01.05.2013 Views

2012 Inligtingsbrosjure - Potchefstroom University

2012 Inligtingsbrosjure - Potchefstroom University

2012 Inligtingsbrosjure - Potchefstroom University

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Graad Rigting Beroepe Duur Vereistes APS Beraamde koste

BA Musiek en Samelewing Musikant – veral gefokus op gemeenskapsprojekte. 3 jaar • Universiteitsdiploma in

Musiek of ‘n gelykwaardige

kwalifikasie waarvan die finale

jaar met ‘n gemiddeld van

minstens 60% geslaag is

of

• Universiteitstoelating

• Keuring

• Word net in Engels aangebied

BMus Musiek Musikant opgelei in alle genres en tipes musiek in

Suid-Afrika. Musikant opgelei vir ‘n uitvoerende,

skeppende, onderwys- of akademiese beroep, goed

toegeruste musiekpraktisynentrepreneur.

BA Grafiese

Ontwerp

Grafiese Ontwerp

Kombinasies:

• Grafiese Ontwerp met

Kunsgeskiedenis en Illustrasie

• Grafiese Ontwerp met

Kommunikasie

BA Taaltegnologie Taaltegnologie

Kombinasies:

• Taaltegnologie met

Rekenaarwetenskap

• Taaltegnologie met ‘n taal

Universiteitsdiploma

in

Musiek

Professionele grafiese ontwerper, ilIustreerder,

kinderboekillustreerder, spotprenttekenaar,

ontwerpregisseur, reklamekunstenaar,

webbladontwerp, multi-media-ontwerper,

uitlegkunstenaar, vryskutillustreerder.

Ontwikkeling van robotte wat kan praat, speltoetsers

en grammatikakontroleerders, telefoniese

e-possisteem, inligtingstelsel, intelligente vraag- en

antwoord sisteme, www-gebaseerde toepassings,

dikteerstelsels.

4 jaar • Universiteitstoelating

• UNISA Graad 7 prakties en

Graad 5 teorie OF vlak 5 vir

musiek as Graad 12-vak

• Praktiese oudisie en teoretiese

toelatingstoets

21 nwupuk.mobi

21

4 jaar • Universiteitstoelating 22

4 jaar • Universiteitstoelating

• Wiskunde in Graad 12 geslaag

met minstens 50%

of

• Wiskunde met 60% geslaag

in ‘n ander eksamen wat die

Senaat as gelykwaardig aan

bogenoemde ag en minstens

een van die volgende vakke

met minstens 50% geslaag in

Graad 12: Inligtingstegnologie

Rekeningkunde, Fisiese

Wetenskappe

Musiek Musikant met basiese kennis vir musiekopvoeding. 3 jaar • Nasionale Senior Sertifikaat

• Musikale aanlegtoets en

keuring

• Word net in Engels aangebied

24

15

NWU-Pukke (84%) kan stres en

konflik in die werkplek hanteer.

19

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!