01.05.2013 Views

Huidige allsure bewoording Hersiende bewoording

Huidige allsure bewoording Hersiende bewoording

Huidige allsure bewoording Hersiende bewoording

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Huidige allsure bewoording Hersiende bewoording

Wat is nie verseker ingevolge die

Huiseienaarsaanspreeklikheid-afdeling nie?

Wat is nie verseker ingevolge die

Huiseienaarsaanspreeklikheid-afdeling nie?

Aanspreeklikheid voortspruitend uit ’n kontrak Aanspreeklikheid voortspruitend uit ’n kontrak

6.4.6 Ons vergoed nie vir aanspreeklikheid wat ontstaan uit ’n Verwyder - by Algemene Afdeling ingesluit

kontrak wat u aangegaan het nie tensy u aanspreeklik sou

gewees het selfs as daar geen kontrak was nie.

Boetes en strawwe Boetes en strafvoltrekkings

6.4.8 Ons vergoed nie vir enige bestraffende skadevergoeding, Verwyder - by Algemene Afdeling ingesluit

boetes of strawwe waarvoor u aanspreeklik gehou word nie.

Aanspreeklikheid met betrekking tot besoedeling en Aanspreeklikheid met betrekking tot besoedeling en

kontaminasie

kontaminasie

6.4.9 Ons vergoed nie vir aanspreeklikheid met betrekking tot Verwyder - by Algemene Afdeling ingesluit

besoedeling en kontaminasie van enige aard nie. Dit sluit in

die koste om enige eiendom wat beskadig is deur besoedeling

of kontaminasie, skoon te maak of te vervang.

Toevallige skade aan vaste masjinerie wat in u huis

gebruik word (opsioneel)

Hierdie versekering is opsioneel. Kyk na u skedule om te sien

of u verseker is en ook vir die bybetalings wat van toepassing

is.

Toevallige skade aan vaste masjinerie wat in u huis

gebruik word (opsioneel)

Hierdie versekering is opsioneel. Kyk na u skedule om te sien

of u verseker is en ook vir die bybetalings wat van toepassing

is.

Waarvoor ons u nie vir toevallige skade vergoed nie Waarvoor ons u nie vir toevallige skade vergoed nie

6.4.12 Ons vergoed u nie vir verlies van of skade aan vaste

masjinerie wat direk of indirek veroorsaak is deur die volgende

nie:

6.4.12.1 waardevermindering, geleidelike oorsake en slytasie;

6.4.12.2 foutiewe ontwerp of vakmanskap of die gebruik van

gereedskap of toerusting op ’n verkeerde manier;

6.4.12.3 knaagdiere, miere en motte;

6.4.12.4 skoonmaak of herstelwerk;

6.4.12.5 roes, insakking, grondverskuiwing of die ineenstorting

van enige gebou; en

6.4.12.6 doelbewuste oorlaaiing van die masjien.

Kragstuwings (opsioneel) Kragstuwings (opsioneel)

6.4.14 Ons vergoed u vir skade aan die Privaat huis wat

veroorsaak is deur kragstuwings weens toevallige

veranderinge in die kragtoevoer van ’n openbare

kragtoevoerowerheid.

Ons vergoed u nie indien die hoof elektriese verdeelborde van

die Privaat huis nie beskerm is met stuwingbeskermers,

weerligstuiters of ander beskermingstoestelle geïnstalleer

volgens SANS 0142-spesifikasie nie.

6.3.40. Ons vergoed u nie vir verlies van of skade aan vaste

masjinerie wat direk of indirek veroorsaak is deur die volgende

nie:

6.3.40.1 waardevermindering, geleidelike oorsake, slytasie;

6.3.40.2 foutiewe ontwerp of vakmanskap of die gebruik van

gereedskap of toerusting op ’n verkeerde manier;

6.3.40.3 knaagdiere, miere, motte of ander insekte en hulle

larwes, ongedierte of u eie huishoudelike troeteldiere;

6.3.40.4 reiniging, herstelwerk of opknapping;

6.3.40.5 grondinsakking, grondverskuiwing of die

ineenstorting van enige gebou;

6.3.40.6 doelbewuste oorlaaiing van die masjien;

6.3.40.7 elektroniese of elektriese onklaarraking of versuim;

en

6.3.40.8 meganiese onklaarraking of brekasie.

6.3.42 Ons vergoed u vir skade aan die Privaathuis wat

veroorsaak is deur kragstuwings weens toevallige

veranderinge in die kragtoevoer van ’n openbare kragtoevoer-

owerheid. Ons vergoed u nie indien die hoof elektriese

verdeelborde van die Privaathuis nie beskerm is met

stuwingbeskermers, weerligstuiters of ander

beskermingstoestelle geïnstalleer volgens SANS 10142spesifikasie

nie.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!