02.05.2013 Views

T2IB03355 Clover_S1.indd

T2IB03355 Clover_S1.indd

T2IB03355 Clover_S1.indd

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

• To consider and recommend to the board whether external assurance should

be provided on the sustainability report and to ensure that the report is

consistent with the annual financial statements.

• To perform the functions required in terms of the JSE Listings Requirements.

• To perform the matters required by the Act, in respect of the Company and all

its subsidiary companies incorporated in South Africa.

• To oversee the activities of, and ensure co-ordination, between the activities

of internal and external audit.

• To review the committee’s work and terms of reference annually and make

recommendations to the Board to ensure its effectiveness.

Duties carried out

The committee confirms that it has performed its duties and responsibilities

during the financial year in accordance with the Act and its terms of reference.

External audit

During the year under review, the Committee undertook the following:

• Nominated Ernst & Young Inc. as the external auditor, with Mr F Scheepers

as the designated auditor to the shareholders for appointment as auditor for

the financial year ending 30 June 2012, and ensured that the appointment

complied with all legal and regulatory requirements for the appointment of an

auditor.

• Confirmed that the auditor and the designated auditor are accredited by the

JSE.

• Approved the external audit engagement letter, the plan and the budgeted

audit fees payable to the external auditor.

• Reviewed the audit and evaluated the effectiveness of the auditor.

• Obtained a statement from the auditor confirming that his independence was

not impaired.

• Determined the nature and extent of all non-audit services provided by the

external auditor and pre-approved all non-audit services undertaken.

• Obtained assurances from the external auditor that adequate accounting

records were being maintained.

• Confirmed that no reportable irregularities had been identified or reported by

the external auditors under the Auditing Profession Act.

• Nominated the external auditor and the designated independent auditor for

each of the South African subsidiary companies for the financial year ended

30 June 2012.

• Om oorweging te skenk en by die Direksie aan te beveel of eksterne

gerusstelling verskaf moet word aangaande die volhoubaarheidverslag en om

te verseker dat die verslag in ooreenstemming is met die finansiële jaarstate.

• Om die funksies te verrig wat ingevolge die Noteringsvereistes van die JSE

vereis word.

• Om die funksies te verrig wat deur die Wet vereis word, ten opsigte van die

Maatskappy en al sy filiaalmaatskappye wat in Suid-Afrika geïnkorporeer is.

• Om toesig te hou oor die aktiwiteite van, en koördinasie te verseker tussen die

aktiwiteite van interne en eksterne oudit.

• Om die komitee se werk en verwysingsraamwerk jaarliks te hersien en

aanbevelings aan die Direksie te doen om sy doeltreffendheid te verseker.

Pligte uitgevoer

Die komitee bevestig dat hy, sy verpligtinge en verantwoordelikhede met van

toepassing tot die Wet en in terme van sy verwysing raamwerk, gedurende die

afgelope finansiële jaar, nagekom het.

Eksterne oudit

Die komitee het gedurende die jaar onder oorsig die volgende onderneem:

• Ernst & Young Ing. benoem as die eksterne ouditeur, met Mnr F Scheepers as

aangewese ouditeur aan die aandeelhouers vir aanstelling as ouditeur vir die

finansiële jaar geëindig 30 Junie 2012, en verseker dat die aanstelling alle regsen

regulatoriese vereistes vir die aanstelling van ‘n ouditeur nagekom het.

• Bevestig dat die ouditeur en die aangewese ouditeur geakkrediteer is deur die

JSE.

• Die eksterne oudit-aanstellingsbrief, die plan en die begrote ouditgelde

betaalbaar aan die eksterne ouditeur goedgekeur.

• Die oudit nagegaan en die doeltreffendheid van die ouditeur geëvalueer.

• ‘n Verklaring van die ouditeur verkry wat bevestig dat sy onafhanklikheid nie

belemmer is nie.

• Die aard en omvang van alle nie-ouditdienste wat deur die eksterne ouditeur

veskaf is bepaal en nie-ouditdienste vooraf goedgekeur.

• Versekering verkry van die eksterne ouditeur dat toereikende rekeningkundige

rekords gehandhaaf is.

• Bevestig dat geen aanmeldbare ongeruimdhede geïdentifiseer is

of oor verslag gedoen is deur die eksterne ouditeure ingevolge die

Ouditprofessiewet nie.

• Die eksterne ouditeur en die aangewese onafhanklike ouditeur vir elk van die

Suid-Afrikaanse filiaalmaatskappye vir die finansiële jaar geëindig 30 Junie

2012 benoem.

Oudit- en Risikokomitee se verslag

Clover Geïntegreerde Jaarverslag 2012 – 87

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!