01.12.2019 Views

Kamp is Lekker Desember 2019

Kamp is Lekker is 'n gemaklike kamp tydskrif met die beste kamp stories, mooiste fotos kampwenke van kampeerders in Suid Afrika. Hier word stories gebou. Ons het die maand gaan kuier in Angola. Ons besoek 4 beste kamp plekke in die Tuinroete Wes Kaap.

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

OOR NUWE RUS

My sussie sê ek moet ‘n bietjie asemhaal. Ek werk te hard. Werk saam met studies op die vooraand van

vyftig jaar oud is nie maklik nie. Ek weet reeds my asemhaal plek is in die Cederberge maar ons gesin

gaan nie gewoonlik in Oktober Cederberge toe nie. Cederberg naweke word eerder gebêre vir

langnaweke wanneer ons met oorgawe die selfone kan wegsit. Maar toe, heel onverwags, skep die

Black Diamond 2019 Tradathon – ‘n een dag trad rotsklim samekoms by Nuwerust kampterrein in die

Cedeberge, ‘n asemhaal oomblik. En ons pak die kar om te gaan klim.

`n LiLiBeth storie *

Woorde & Foto’s: LIESL CRONJE

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!