02.05.2013 Views

Voorgraads

Voorgraads

Voorgraads

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

E.2.2.3 Fakulteit-spesifieke toelatingsvereistes

Die BCom-grade vereis ʼn minimum APS-telling van 21 en wiskunde vlak 3.

Die volgende uitsonderings bestaan:

• Ekonomie, Risiko- en Beleggingsbestuur (500134:E342P) vereis

wiskunde vlak 4 (50 - 59%) en ʼn APS van 24.

• Kommunikasiebestuur 500145:E353P, Regte met Ekonomie of

Rekeningkunde of Ondernemingsbestuur (500183: R301P),

Ekonomie en Informatika(500135: E343P) en Rekeningkunde en

Informatika (500162: E374P) vereis wiskunde vlak 3 (40 - 49%) en ʼn

APS van 24.

• Bestuursrekenmeesterskap(CIMA) (500158: E372P) en

Geoktrooieerde Rekenmeesterskap GR (SA) (500155: E370P)

vereis wiskunde vlak 4 (50 - 59%) en ʼn APS van 26.

Forensiese Rekenmeesterskap (500181: E378P) vereis wiskunde

vlak 4 (50 - 59%) en ʼn APS van 28.

• Mensehulpbronbestuur (500151: E361P), Bedryfsielkunde en

Arbeidsverhoudingebestuur (500153: E360P) vereis wiskunde

geletterdheid op vlak 4 (50 - 59%) en ʼn APS van 21.

* Studente wat nie Rekeningkunde as skoolvak gehad het nie, behoort die

Basiese Rekeningkunde Kursus aan die begin van die eerste semester in

die eerstejaar te neem. Indien die kursus met 75% geslaag word, kan die

student vir ACCC111 in die eerste semester registreer. Studente wat tussen

60% en 75% vir die kursus gekry het, kan vir ACCF111 registreer, maar

word nie aanbeveel nie vir ACCC111 nie. Studente wat minder as 60% vir

die kursus behaal het behoort vir ACCS111 te registreer. In hierdie geval

moet ACCS111 en ACCS121 eers geslaag word voordat daar vir ACCF111

geregistreer kan word.

** Indien 'n student 65% aan die einde van die eerste semester in ACCF111

behaal, kan die student tot ACCC121 in die tweede semester toegelaat

word. As 'n student 65% behaal in ACCF121, kan hy die tweede

eksamengeleentheid van ACCC121 gaan skryf en indien 55% behaal word,

kan toelating tot die tweedejaars GR-Rekeningkunde verkry word.

12

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!