01.05.2013 Views

Huidige allsure bewoording Hersiende bewoording

Huidige allsure bewoording Hersiende bewoording

Huidige allsure bewoording Hersiende bewoording

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Huidige allsure bewoording Hersiende bewoording

Verlies of skade aan gaste se eiendom Verlies of skade aan gaste se eiendom

4.3.19 Ons vergoed u tot en met die perk aangedui in die

skedule vir verlies van of skade aan Huishoudelike Goedere en

persoonlike besittings van ’n gas wat tydelik by u bly, indien

hulle geen ander versekering het nie.

4.3.20 Ten einde vergoeding te ontvang, moes die versekerde

gebeurtenis by die Huis of Buitegeboue plaasgevind het.

4.3.21 Dit sluit geld en onderhandelbare instrumente

(byvoorbeeld tjeks) uit.

4.3.22 Ons vergoed u nie vir verlies of skade weens diefstal of

gepoogde diefstal soos aangedui in 4.3.12 tot 4.3.15 nie.

4.3.19 Ons vergoed u tot en met die perk aangedui in die

skedule vir verlies van of skade aan Huishoudelike Goedere en

persoonlike besittings van ’n gas wat tydelik by u bly, indien

hulle geen ander versekering het nie.

4.3.20 Ten einde vergoeding te ontvang, moes die versekerde

gebeurtenis by die Huis of Buitegeboue plaasgevind het.

4.3.21 Dit sluit geld en verhandelbare instrumente

(byvoorbeeld tjeks) uit.

Skade aan Huishoudelike Goedere in transito Skade aan Huishoudelike Goedere in transito

4.3.28 Ons vergoed u tot en met die perk aangedui in die

skedule vir u Huishoudelike Goedere terwyl u dit na of van

enige aankoop-, herstel- of opknappingsplek vervoer.

4.3.29 Ons vergoed u slegs indien die skade gedurende

vervoer veroorsaak is deur brand, botsing of die omslaan van

die motorvoeruig wat die goedere vervoer.

4.3.27 Ons vergoed u tot en met die perk aangedui in die

skedule vir u Huishoudelike Goedere terwyl u dit na of vanaf

enige verkoopplek, herstelplek of hernuwingsplek neem. Ons

vergoed u slegs indien die skade gedurende transito

veroorsaak word deur brand, botsing of indien die voertuig

wat die goedere vervoer omslaan.

Toevallige skade aan oudiovisuele toerusting Toevallige skade aan oudiovisuele toerusting

4.3.40 Ons vergoed u vir toevallige skade aan enige van die

volgende Huishoudelike Goedere:

4.3.40.1 televisiestelle, video-opnemers, dekodeerders,

satellietskottels of -antenne;

4.3.40.2 klankreproduksietoerusting, DVD-spelers insluitende

Blu-ray-spelers;

4.3.40.3 proximas en multi-mediaprojektors.

4.3.41 Ons vergoed u nie vir verlies of skade aan die volgende

nie:

4.3.41.1 Huishoudelike Goedere wat nie in die Huis en

Buitegeboue is nie;

4.3.41.2 skade veroorsaak deur meganiese of elektriese

onklaarraking.

4.3.39 Ons vergoed u vir toevallige skade aan enige van die

volgende Huishoudelike Goedere:

4.3.39.1 televisiestelle, video-opnemers, dekodeerders,

satellietskottels of -antenne;

4.3.39.2 klankreproduksietoerusting, DVD-spelers insluitende

Blu-ray-spelers;

4.3.39.3 proximas en multi-mediaprojektors.

4.3.40 Ons vergoed u nie vir verlies of skade aan die volgende

nie:

4.3.40.1 Huishoudelike Goedere wat nie in die Huis en

Buitegeboue is nie;

4.3.40.2 skade veroorsaak deur meganiese of elektriese

onklaarraking;

4.3.40.3 oudiovisuele toerusting veroorsaak deur kragstuwings

Aanspreeklikheid voortspruitend uit ’n kontrak Aanspreeklikheid voortspruitend uit ’n kontrak

4.3.56 Ons vergoed nie vir aanspreeklikheid voortspruitend uit Verwyder - by Algemene Afdeling ingesluit

’n kontrak wat u aangegaan het nie tensy u aanspreeklik sou

wees selfs as daar geen kontrak was nie.

Boetes en strawwe Boetes en strafvoltrekkings

4.3.58 Ons vergoed nie vir enige bestraffende

Verwyder - by Algemene Afdeling ingesluit

skadevergoeding, boetes of strawwe waarvoor

u aanspreeklik gehou word nie.

Aanspreeklikheid met betrekking tot besoedeling of Aanspreeklikheid met betrekking tot besoedeling of

kontaminasie

kontaminasie

4.3.59 Ons vergoed nie vir aanspreeklikheid met betrekking tot Verwyder - by Algemene Afdeling ingesluit

besoedeling of kontaminasie van enige aard nie. Dit sluit in die

koste om enige eiendom wat deur besoedeling of

kontaminasie beskadig is, skoon te maak of te vervang.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!