29.12.2012 Views

FELSISA Witness VELSISA Boodskapper

FELSISA Witness VELSISA Boodskapper

FELSISA Witness VELSISA Boodskapper

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Sangfees 2012

reddende boodskap van Jesus Christus

ook deur die sing van liedere uit die

verskillende dele van die Kerkjaar ons

harte bereik.

Die preek oor Jakobus 5,13 het

i n b e s o n d e r d i e g e m e e n s k a p

beklemtoon, wat ons in vreugde en

leed ervaar. Hierdie gemeenskap

ontstaan uit gebed en lei ons terug na

gebed. Wat `n voorreg het ons as

christene, dat God ons deur die doop

in sy gemeenskap opgeneem het. Met

ons gesange mag ons daarop antwoord

gee — tesame in `n groot groep, maar

ook waar ons alleen is in die alledaagse

lewe.

Die evangelie van die dag — die

genesing van die verlamde man in

Kapernaum — wys, hoe dankbare

gelowiges hul verlamde vriend na

Jesus bring, sodat Hy hom genees. Het

12

hierdie vrolike boodskap ook ons harte

aangeraak? Ondersteun ons ons

medechristene in vreugde en leed met

ons voorbidding? Is ons besorg oor

diegene, wat nog niks van Christus

weet nie of wat moeg geword het in die

geloof of vir wie dit nie meer saak

maak nie? Mag God ons ore en harte

oopmaak, sodat ons kan besef, wie ons

hulp benodig. Mag Hy ons dan ook die

blykdskap en die krag gee om

dienoorkeenkomstig te handel.

Ons dank gaan aan die Kirchdorf

gemeente, wat hierdie mooi fees

moontlik gemaak het en aan al die

sangers en koorleiers, asook Manfred

Johannes, ons hoofdirigent, vir hulle

insette.

Ons dank gaan aan ons Skepper vir sy

gawes, wat Hy aan almal verleen het,

sodat sy lof kon weerklink. ■

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!