02.05.2013 Views

T2IB03355 Clover_S1.indd

T2IB03355 Clover_S1.indd

T2IB03355 Clover_S1.indd

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Notes to the consolidated financial statements / Aantekeninge tot die gekonsolideerde finansiële state

for the year ended/vir die jaar geëindig 30.6.2012

No expense is recognised for awards that do not ultimately vest, except for equity-settled

transactions for which vesting is conditional upon a market or non-vesting condition.

These are treated as vesting irrespective of whether or not the market or non-vesting

condition is satisfied, provided that all other performance and/or service conditions are

satisfied.

When the terms of an equity-settled transaction award are modified, the minimum

expense recognised is the expense as if the terms had not been modified, if the original

terms of the award are met. An additional expense is recognised for any modification

that increases the total fair value of the share-based payment transaction, or is otherwise

beneficial to the employee as measured at the date of modification.

When an equity-settled award is cancelled, it is treated as if it vested on the date of

cancellation, and any expense not yet recognised for the award is recognised immediately.

This includes any award where non-vesting conditions within the control of either the

entity or the employee are not met. However, if a new award is substituted for the

cancelled award, and designated as a replacement award on the date that it is granted,

the cancelled and new awards are treated as if they were a modification of the original

award, as described in the previous paragraph. The dilutive effect of outstanding options is

reflected as additional share dilution in the computation of diluted earnings per share.

Cash-settled share-based compensation plan

The cost of a cash-settled transaction is measured initially at fair value at the grant date

using a modified version of the Hull-White Trinominal Lattice model taking into account

the terms and conditions upon which the instruments were granted. This fair value is

expensed over the period until vesting with recognition of a corresponding liability. The

liability is remeasured at each reporting date up to and including the settlement date with

changes in fair value recognised in profit or loss.

(t) Borrowing costs

Borrowing costs directly attributable to the acquisition, construction or production of an

asset that necessarily takes a substantial period of time to get ready for its intended use

or sale are capitalised as part of the cost of the respective assets. All other borrowing

costs are expensed in the period they incurr. Borrowing costs consist of interest and

other costs that an entity incurs in connection with the borrowing of funds. The Group

capitalised borrowing costs for all eligible assets where construction was commenced on

or after 1 July 2009.

(u) Comparative figures

Where account balances were adjusted for the purpose of improved disclosure, the

comparative figures have been restated accordingly.

Geen uitgawes word erken vir toekennings wat nie uiteindelik vestig nie, behalwe vir

ekwiteitsvereffende transaksies waarvoor vestiging afhanklik is van ‘n mark- of nievestigende

toestand. Dit word behandel as die vestigingstydperk ongeag daarvan of die

mark- of nie-vestigende toestand nagekom is, met dien verstande dat alle ander prestasie-

en/of diensvoorwaardes nagekom is.

Wanneer die bepalings van ‘n ekwiteitsvereffende transaksietoekenning gewysig word, is

die minimum uitgawe erken die uitgawe asof die bepalings nie verander het nie, indien die

oorspronklike voorwaardes van die toekenning nagekom word. ‘n Bykomende uitgawe

word erken vir enige wysiging wat die totale billike waarde van die ekwiteitsgebaseerde

betalingstransaksie verhoog, of andersins voordelig is vir die werknemer soos gemeet op

die datum van die wysiging.

Wanneer ‘n ekwiteitsvereffende toekenning gekanselleer word, word dit hanteer asof dit

gevestig het op die kanselleringsdatum, en enige uitgawe wat nog nie vir die toekenning

erken is nie, word onmiddellik erken. Dit sluit in enige toekenning waar nie-vestigende

toestande binne die beheer van óf die entiteit óf die werknemer nie nagekom word nie.

Indien ‘n nuwe toekenning egter die gekanselleerde toekenning vervang, en aangewys

word as ‘n plaasvervanger-toekenning op die datum waarop dit toegestaan word,

word die gekanselleerde en nuwe toekennings behandel asof hulle ‘n wysiging van die

oorspronklike toekenning was, soos beskryf in die vorige paragraaf. Die verwateringseffek

van uitstaande opsies word as bykomende aandeelverwatering in die berekening van

verwaterde verdienste per aandeel weerspieël.

Kontantvereffende aandeelgebaseerde vergoedingsplan

Die koste van kontantvereffende transaksies word aanvanklik op die kennisgewingdatum

teen billike waarde gemeet deur gebruikmaking van ’n aangepaste weergawe van die

Hull-White Trinominal Lattice model, inagnemend die terme en voorwaardes waarop

die instrumente toegeken is. Die billike waarde word afgeskryf oor die periode tot

en met vestiging met erkenning van die ooreenkomstige las. Die las word op elke

verslagdoeningsdatum hermeet tot en met die vereffeningsdatum, met veranderinge in

billike waarde in wins of verlies erken.

(t) Leenkoste

Leningskoste wat regstreeks toegewys word aan die aankoop, konstruksie of produksie

van ’n bate wat noodwendig ’n aansienlike tyd neem voordat dit gereed is vir gebruik of

verkoop, word as deel van die koste van die onderskeie bates gekapitaliseer. Alle ander

leningskostes word afgeskryf in die tydperk waarin hulle aangegaan word. Leningskostes

bestaan uit rente en ander kostes wat ’n onderneming aangaan ten opsigte van die leen

van fondse. Die Groep het leningskostes vir alle toepaslike bates gekapitaliseer indien daar

op of voor 1 Julie 2009 met konstruksie begin is.

(u) Vergelykende syfers

Waar rekeningsaldo’s aangepas is om verbeterde openbaarmaking daar te stel, word die

vergelykende syfers dienooreenkomstig hersaamgestel.

Clover Geïntegreerde Jaarverslag 2012 – 131

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!