01.05.2013 Views

Huidige allsure bewoording Hersiende bewoording

Huidige allsure bewoording Hersiende bewoording

Huidige allsure bewoording Hersiende bewoording

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Bewoording veranderinge Bewoording veranderinge

Huidige allsure bewoording Hersiende bewoording

Items wat ons nie ingevolge hierdie afdeling verseker nie Items wat ons nie ingevolge hierdie afdeling verseker nie

Rekenaars Rekenaars

8.4.3 Ons vergoed u nie vir enige rekenaartoerusting of -

toebehore nie. Dit sluit skootrekenaars in.

8.4.3 Ons vergoed u nie vir enige rekenaartoerusting of -

toebehore nie. Dit sluit skootrekenaars, handrekenaars,

notaboeke, iPads, tablette en lessenaarrekenaars in.

Verlies of skade wat ons nie verseker nie Verlies of skade wat ons nie verseker nie

Slytasie, waardevermindering en agteruitgang

8.4.4 Ons vergoed u nie vir geleidelikwerkende oorsake soos

slytasie, roes, muf, wegvreting, bederf, erosie,

waardevermindering en agteruitgang nie.

Huishoudelike peste en troeteldiere

8.4.7 Ons vergoed u nie vir verlies of skade veroorsaak deur

huishoudelike peste soos motte of ander insekte, of hulle

larwes, ongedierte, knaagdiere of u eie huishoudelike

troeteldiere nie.

Reiniging, kleuring, opknapping en herstelwerk

8.4.8 Ons vergoed u nie vir skade veroorsaak deur reiniging,

kleuring, opknapping of herstelwerk nie.

Elektriese en meganiese onklaarraking

4.8.11 Ons vergoed u nie vir elektroniese of elektriese en

meganiese onklaarraking, brekasies of versuim nie.

Vergoeding Vergoeding

Vir seëlversamelings Vir seëlversamelings

8.5.4 Ons vergoed u vir ’n seëlversameling indien:

8.5.5 Ons vergoed u vir ’n seëlversameling indien:

8.5.5.1 dit in die skedule gespesifiseer is;

8.5.5.1 dit in die skedule gespesifiseer is;

8.5.5.2 een of meer volledige bladsye van die versameling 8.5.5.2 een of meer volledige bladsye van die versameling

verlore of beskadig is;

verlore of beskadig is;

8.5.5.3 ons vergoed u nie vir meer as die perk wat in die 8.5.6 Ons vergoed u nie vir die volgende nie:

skedule aangedui is vir enige enkele seël nie.

8.5.6.1 meer as die perk aangedui in die skedule vir enige

8.5.6 Vir enige enkele seël, vergoed ons u nie meer as twee- enkele seël nie;

derdes van die waarde van daardie seël in ’n huidige, erkende 8.5.6.2 meer as twee-derdes van die waarde van daardie seël

katalogus nie.

in ‘n geldige, erkende katalogus, tot en met die perk aangedui

8.5.7 Ons vergoed u tot die perk wat in die skedule aangedui in die skedule vir enige enkele seël.

word.

8.5.7 Ons vergoed u tot en met die perk wat in die skedule

aangedui word.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!