01.05.2013 Views

Huidige allsure bewoording Hersiende bewoording

Huidige allsure bewoording Hersiende bewoording

Huidige allsure bewoording Hersiende bewoording

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Verbeteringe

9.6 Tipe versekering 9.6 Tipe versekering

Derde Party, Brand en Diefstal

(Is nie van toepassing op woonwaens en sleepwaens ,

Gholfkarre, ontspanningstrekkers, drie- en- vierwielaangedrewe

voertuie)

Sleep- en Bergingskoste

9.8 Derde Party, Brand en Diefstal

Insleep- en bergingkoste van die voertuig na brand, diefstal

en gepoogde diefstal

9.8.6 U moet ons diensverskaffer gebruik vir insleping en

storing na ’n brand, diefstal of gepoogde diefstal.

Indien u nie ons goedgekeurde diensverskaffer gebruik nie, sal

die vergoeding vir insleping en berging beperk wees tot die

bedrag aangedui in die skedule.

9.8.7 Na brand, diefstal of gepoogde diefstal, sal ons die koste

van insleping en berging betaal. U moet ons 24-uuroproepsentrum

by 0860 24 7 365 kontak om met een van ons

goedgekeurde diensverskaffers te reël vir insleping en

berging.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!