30.01.2019 Views

Debtfree Magazine Jan 2019

SA's Free Debt Counselling & Debt Review Magazine - the Jan 2019 issue. Why your 2019 is going to better than your friends 2019...and more

SA's Free Debt Counselling & Debt Review Magazine - the Jan 2019 issue. Why your 2019 is going to better than your friends 2019...and more

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Die Republiek van

SKYT AFRICA

Hi Almal,

Met die aankoms van die nuwe jaar is dit altyd interessant om te sien

wat in die sakewêreld aangaan. Veral die banksektor. Elkeen wil n

snytjie van die koek hê maar die koek word kleiner. Aandeelhouers wil

winste sien groei dus word daar voortdurende gekyk na bykomende

bronne van inkomste. Daarby moet dit besigheidsin maak, menigte

van die rolspelers in die finansiële sektor het in die verlede projekte en

uitbreidings aangepak wat hul duur te staan gekom het.

So wat is op die horison in Suid Afrika? Discovery Bank, TymeBank en Bank

Zero is nuwe rolspelers met FirstRand wat die versekeringsmark betree. Of

FirstRand en Discovery mekaar nou die stryd aansê sal ek nie weet nie

maar iemand gaan hier op iemand se tone trap. Soos ek in begin gesê het

daar is net soveel kliënte wat kan kwalifiseer vir nog skuld. Nog elke keer

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!