34 FAKULTEIT lETTERE EN SO- SIAlE wETEN- SKAPPE akteur diplomaat juweliersware-ontwerper EN VELE MEER...
PROGRAMGIDS Algemene programme BA in Geesteswetenskappe* BA in Sosiale Dinamika* BA in Taal en Kultuur* Gespesialiseerde programme BA in Drama- en Teaterstudie BA in Internasionale Studie* B in Maatskaplike Werk* BA in Menslike Hulpbronbestuur* B in Musiek (BMus) BA in Musiek (Rigtings: Algemeen en Musiektegnologie) Diploma in Praktiese Musiek Hoër Sertifikaat in Musiek Hierdie Fakulteit se programme bied vir jou studierigtings te kus en te keur. En dié programme val nie sommer uit die lug uit nie. Hulle is gebou op ’n 138 jaar lange tradisie wat baie spesifieke waardes soos respek vir kennis en denke, verfyning van smaak, veeltaligheid, intellektuele gebalanseerdheid, verdraag saamheid en grondigheid ontwikkel. Hulle is gerat vir Suid-Afrika se behoeftes in die 21ste eeu en hou tred met die jongste internasionale denke oor die ekonomiese en sosiale toepaslikheid van ’n opleiding in die lettere, kunste en sosiale wetenskappe. Hierdie programme sal jou toerus om jou plek in die veeleisende arbeidsmark vol te staan deur jou ’n grondige vakkennis te gee, maar dit sal jou ook algemene vaardighede aanleer soos denkvaardighede, kommunikasievaardighede, rekenaargeletterdheid en die vermoë om probleme te herken en op te los. Al ons programme is keuringsprogramme. Waar ’n program sy eie keuringsvereistes het, word dit by die program self genoem. Verlengde graadprogramme (VGP's) Studente word vir die VGP’s gekeur volgens die oordeel van die Fakulteit. Kyk bladsy 7 vir meer inligting oor VGP’s. AlGEMENE PROGRAMME BA in Geesteswetenskappe Toelatingsvereistes • Skryf die Nasionale Normtoetse AQL (kyk bladsy 4) • ’n NSS-gemiddelde van minstens 60% • Huistaal 4 • Eerste Addisionele Taal 3 Indien jy Sosio-Informatika as universiteitsvak wil neem, dan ook: • Wiskunde 4 of Wiskundige Geletterdheid 6 Die BA in Geesteswetenskappe is ’n driejarige program wat jou leer om akademies veelsydig en buigsaam te wees en om in ’n groot verskeidenheid beroepe aktuele probleme in Suid-Afrika op te los of te hanteer. Met verdere opleiding kan jy beroepe soos onderwyser, sielkundige, joernalis en stadsbeplanner oorweeg. Programinhoud Die vakke waaruit jy kan kies, is ingedeel in twee groepe (bane) tematies verwante vakke. Die program word so opgebou dat jy uiteindelik op gevorderde vlak twee vakke neem wat uit enige van die twee bane kom, tesame met (1) nog ’n 24-kredietmodule of twee 12-kredietmodules van ’n derdejaarvak, of (2) ’n metadissipline uit baan drie wat saamhang met daardie twee vakke. ’n Metadissipline van ’n vakgebied analiseer en evalueer die vakgebied se metodes. Die eerste baan handel oor die mens se denke, taal, kultuur en kuns (met vakke soos Afrikaans en Nederlands, Afrikaanse Taalverwerwing, Algemene Taalwetenskap, Antieke Kulture, Chinees, Duits, English Studies, Applied English Language Studies, Filosofie, Frans, Sielkunde, Sportwetenskap, Teaterwetenskap, Xhosa, Basiese Xhosa). Die tweede baan het te doen met die mens en die samelewing (met vakke soos Geografie en Omgewingstudie, Sportwetenskap, Sosio-Informatika, Filosofie, Geskiedenis, Visuele Studies, Politieke Wetenskap, Sielkunde en Sosiologie). BA in Ontwikkeling en Omgewing* BA in Politieke, Filosofiese en Ekonomiese Studie (PPE) BA in Regsgeleerdheid Programme met Sielkunde BA in Sosio-Informatika* BA in Sportwetenskap BA in Visuele Kunste BA in Waarde- en Beleidstudie * Hierdie programme word ook as verlengde graadprogramme (VGP’s) aangebied. Kyk “Verlengde graadprogamme” onder. Die metadissiplines waaruit jy kan kies is Dimensies van Historiese Verstaan en Wetenskaplike Taalondersoek as Speurwerk. BA in Sosiale Dinamika Toelatingsvereistes • Skryf die Nasionale Normtoetse AQL (kyk bladsy 4) • ’n NSS-gemiddelde van minstens 60% • Huistaal 4 • Eerste Addisionele Taal 3 Indien jy Sosio-Informatika as universiteitsvak wil neem, dan ook: • Wiskunde 4 of Wiskundige Geletterdheid 6 Indien jy Ekonomie as universiteitsvak wil neem, dan ook: • Wiskunde 5 Hierdie program berei jou voor vir werk in die sosiale sektors van die arbeidsmark. Jy sal leer hoe die sosio-ekonomiese, maatskaplike en politieke aspekte van die veranderende wêreld ontleed, geïnterpreteer, begryp, verduidelik en beïnvloed kan word. Met hierdie kennis word jou mededingendheid as potensiële toetreder tot die arbeidsmark verhoog omdat jy leer om jouself in die veranderende omgewing te handhaaf, die ingewikkelde prosesse van die dinamiese sosiale wêreld te begryp en die volhoubaarheid daarvan te verhoog. Programinhoud Die sosiale wetenskappe waaruit jy jou twee hoofvakke kies is Ekonomie, Geografie en Omgewingstudie, Geskiedenis, Politieke Wetenskap, Sielkunde, Sosiologie en Sosiale Antropologie. Die ander drie eerstejaars- en twee tweedejaarsvakke waaruit jy kan kies, sluit ’n verskeidenheid tale in, asook Antieke Kulture, Sosio-Informatika, Openbare en Ontwikkelingsbestuur, en Filosofie. Hierdie vakke bied jou ’n volle spektrum van die veelvoudige dimensies van sosiale dinamika. Hierdie dimensies sluit onder andere temas in soos samelewingstrukture, idees oor sosiale verandering, prosesse van verandering, die identiteit en diversiteit van mense, openbare beleid, kommunikasie en inligting. 35