01.05.2013 Views

Huidige allsure bewoording Hersiende bewoording

Huidige allsure bewoording Hersiende bewoording

Huidige allsure bewoording Hersiende bewoording

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Huidige allsure bewoording Hersiende bewoording

Skade aan onderdele van die versekerde eiendom wat ’n kort Skade aan onderdele van die versekerde eiendom wat ’n

lewenstyd het

kort lewenstyd het

16.4.7 Ons vergoed u nie vir skade aan onderdele van die 16.4.8 Ons vergoed u nie vir skade aan onderdele van die

versekerde item wat ’n kort

versekerde item wat ’n kort lewenstyd het nie. ’n Paar

lewenstyd het nie. ’n Paar voorbeelde is:

voorbeelde is:

• batterye, gloeilampe;

• batterye, gloeilampe;

• luidsprekers;

• luidsprekers;

• bande, linte;

• bande, linte;

• waarskuwingsligte;

• waarskuwingsligte;

• die plaat binne die mikrogolf;

• die plaat binne die mikrogolf;

• gloeilampe, horlosies;

• gloeilampe, horlosies;

• spuitslange;

• spuitslange;

• lug- en waterfilters;

• lug- en waterfilters;

• sekeringsdrade;

• sekeringsdrade;

• bande, knoppe;

• bande, knoppe;

• skermbeskermers;

• skermbeskermers;

• bykomstige kabels;

• bykomstige kabels;

• verwyderbare stoortoestelle;

• verwyderbare stoortoestelle;

• verouderde spaaronderdele;

• verouderde onderdele;

• afstandbeheertoestelle.

• afstandbeheertoestelle

Skade aan elektroniese toestelle Skade aan elektroniese toestelle

16.4.8 Ons vergoed u nie vir skade veroorsaak deur die Verwyder

volgende nie:

16.4.8.1 as die toestel vasbrand;

16.4.8.2 elektriese probleme met betrekking tot bedrading,

die antenne, elektrisiteitstoevoer na die toestel, lekkende

batterye en kragstuwings;

16.4.8.3 elektroniese dobbeltoerusting soos rekenaar

speeltoerusting;

16.4.8.4 verlies van opnamemedia, sagteware of data;

16.4.8.5 TV-beeld-inbranding.

Geringe beeld-elementkwessies Geringe beeld-elementkwessies

16.4.9 Ons vergoed nie vir skade aan plasma- of LCD-panele vir Verwyder

geringe beeldelementkwessies wat nie u algehele beeld

beïnvloed nie. Dit sluit in vermiste beeldelemente, flitsende

beeld-elemente of verkeerdekleur-beeld-elemente. Beeldelemente

is die klein blokkies kleur of prent wat die hele prent

op u televisieskerm uitmaak.

Heraansluiting van toestelle Heraansluiting van toestelle

16.4.10 Ons vergoed u nie vir koste om ’n toestel na herstel of Verwyder

’n uitroep, weer aan te sluit of

te herinstalleer nie.

Gevolglike verlies Gevolglike verlies

16.4.11 Ons vergoed u nie vir enige gevolglike verlies of skade, By die Algemene Afdeling ingesluit

direk of indirek, wat plaasvind omdat die toestel vir watter

rede nie gewerk het nie. Gevolglike verlies is enige bykomende

verlies of skade wat plaasvind as gevolg van die versekerde

verlies of skade.

Skade aan rekenaars, skootrekenaars, handrekenaars, iPads,

tablette en dataverwerkingstoerusting

16.4.9 Ons vergoed u nie vir skade aan rekenaars,

skootrekenaars en dataverwerkingstoerusting nie.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!