecognition or settlement) would be presented separately from items that will

never be reclassified. The amendment affects presentation only and has there no impact

on the Group’s financial position or performance. The amendment becomes effective for

annual periods beginning on or after 1 July 2012.

• IAS 12 Deferred Tax: Recovery of Underlying Assets (amendment)

The amendment clarified the determination of deferred tax on investment property

measured at fair value. The amendment introduces a rebuttable presumption that

deferred tax on investment property measured using the fair value model in IAS 40 should

be determined on the basis that its carrying amount will be recovered through sale.

Furthermore, it introduces the requirement that deferred tax on non-depreciable assets

that are measured using the revaluation model in IAS 16 always be measured on a sale

basis of the asset. The amendment becomes effective for annual periods beginning on or

after 1 January 2012.

• IAS 19 Employee Benefits (amendment)

The IASB has issued numerous amendments to IAS 19. These range from fundamental

changes such as removing the corridor mechanism and the concept of expected returns

on plan assets to simple clarifications and re-wording. The Group is currently assessing the

full impact of the amendments. The amendment becomes effective for annual periods

beginning on or after 1 January 2013.

• IAS 27 Separate Financial Statements (as revised in 2011)

As a consequence of the new IFRS 10 and IFRS 12, what remains of IAS 27 is limited to

accounting for subsidiaries, jointly controlled entities, and associates in separate financial

statements. The amendment becomes effective for annual periods beginning on or after

1 January 2013.

• IAS 28 Investment in Associates and Joint Ventures

(as revised in 2011)

As a consequence of the new IFRS 11 and IFRS 12. IAS 28 has been renamed IAS 28

Investments in Associates and Joint Ventures, and describes the application of the equity

Die standpunte moet vir jaarlikse periodes geïmplementeer word wat op of na die effektiewe

datum begin

Die Direkteure is van mening dat die impak van die toepassing van die standpunte soos volg sal

wees:

• IAS 1 Aanbieding van Finansiële State – Aanbieding van Items van Ander Omvattende

Inkomste (AOI) (Wysiging)

Die wysigings aan IAS 1 verander die groepering van items aangebied in AOI. Items wat

geherklassifiseer kan word (of "herwin") na wins of verlies op 'n toekomstige tydstip

(byvoorbeeld, op onterkenning of vereffenings) sou afsonderlik aangebied word van items

wat nooit geherklassifiseer sal word nie. Die wysiging beïnvloed slegs aanbieding en is daar

geen impak op die Groep se finansiële posisie of prestasie nie. Die wysiging word effektief

vir jaarperiodes wat begin op of na 1 Julie 2012.

• IAS 12 Uitgestelde Belasting: Verhaling van onderliggende bates (Wysiging)

Die wysiging verduidelik die bepaling van uitgestelde belasting op beleggingseiendom

gemeet teen billike waarde. Die wysiging stel 'n weerlegbare veronderstelling dat

uitgestelde belasting op beleggingseiendom gemeet deur gebruik te maak van die

billikewaardemodel in IAS 40 bepaal moet word op die basis dat sy drabedrag deur

verkoop verhaal sal word. Hierbenewens stel dit die vereiste bekend dat uitgestelde

belasting op nie-depresieerbare bates gemeet word deur gebruik te maak van die

herwaardasiemodel in IAS 16 altyd gemeet word op 'n verkoopbasis van die bate. Die

wysiging word effektief vir jaarperiodes wat begin op of na 1 Januarie 2012.

• IAS 19 Werknemervoordele (Wysiging)

Die IASB het verskeie wysigings tot IAS 19 uitgereik. Dit wissel van fundamentele

veranderinge soos die verwydering van die korridormeganisme en die konsep van die

verwagte opbrengs op planbates tot eenvoudige opklaring en herbewoording. Die Groep is

tans besig met die taksering van die volle uitwerking van die wysigings. Die wysiging word

effektief vir jaarperiodes wat begin op of na 1 Januarie 2013.

• IAS 27 Afsonderlike Finansiële State (Soos in 2011 hersien)

As 'n gevolg van die nuwe IFRS 10 en IFRS 12, wat oorbly van IAS 27 is beperk tot die

verantwoording van filiale, gesamentlik beheerde entiteite, en geassosieerdes in die

afsonderlike finansiële state. Die wysiging word effektief vir jaarperiodes wat begin op of na

1 Januarie 2013.

• IAS 28 Belegging in Geassosieerdes en Gesamentlike Ondernemings (soos in 2011 hersien)

As gevolg van die nuwe IFRS 11 en IFRS 12 is IAS 28 hernoem as IAS 28 Beleggings

in Geassosieerdes en Gesamentlike Ondernemings, en beskryf die toepassing van

die ekwiteitsmetode vir beleggings in gesamentlike ondernemings bykomend tot

geassosieerdes. Die wysiging word effektief vir jaarperiodes wat begin op of na 1 Januarie

2013.

Clover Geïntegreerde Jaarverslag 2012 – 113

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!