28.05.2018 Views

Debtfree Magazine May 2018

Sa's Free Monthly Debt Counselling and Debt Review Industry Magazine. The May issue. All the latest news and updates on the Debt Review Awards. Do you have what it takes to make it through debt review?

Sa's Free Monthly Debt Counselling and Debt Review Industry Magazine. The May issue. All the latest news and updates on the Debt Review Awards. Do you have what it takes to make it through debt review?

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Die Republiek van

SKYT AFRICA

Hallo Almal,

Ek het onlangs met iemand gesels wat sy werk verloor het en dit is

’n gebeurtenis wat ongelukkig baie mense te beurt val. Besighede

sukkel om kop bo water te hou en besnoeiing van salarisse of te wel die

salarisrekening is maar altyd aan die voorpunt as dit by besparing

kom. Wat nou gemaak, was die eerste vraag wat opkom. Met bykans

twintig jaar diens is daar ’n relatief goeie pensioen en die ideaal

sal wees om dit te herbelê en weer die werkerskorps te betree. Dit is

egter makliker gesê as gedaan -- werk is skaars en die poste wat wel

beskikbaar is, bied ’n baie swakker salaris aan -- tot so veel as vyftig

persent minder. Is die kool die sous werd?

Die vraag het ook ontstaan of die korporatiewe wêreld (en in die proses

verryk base hulle) steeds ’n opsie is, of het die tyd nou aangebreek om die

horison te verbreed? Dit is van kleins af by ons ingeprent jy moet ’n werk

hê en om vir ’n baas of base te werk, is die in-ding. Daar is egter duisende

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!