01.05.2013 Views

Huidige allsure bewoording Hersiende bewoording

Huidige allsure bewoording Hersiende bewoording

Huidige allsure bewoording Hersiende bewoording

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Bewoording veranderinge Bewoording veranderinge

Huidige allsure bewoording Hersiende bewoording

Versekerde gebeurtenisse Versekerde gebeurtenisse

Verlies of skade deur versekerde gebeurtenisse Verlies of skade deur versekerde gebeurtenisse

4.3.3.3 Storm, wind, water, vloed, hael of sneeu behalwe vir

verlies of skade aan goedere wat buite is tensy dit

veronderstel is om buite te werk;

4.3.3.5 Die bars, lek of oorstroming van pype en apparaat.

Ons vergoed u ook vir verlies of skade aan Huishoudelike

Goedere veroorsaak deur die bars, lek of oorstroming van

pype of oliegestookte verhittingsapparaat.

Ons vergoed u nie vir skade aan die apparaat of pype nie;

4.3.3.6 Verlies van of skade aan Huishoudelike Goedere wat

veroorsaak is deur impak teen die Huis en Buitegeboue;

4.3.3.3 storm, oorstroming, wind, water, hael of sneeu,

behalwe vir verlies of skade veroorsaak deur of aan enige van

die volgende:

• eiendom in die ope lug, tensy die eiendom ontwerp of

bedoel is om in die ope lug te werk;

• enige proses wat water gebruik of toedien;

• agteruitgang, slytasie of geleidelikwerkende oorsaak;

• meganiese of elektroniese of elektriese onklaarraking of

versuim;

• onklaaring of brekasies;

• roes, wegvreting of muf;

• motte of ander insekte of hulle larwes, ongedierte,

knaagdiere of u eie huishoudelike troeteldiere;

4.3.3.5 Oopbars, lekkasie of oorloop van pype, waterapparaat

of olieverhittingsapparaat;

4.3.3.6 Ons vergoed u nie vir skade aan die apparaat of pype

self nie;

Ander verlies of skade Ander verlies of skade

Verlies of skade weens diefstal of gepoogde diefstal Verlies of skade weens diefstal of gepoogde diefstal

Uit die Huis en Buitegeboue Uit die Huis en Buitegeboue

4.3.12.6 binne die gebou van ’n besigheid waar u

Huishoudelike Goedere gemaak, verander, opgeknap, herstel,

skoongemaak of gekleur word, indien daar bewys is van

geforseerde toegang of uitgang.

4.3.12.6 binne die gebou van ‘n besigheid waar u

Huishoudelike Goedere opgemaak, verander, vernuwe,

herstel, skoongemaak of gekleur word, indien daar sigbare

tekens van geforseerde toegang of uitgang is, tot hoogstens

die perk in die skedule aangedui.

Vanaf die gronde van u Huis en Buitegeboue Vanaf die gronde van u Huis en Buitegeboue

4.3.13 Ons vergoed u tot en met die perk aangedui in die

skedule vir verlies weens diefstal van die volgende goedere

indien dit vanaf die gronde van u Huis en Buitegeboue gesteel

is:

4.3.13.1 wasgoed;

4.3.13.2 tuin- en swembadmeubels en-toerusting, swembadveiligheidsnette

en -bedekkings; en

4.3.13.3 Huishoudelike Goedere of persoonlike besittings.

4.3.13 Ons vergoed u tot en met die perk aangedui in die

skedule vir verlies weens diefstal van die volgende goedere

indien dit vanaf die gronde van u Huis en Buitegeboue gesteel

is:

4.3.13.1 wasgoed;

4.3.13.2 tuin- en swembadmeubels en -toerusting, swembadveiligheidsnette

en -bedekkings.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!