01.05.2013 Views

2012 Inligtingsbrosjure - Potchefstroom University

2012 Inligtingsbrosjure - Potchefstroom University

2012 Inligtingsbrosjure - Potchefstroom University

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Graad Rigting Beroepe Duur Vereistes APS Beraamde koste

BIng Meganiese Ingenieurswese Ontwikkeling, ontwerp, bedryf en instandhouding

van energieomsettingstelsels, vervoerstelsels,

vervaardigingstelsels en nywerheidinstallasies bv.

lugvaart, kern- en konvensionele kragvoorsiening,

mynbou, wapenbedryf, vervoer, skeepsbou,

metaal- en vervaardigingsbedrywe, raadgewer vir

hoëtegnologieprojekte.

Kennisgewing

Studieinligting in hierdie gids is onderhewig aan verandering en is slegs

’n opsomming van die algemeenste studierigtings. Hierdie inligting is

met die oog op algemene bekendstelling en oriëntering opgestel en

die Noordwes-Universiteit aanvaar geen aanspreeklikheid vir onjuisthede

wat hierin mag voorkom nie.

4 jaar • Universiteitstoelating

• Wiskunde vlak 6 (70-80%) en

Fisiese Wetenskap vlak 5

(60-70%)

• Opvoedkundige tolking na

Engels

31 nwupuk.mobi

Die amptelike Jaarboek van die Universiteit moet in alle gevalle by die

samestelling van ’n program vir die spesifieke studierigting geraadpleeg

word.

Die toepaslike Jaarboek kan op aanvraag by die Toelatingskantoor verkry

word: E-pos: magda.dejager@nwu.ac.za of skakel 018 299 4213.

31

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!