01.05.2013 Views

2012 Inligtingsbrosjure - Potchefstroom University

2012 Inligtingsbrosjure - Potchefstroom University

2012 Inligtingsbrosjure - Potchefstroom University

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

EKONOMIESE BESTUURSWETENSKAPPE

Graad Rigting Beroepe Duur Vereistes APS Beraamde koste

BCom Geoktrooieerde Rekenmeesterskap

(GR)

Graduandi wat hierdie program voltooi (tot honneursvlak)

sal toegelaat word om die kwalifiserende

eksamens as geoktrooieerde rekenmeester (GR(SA))

af te lê. Die titel GR (SA) is tans die enigste wat ‘n

persoon toelaat om as onafhanklike ouditeur te

praktiseer indien die persoon geregistreer is by IRBA.

Daar is verder baie geleenthede vir spesialisasie as

internasionale rekeningkundige standpuntspesialis,

belastingkonsultant, bestuurskonsultant, finansiële

bestuurder en rekenaarouditeur.

BCom Forensiese Rekenmeesterskap Om as forensiese rekenmeesters deel te wees van:

• Groot ondernemings se eie interne forensiese

afdelings;

• Staatsliggame se afdelings vir die ondersoek van

handelsmisdaad;

• Forensiese afdelings van ouditfirmas; of

• Privaatpraktyk.

BCom Bestuursrekenmeesterskap (CIMA) Graduandi wat hierdie program voltooi, sal opgelei

wees vir ‘n verskeidenheid loopbane in die finansiële,

kommersiële en nywerheidsektore. Vrystelling van

‘n aantal vraestelle by die Geoktrooieerde Instituut

vir Bestuursrekenmeesters word verkry met die oog

op ‘n internasionale en professionele kwalifikasie as

geoktrooieerde bestuursrekenmeester.

BCom Finansiële Rekenmeesterskap

(SAIPA)

Die gekwalifiseerde SAIPA-rekenmeester kan as ‘n

professionele rekenmeester praktiseer, wat die lewering

van volledige boekhou-, sekretariële, belasting- en

rekeningkundige dienste insluit. SAIPA’s kan ook in

die handel en nywerheid as rekenmeesters, interne

ouditeure, bestuursrekenmeesters of finansiële

bestuurders gaan werk.

BCom Rekeningkunde en Informatika ‘n Loopbaan kan gevolg word waar die rekenaar

sy toepassing vind in die finansiële-, kommersiële-,

nywerheids- en openbare sektore, tesame met beroepe

soos die van besigheidsanalis, ekonoom, makelaar of

adviseur.

3 jaar • Wiskunde vlak 4/5

• Onderworpe aan keuringstoets

• Opvoedkundige tolking na

Engels

3 jaar • Wiskunde en Rekeningkunde

vlak 4/5

• Onderworpe aan keuringstoets

• Taalvereistes vlak 5

3 jaar • Wiskunde vlak 4/5

• Onderworpe aan keuringstoets

26/30 nwupuk.mobi

28/36

26/30

3 jaar • Wiskunde vlak 3/4 21/28

3 jaar • Wiskunde vlak 3/4 24/28

Opmerking: Tydens ter perse gaan van hierdie publikasie was die toelatingsvereistes vir die 2012-inname van eerstejaars vir die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe nog nie gefinaliseer

nie. In die bogenoemde kolomme word die bestaande toelatingsvereistes gelys en direk daarna die beoogde veranderings vir 2012. Skakel 018 299 2772 of epos navrae@nwu.co.za.

88% van NWU-Pukke kan logies en analities

in die werkplek dink.

27

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!