01.05.2013 Views

Huidige allsure bewoording Hersiende bewoording

Huidige allsure bewoording Hersiende bewoording

Huidige allsure bewoording Hersiende bewoording

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Huidige allsure bewoording Hersiende bewoording

Met dien verstande dat hierdie uitbreiding nie die volgende

dek nie:

3.7.12.1 verlies van of skade aan eiendom wat binne die

gebiedsgrense van die Republiek van Suid-Afrika of in Namibië

plaasvind;

3.7.12.2 gevolglike of indirekte verlies of skade van enige aard

of beskrywing hoegenaamd;

3.7.12.3 verlies of skade as gevolg van algehele of gedeeltelike

staking van werk, of die vertraging of staking van enige proses

of bedryf;

3.7.12.4 verlies of skade veroorsaak deur permanente of

tydelike onteiening as gevolg van konfiskering, kommandering

of aansoek deur enige wettiglik

saamgestelde owerheid;

3.7.12.5 verlies of skade met betrekking tot of veroorsaak deur

enige gebeurtenis waarna verwys word in algemene uitsluiting

3.8.11.1, 3.8.11.2, 3.8.11.3, 3.8.11.4, 3.8.11.5 en 3.8.11.6 van

hierdie polis of die daad van enige

wettiglik gevestigde owerheid om enige sodanige gebeurtenis

3.7.13 Indien ons beweer dat vanweë 3.7.12.1, 3.7.12.2,

3.7.12.3, 3.7.12.4 en 3.7.12.5 verlies of skade nie deur hierdie

uitbreiding gedek word nie, berus dit by u om die

teenoorgestelde te bewys.

Wat ons nie verseker nie (uitsluitings) Wat ons nie verseker nie (uitsluitings)

3.8.7 Ons vergoed u nie vir eise vir verlies, skade, liggaamlike Ingesluit in die verskeie afdelings

besering of Aanspreeklikheid

wat voortspruit uit die volgende nie:

3.8.7.1 verwering, slytasie of enige geleidelike bedryfsoorsaak;

3.8.7.2 meganiese, elektroniese of elektriese weiering;

3.8.7.3 onklaarraking of breekskade;

3.8.7.4 roes, wegvreting of muf;

3.8.7.5 motte, ongediertes, insekte, of u eie huistroeteldiere;

3.8.7.6 kleur-, skoonmaak- of opknappingsprosesse;

3.8.7.7 die reaksie van lig of klimaattoestande;

3.8.7.8 spontane verbranding.

Verbeteringe

Definisies Definisies

Definisies ingesluit:

Begindatum - begindatum beteken die laatste van die

volgende datums:

• die datum waarop versekering begin, soos in die skedule

aangedui;

• die datum waarop enige verandering aan u polis van krag

word.

Skedule - dit wys die soort versekering wat u gekoop het, die

mense wat verseker is, die versekeringstydperk, die bedrae

waarvoor u verseker is, die bybetalings wat geld en die premie

wat u moet betaal;

enige veranderings aan u polis sal in u skedule aangedui word

en sal deel van u polis uitmaak.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!